Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5670 'n Magtige Kind Van God

Heavenletter #5670 'n Magtige Kind Van God.

God het gese:
Soos jy styg, so styg die wereld. Daar is 'n balans tussen jou en die wereld. Jy is in die proses om vrede te maak met die wereld. Jy en die wereld sit op 'n draaipunt. Jy balanseer die skaal. En Lewe op Aarde as meer as wat jy lewe in die wereld krediet voor gee. Jy het nie jouself herken nie, en jy het nie die wereld herken nie. Jy het gehoo, skiep en spring vir illusie.

Nou verloor jy kontak met jou ou weergawe van die wereld. Jou ou visie hou nie water nie. Wees klaar met dit. Laat gaan. Herwin onskuldigheid.

Soos jy styg, vinnig of stadig, waar ookal jy draai, begin jy om Liefde en Prag te herken. Daar is niks anders daar om te sien nie. Daar is net insig. Daar is geen uiterlike nie. Die uiterlike is die illusie. Niks staan tussen jou en die Liefde en Prag en Uitgestrektheid en die Wonderwerk van die Lewe soos hulle almal styg va die vore saam jou. Waar ookal jy is en wat ookal jy betrokke is in, jy styg.

Niemand styg alleen nie. Niemand sink alleen nie. Almal styg en val volgens sy wysie wat hy speel, volgens sy eie harmonics. Jy - en almal - wil he jou vibrasie moet hoog wees, nie net vir jouself nie maar ook om te dien as My Stem. Al die Instrumente van God, speel Hoe Note.

Almal kan Hoe Note bereik. Niemand is gestop van hulle nie. Almal kan hoog bereik, omdat Ek so naby jou is. Ek is jou Einste Self.

In die Lewe is daar dit: Om My stem so sagkens te hoor. Soos jy jou houding in die lewe verander, is alles anderste. Jy maak nie hierdie verandering gebeur nie. Dit is 'n natuurlike gebeurtenis.

Dit is dieselfde wanneer jy soek om My te hoor praat. Jy maak nie My stem vaal om My te hoor nie. Al wat jy doen is om na My Stem te draai. Daar is geen soek vir bewyse vanaf die vlak van die Transedente nie. Bewys behoort aan Aardse Lewe.

Jy mag se:

"Stem van God, kom reg in. Ek gooi My Hart oop vir U. Ek praat met U vanuit my hart. 'n Reaksie vanaf U is onvermydelik. Dit is natuurlik. Daar is skaars 'n asem se verskil tussen Ons. Ek verwelkom U Woorde. Ek hoef nie enige iets te doen behalwe om met U te praat en te luister na U sonder die nood van enige iets behalwe om die woorde te aanvaar wat na my kom is Joune. Ek weet die Stem wat ek hoor is nie myne nie. Wat 'n fout van my sal dit wees om van U te hoor weg vanaf my te skuif. As ek nie groot vertroue in my kan he nie, kan ek nie groot vertroue in U het? Neem ek aan om te se dat ek beter as U weet?

"U woorde kom na my vanaf dieper as gedagtes. Wanneer dit by U kom, God, dan is ek bo my intellek. Ek dink te veel. Ek weet dit. Ek analiseer te veel. Dit is geen geheim nie. Dit is verwagtend van my om my self-kritiek buite te los soos ek U Paleis betree.

"God, ek gee myself carte-blanche toestemming om in U hart in te loop en welkom U verwelkoming van my. Mag ek ten volle oop wees tot U. Nooit wil enige van Ons he dat ek U weerle nie.

Hier is My terugvoering aan jou:

Watter verkeerde geleerdheid het die krag om jou van My te blok, Kind van My Hart? Daar is niks meer magtig as Ek nie. Jou selfvernietigende ego bereik My nie, so ook bereik jou ego nie jou eie siel nie. Moenie meer die wol oor jou eie oe trek nie. Ek het jou gekroon as My kind. Laat vaar van alles wat jy aan geneem het om te weet. Ken openheid. Laat vaar van twyfel. Hoekom sal jy hulle by jou hou soos smart-alecks wie nie kan laat gaan van hulle hoogheid oor God nie. Jy is nie bo Alles nie. Ek is die Kenner. Hoor My. Jy is die Luisteraar.

Rak al jou vooropgestelde idees. Jou twyfels is jou vooropgestelde idees. Hulle is swak-knieg verdedigings. Dink jy regtig jy het verdedigings nodig met My? Oorwinning is Myne. Dit maak oorwinning ook joune. Aanvaar dat jy is 'n Magtige Kind van God. Enige iets minder as aanvaarding is 'n whitewash.

Gee jou verstand op. Verkry Ware Kennis. Kry My.