Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5630 'n Algemene Idee In Die Wêreld

God het gesê:

Die wêreld moet verby die idee beweeg dat die dood van die liggaam is 'n hartseer-slegte-horibale-ding-om-te-vermy-ten-alle-koste.

Die algemene idee blyk te wees dat dit 'n verskriklike ding is om dood te gaan, dat dood, in die omgangstaal en goeie gewete, moet uitgestel word tot die laaste moontlike oomblik omrede die idee dat dood is 'n geurige disrespek vir die Lewe, asof dood die ergste ding is wat kan gebeur met jou of enige een.

Dood is eenvoudig die ander kant van die muntstuk. Die dood van jou huidige liggaam is nie die einde van die wêreld nie. Dit is nie eens die einde van jou Lewe nie.

Die doel van jou huidige lewe is nie - Ek herhaal - die vermyding van die dood nie. Daar is veel meer tot die lewe as dit.

Kom nou, ouens, by nou al moet julle 'n idee het om die liggaam agter te laat is deel van die Lewe, en 'n uitstekende deel van die Lewe ook. Om jou vrese te verlig, sal Ek sê dat die dood is die beste idee sedert Coca-Cola, en Ek is 'n Genie.

Liewe Julle, al die lengtes wat jy sal voor gaan om aanhangendheid te regverdig. Die saak is dat jy is aanhangend aan jou liggaam, en jy mag dit krimineel ag om dit te verlaat.

Die dood van 'n liggaam is niks meer of minder as die Lewe nie. Die Dood kan vergelyk word met 'n grade plegtigheid of 'n inisiasie vir die Ewigheid. Hemel kan geag word 'n ander naam vir Oneindigheid. In elk geval, die dood, soos alles in die Lewe, is 'n verbygaande ding. Die Lewe is bestem om oor te gaan na dood wat eenvoudig bedoel Lewe op 'n ander plein. Wat is verkeerd met dit?

Geliefde, jy hoef nie te teer oor die dood of enigsins dit na jou te roep nie. Dood is 'n oorgang. Dit is geen faal van enige soort nie.

Die hoof ambisie van jou Lewe is nie om dood te voorkom so lank as wat jy moontlik kan nie. Die huidige idee blyk te wees dat jy goed is om te lewe en in die verkeerd om dood te gaan, dat dit eerbaar is om te leef, en dit is eerbiedig om jou liggaam te laat vaar. In Waarheid, daar is geen dood nie. Dood is 'n verkeerde benaming. Dood bestaan nie. Daar is geen verlof tot die Lewe nie.

Wie kan sê wanneer dit jou tyd is om dood te gaan, soos die wêreld dit sal hê? Leef jou Lewe goed totdat jou lewe in die wêreld opgevou en weg gebêre word vir 'n ander dag.

Dood is okay. Dood is nie iets om oor skaam te wees nie. So ook moet jy nie na die dood kyk as 'n geveg wat jy moet beveg en wen. Die Lewe op Aarde is 'n soort van kleedrepetisie van wat in elk geval moet kom.

Deur dit alles, die Waarheid is dat jy kan nie dood gaan nie. Jy het Ewige Lewe. Jou liggaam kan homself verskoon, egter. Jy mag voel dat jou liggaam faal wanneer jou liggaam sy doel volg om uit die pad te kom. Wat 'n oordeel omtrent die dood wat die wêreld maak.

Jy is lewendig op Aarde vir goeie redes, en jy verlaat die Aarde vir goeie redes. Aha, daar is 'n seisoen vir alles. Watse mens besluit dat die Lewe is 'n seening en die dood is nie?

Die oorsaak van dood is nie 'n siekte of 'n ongeluk ten spyte van wat die lykskouer mag sê.

Maak nie saak wat die wêreld sê nie. Die Dood is net soveel 'n seening as wat die Lewe is. Jy mag dink aan die Lewe as om die voordeur te gebruik en dood om die agterdeur te gebruik. Al die deure is gelyk in waarde. Een is nie meer waardig as 'n ander nie. Hallo en totsiens is albei deel van die Lewe.

In elke geval, verwelkom Ek jou en giet My Liefde oor jou.