Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5672 Onder Die Sambreel Van Realisties Wees

God het gese:

Dit is nie ongewoon vir My kinders om te fuss en fume oor hoe hulle behandel word nie, tog mag hulle hulself vonnis tot frustrasie deur doom te voorspel onder die sambreel van realisties wees.

Iemand wat jy ken was dalk onregverdig behandel. Dalk jy. In jou redenasie - of eerder nie-redenasie - het jy dalk bepaaldelik voorspel dat onbevredigende gevolgtrekkings sal volg. Jou redenasie is soms snaaks. Jy sal nie 'n snaakse voorbeeld aanvaar van 'n vriend as 'n basis om 'n nuwe dwelm te aanvaar nie, en tog sal jy dalk slegte advies gee aan iemand gebasseer wat met 'n vriend gebeur het of iets wat jy gelees het.

Laat Ek dit op hierdie manier stel: Moenie, moet absoluut nie, die stem van doom wees wanneer jy iemand anders adviseer en/of jouself om iets te doen of nie te doen nie.

Iemand gaan die lottery wen hierdie week. Iemand wen elke week. Dit is interressant dat almal wat Ek ken wat die lottery speel dink oor hoe dit sal wees om die lottery te wen. Die odds is in niemand se guns nie, tog elke week of dag wen iemand groot. Hoekom op Aarde sal iemand aan 'n vriend se: "Jy sal nooit wen nie."

'n Vriend wil dalk toelating na 'n sekere mediese skool he, en jy vertel hom al die maniere wat hy nie sal inkom nie. Wat ookal die statistieke mag wees, hoekom sal jy 'n vriend ontmoedig om aansoek te doen na 'n spesifieke skool deur aan te neem dat hy nie sal aanvaar word nie. Wat se voordeel sien jy?

As 'n vriend van jou 'n miljoener wil wees wanneer hy groot is, deur watter goddelike reg sal jy vir hom se dat hy dit nooit sal maak nie? Se jy vir jou vriend dat ander dit sal maak maar nie hy nie?

Jy mag dink dis onmoontlik, maar watter tipe vriend is jy? Niks is onmoontlik nie.

Het Christopher Columbus vir homself gese dat die Koniging sal hom nooit befonds sodat sy begeerte om die land wat hy soek te vind nie? Het hy, in die naam van prakties wees, vir homself gese dat hy nooit die kans sal het om die wereld te wys dat die Aarde rond is? As Columbus se vriende hom afgeraai het, het hy nie geluister nie, en was hy nie bang nie.

Het Edison of Tesla vir homself gese dat hy sal nooit die mag oor elektrisiteit verkry nie?

In die lewe in die wereld, is daar baie voordeel om vir jouself of 'n ander te stem. Wanneer jy pessimisties is - als in die naam van plat-op-die-aarde realiteit - vertel jy die Heelal dat jy kan nie bo uitkom nie. Hoe kan jy so seker wees? Hoekom sal jy jouself begeer om 'n spesifieke vrou te trou, byvoorbeeld, net om jouself af te raai en die Heelal te se dat die een wat jy wil trou sal nooit met jou trou nie. Iemand mag haar hand wen maar nie jy nie. Watter tipe vriend is jy selfs vir jouself?

Verteenwoordig jouself. Wanneer jy na werk soek, hoekom op Aarde sal jy aan jouself kommunikeer al die redes hoekom 'n moontlike werkgewer jou nie sal aanstel nie? Moenie jouself saboteer nie. Vertel jouself al die redes hoekom 'n werkgewer jou sal aanstel.

Gaan vir 'n onderhoud! Laat die kaarte val waar hulle wil. Niks gewaag, niks verkry nie. Een goeie ding kan lei tot 'n ander. Drome word waar. Hoekom jou hart sink of 'n ander se hart oor 'n voorspelling?

Verteenwoordig jou vriend se begeertes. Verteenwoordig jou begeertes. Dan is jy voor net omdat jy gegaan het vir wat jy wil he.

"Oh, give me a home where the Buffalo roam
Where the Deer and the Antelope play;
Where seldom is heard a discouraging word,
And the sky is not cloudy all day."

Wie sal vra om 'n ontmoedigende woord te hoor, of vra vir 'n lugryk wat wolkerig is heeldag?

Niemand moet 'n dream-spoiler wees nie. Verseker, niemand moet trots wees om ander se drome te bederf nie. Daar is geen behoefte om jouself of ander te onderrig aangaande die einde van drome nie.

Kom Ons noem negatiwiteit wat dit is.

Sedert wanneer was die verslaning van jouself of 'n ander 'n praktyk om toegejuig te word?