Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5671 Wanneer Die Son Sak

God het gese:

Die Ondergaande Son. Wanneer die Son sak, kla niemand nie. Almal weet dat, wanneer daar sonsondergang is, sonsopkoms volg en vice versa. Dit is hoe die wereld opgestel is. Daar is geen verlede as dit kom by die lewe nie. Slegs in werelddenke is daar iets soos verlede. In Waarheid, daar is geen toekoms nie. Daar is net Is-heid. Is-heid is Oneindigheid. Wees-heid is Oneindigheid. Weesheid is. Oneindigheid is.

Die Wereld van Doen is die relatiewe wereld. Ek sit nie die relatiewe wereld af nie. Ek verstaan baie goed die enorme belangrikheid vir jou. Nietemin, die relatiewe wereld is die wereld van illusie. Illusie dien ook 'n doel. Die wereld van illusie, ongeag van die betekenis, is nie Waarheid nie.

Sonsondergang en sonsopgang is twee aspekte van wat verwys word na as kontrasterend of teenoorgestelde.

In Waarheid, daar is Eenheid. Eenheid hardloop op 'n kontinuum. Daar is geen gedeelte van Eenheid nie.

Wanneer dit kom by lewe in die wereld, sien jy die lewe 'n finaliteit het, asof die uitgang van 'n liggaam al is tot die lewe, dat lewe ditself eindig met die einde van die liggaam. Dit is hoe dit mag lyk op die oppervlak.

Waar, liggame gaan dood, tog is niemand die bestaan van enige een wat jy lief of enige een wat jy nog nooit ontmoet het nie of enige een wat ooit was in die geskiedenis van die wereld nie. Almal is Oneindig en Ewig. Die Lewe eindig nooit ooit nie. So lank as wat jy mag leef is slegs van toepassing solank as wat jou liggaam mag lewe. Jou liggaam lewe op Aarde. In wat genoem word dood en in wat genoem word lewe, is jy ge-anker in die Land van Waarheid waar daar geen einde tot die lewe is nie.

Waarheid is nie aan en af nie. Waarheid is nie tref of mis nie. Die Lewe is nie gevaarlik nie. Lewe is Lewe. Dit begin nie en eindig nie. Die Lewe is aangaande. Die Lewe is permanent. Eens wanneer jy aan die lewe kom, dan bestaan jy. Jou bestaan hou aan.

Ek was nie kort-van-sig toe Ek Lewe in die wereld geskape het nie. Daar is geen uitgeslaan vir die telling nie. Hoekom, die liggaam wat jou rond dra is net 'n dop. Verseker, die dop is nie jy nie. Dit is glad nie jy nie. Jy ver meer magtiger as enige liggaam. Daar is soveel meer aan jou as die lewe van jou liggaam maak nie saak hoe mooi die liggaam en/of die wereld van die lewe is wat liggame in speel en wat hulle rolle mag wees.

Oor wat julle die dood nie, kan dit gese word dat 'n koeel van die lewe gespandeer is, en al wat oor is op Aarde om te sien is die omhulsel.

Jy, jouself, en almal reik verder as die omtrek van enige liggaam. Verseker, jou liggaam is 'n Wonderwerk in die Skepping. Nietemin, jou liggaam is 'n druppel in die emmer. Die Vibrerende Wese van jou, die hart en siel van jou, die ware identiteit van jou, ver oorskry die liggaam. So geseend as wat jy is in die liggaam, die liggaam is niks in vergelyking met die Ware Wese van Jou, die Siel Wat Alle Grense Verbreuk. Die liggaam het fisiese eienskappe. Die Siel van jou vlieg weg, en die liggam bly agter. Die wese van jou klim uit die liggaam dieselfde manier wat jy uit jou broek uit klim aan die einde van die dag.

'n Liggaam is lewendig slegs waneer vergesel word deur sy Siel.

Die Siel word nie agter gelaat nie. Ons kan se - en Ek sal se - jou siel is soos 'n groot koppie koffie, waarby die liggaam gelykstaande is aan grondboontjie koffie wat al die geure gee wat hulle gehad het en nou weggegooi word in die kompos in.

'n Liggaam kan net so ver gaan.

Daardie van julle wat 'n liggaam gesien het wanneer sy Siel aangeskuif het, het die liggaam gesien sonder sy Siel. Jy het gesien dat die liggaam, wat nie meer sy Siel dra nie, is leeg. So veel soos jy jou geliefde gelief het in die fisiese, die fisiese sonder sy Siel word stof. Dit is die Siel wat jy voor grief, tog is jou geliefde se Siel steeds by jou.

Die transisie is moeilik vir jou, tog vir jou geliefde se Siel, die transisie gebeur so natuurlik. Die Siel baklei nie. Alle Siele weet ver ver meer as wat jou individualiteit kan aanvaar. Jou Siel, ook, weet wat jy as individueel weerstaan. Laat jou Siel jou lei, omdat jou Siel vlieg saam engele.