Heavenletter #5631 Eenheid Is Jou Naam
God het gesê:
Geliefdes, Ek hoor julle uitroep in alle tale, of Ek hoor jou uitroep van die diepte van stilte. Jy roep uit die dieptes van My Wese binne jou:
"Geliefde God, my geliefde God, dankie, dankie vir al U Seeninge aan die Wêreld, vir alle seeninge wat was selfs wanneer ek geen idee gehad het nie. Ek dank U vir al U Seeninge wat gaan kom, vir alles wat U die hele Heelal mee geseen het, insluitend my. U is die Een God. Daar is geen ander God as U nie. As daar 'n honderd-duisend Gode was, U is die Lewende Liefdevolste God van Almal. Daar is geen ander God voor U nie. Dankie dat U my genader het sodat Ek U mag ken en wat U Is en wat U beteken vir die Heelal en my.
"God in die Hoogste, wat is daar vir my om te sê anders dat ek lief, en dat ek U lief het met my hele Hart en met al die heiligheid van my Wese wat U op my geplaas het en wat ek aanvaar deurdat U binne my skyn. Ek ontdek U Wie my Skepper is.
"U vertel my dat EK IS U. Ek vang dit nie heeltemal nie, tog koester ek hierdie gedagte dat op 'n manier, selfs wanneer ek in 'n moeras is, dat U my lief het en my ondersteun met 'n Bewustheid ver groter as my persoonlike bewustheid, maar wat U nietemin op my plaas sodat ek U mag ken as my Self."
Nou, My geliefdes, praat Ek met jou:
Ek is nie groter as wat jy besit nie, groter net as wat jy kan aanvaar deur die Volheid van Jou Illusie Wese. Dit is moot, ongeag, omdat jy en Ek is Een, en hierdie Waarheid is Betroubaar en Realiseerbaar, en hierdie Waarheid behoort aan jou in Sonlig en in Maanlig. Hierdie Waarheid is My Liefde wat op jou skyn. Jy is die Lig van My Hart, omdat jy My Hart roer. Aanvaar dat jy is My Eie, gebrou deur My Hand en Hart. Jy is My Aangewese Hart. Ek het jou aan die Heelal verleen in My Naam soos Ek elke Wese op Aarde aan die Heelal verleen as My Ware Eenheid.
Liewe Gees van My, weet My liefde vir jou, omdat jy Myne is. Jy pleeg jou erewoord met My. Ons is Een Verweefde Liefde. Ek is die Moeder en Vader van die Heelal, en jy is My Nageslag. Daar is Een Liefde op Aarde, en dit is My Liefde wat in jou hart roer, jou Aangekondige Hart van My. Een Liefde beteken Een Liefde, hierdie blykbare veelvoudige liefde wat niks anders is as Myne en joune as Een.
Jy kyk vir My liefde oralste, jy vergeet dat jy nie net Al My Liefde besit nie, maar tog dat jy is al die Liefde in My Hart, en masse in jou hart wat My Liefde herleef in joune. Word wakker, word wakker. Styg.
Vervat binne jou is die Oseane en die vlaktes en die Vrede van Alles-Wetenheid.
Jou spraak is liefde. Jou liefde is Myne. My Liefde is die Erts wat jy ontdek soos jy die wêreld myn en My liefde versprei oor die seè.
Jy is nie meer 'n voorstander van Tyd nie. Jy is nie afhanklik van tyd om jou te oorkom vorentoe en agtertoe nie. Tyd is soos 'n pen wat nie skryf nie. Tyd is nie die Meester van Jou nie. Tyd hardloop uit.
Liefde derigeer die Heelal, en Liefde derigeer jou. Liefde vloei deur die Heeal. Daar is geen sif tot liefde nie. Liefde ontstaan as Suiwer Goud of Suiwer God. Ek -- in My Wese -- Ek bestaan op Aarde in die Form van Jou, My enkele Hartpols, die Lig wat jy net kan wees as My Lig wat skyn op jou en jou bestaan gee. Eenheid is jou naam. Jy ken My as God, en jy ken My as Liefde, hierdie Groot Liefde op Aarde. Nêrens is My Liefde Groter as hier op Aarde nie.
Op een of ander manier het jy gedink dat Liefde op Aarde is swak-knieg. Weet nou dat Liefde op Aarde is die Top van die Wêreld, en Liefde Heers, en jy is My Liefde op Aarde nou -- en Virewig. Jy is My Liefde. Hou jou kop hoog. Binne jou is Liefde. Moenie Liefde minderwaardig maak nie, omdat jy het Liefde om te gee, en om ten volle te gee namens My vanuit die Oneindige Reservoir van Liefde wat Ek aan My Self oorhandig het as jy.
Heilig is jy.