Heavenletter #5632 Vrees En Tyd Doen 'n Dans Saam
God het gesê:
Moenie bang wees nie. Hoe kan jy lewendig in liefde wees as jy bang is? Wanneer jy bang is, sien jy skaduwees oralste. Skaduwees is net skaduwees. Hulle is nie eg nie. Jy is bang vir skaduwees. Die skaduwees maak jou nie seer nie.
Jou radikale aanvaarding van vrees maak jou seer. Bang wees maak jou reageer teen skaduwees. Jy buig neer vir skaduwees.
Vrees is 'n konsep wat jy ingekoop het in. Vrees is 'n reaksie. Dit is 'n reaksie. Dit is nie 'n dapper daad dat jou hart sidder asof daar geen more is nie. Dit doen jou nie goed om te reageer in vrees nie, om dit nog 'n ander gesig te gee nie, en vrees se gesig lewendig te hou nie.
Wel, in Waarheid, daar is geen more of gister nie.Tyd is 'n tydelik-oènskynlike pouse in die Struktuur van die Heelal. Dit is 'n afwyking. Vrees kan nie bestaan behalwe in die Illusie Verloop van Tyd. Vrees en tyd doen 'n dans saam. Hulle is vennote. Hulle is vreesaanjaende vennote. Hulle voer sleurwerk tesame op. Vrees en tyd word 'n fliek funksie in jou lewe.
Dit is nie regtig dat vrees en tyd opvang met jou nie. Dit is eintlik dat jy stop vir hulle. Vrees en tyd vat jou vir 'n rit in hul lendelam wa, en jy weet nie hoe om af te klim nie. Jy is bang vir 'n onbekende afgrond, en, so, jy hou vas aan die afgrond wat jy nou sien asof dit regtig en waarlik eg was.
Dink, jou besluit om aan niks vas te hou is 'n vorm van moed. Wat jy eintlik doen is om saam die konsep van vrees uit te hang wat uitgedruk word in 'n alarm van gevaar, asof Lewe op Aarde bestaan uit meer gevaar as Liefde, asof die Lewe bedoel is om gevul te wees met skerwe. Dit is nie.
Liefde is die Heilige Graal wat jy voor jou dra. Liefde is 'n geskenk wat jy gee aan Almal Wie Jou Self Is, omdat daar geen ander is nie. Dit is 'n feit dat vermoedelike ander is jouself elke keer. Jy mag 'n lojaliteit hou vir bewing in vrees eerder as om te skitter in Liefde. Vrees is 'n klomp hooey. Dit het geen inhoud nie.
Terwyl die swartwag tyd sy hou op jou het, dros jy met wat nie waar is nie. Jy hou vas aan vrees met al jou krag asof jy aan die goeie kant van tyd moet wees wanneer tyd en vrees bederfbares is.
Die ding met die ooraktiewe illusie van tyd is dat dit jou gereeld hoog en droog laat. Jy mag 'n leeftyd spandeer om in tekoop in die vals krag van tyd, omdat jy neer buig vir tyd soos jy bang is vir dit. Jy aanvaar en bemagtig sy spoed beperking op die deurpad. Jy ry in tyd se kar, soos dit is.
Eintlik, stuur jy die kar van tyd. In die drukgang, hoor jy tyd se klokke lui. Jy hoor die klokke lui vir jou. Hierdie klokke wat lui is nie pragtige kerk klokke nie. Dit versterk jou nie. Hulle bekommer jou. Hoe genadeloos is die vrees wat jy voor neerbuig.
Vrees is 'n klomp propaganda. Vrees fluit in die wind. Vrees echo dit self. Vrees is donder en weerlig. Dit is 'n leeu se brul. Vrees is 'n klomp hullabaloo. Vrees is die Wizard van Oz wat jou flous. Jy werk saam. Jy wil weg kom onaangeraak. Jy is bang om vrees reg te stel. Vrees word 'n klein kampvuur wat jy by sit om warm te bly. Wat is vrees anders as 'n ballon wat dryf in jou hart maar tog jou hart swaar laat voel?
Probeer om vir vrees te lag, en jy sal jou vrese sien krimp. Kom weg van vrees. Vervang Liefde eerder, groot vrolike Liefde wat jou groot hart oop maak vir almal om te sien. Liewe Ene, open julle eie harte sodat julle die Volheid van Liefde ken.
Af met vrees en op met Liefde.