Heavenletter #5629 'n Klein Stem Binne Jou Weerspreek Jou Hoèr Self
God het gesê:
Jy sal lief wees, bo alles, as baie van die gedagtes wat deur jou kop maal jou alleen sal laat.
Jy wil suiwer en waar wees, tog jou gedagtes rompslomp jou. Dit los jou nie alleen nie. Jy smag na vryheid van gedagtes, tog te gereeld het jy gedagtes wat jy wens jy nie sal hê nie.
Geliefdes, jy wil oor jou dwalende gedagtes spring en hoog styg.
Jy glo wel dat Ek jou iets wonderliks gemaak het, en, met al jou mag, wil jy great wees en die Waarheid van Jou openbaar en sodoende die wêreld seen. Jy is moeg vir riff-raff gedagtes van ander - en jouself - gedagtes wat jou plaag en jou nie alleen wil los nie. Jy wil nie meer sleg dink van ander in jou moè verstand nie. Jy begeer diep om verby die petty vernedering van jouself en ander in jou lewe te gaan.
Jy wonder hoe kan jy so baie weet as wat jy weet en, blykbaar, is dit onmoontlik vir jou om die volheid van lewe te leef wat jy ken. Jy soek die pad van vrede. Somtyds al wat jy soek is vrede en om verby die opmerkings in jou verstand te gaan.
Jy wil eg wees en, sekerlik nie net 'n goeie vertoning wees nie. Waar kom jou dwalende gedagtes vandaan, en hoe kan jy dit stopsit eens en vir altyd?
Sê vir jou verstand om stil te wees, om op te hou met die opmerkings wat in jou kop in spring. Jy sal hierdie gedagtes vanquish as jou verstand net wil ophou. Jy gedagtes hou nie op nie. Jou gedagtes hou aan en skel hierdie een en daardie een. As jou gedagtes jou net kan vrede gee en stilte en nie aanhou om daardie sukkelende siele in die wêreld aan te val nie.
Jy wil gevul wees met goedheid en genade, en tog maak jou verstand verkeerde opmerkings regs en links. 'n Klein stem binne jou weerspreek jou Hoèr Self keer op keer. Jy paradeer jouself. Jy treiter jouself met die skimpe wat jy maak wat ander sal aanstoot gee en maalvleis pastei maak van als wat jy begeer om te wees, en, steeds, die gedagtes gaan aan.
Twee lyne van gesprek blyk om aan te gaan in jou verstand amper op dieselfde tyd. Jy sê vir jouself dat jy goed en vriendelik is, maar die refrein wat jy hoor sê:
"Jy dink so? Jy speel so."
Geliefdes, 'n ondertoon loop deur jou gedagtes. Dit is asof jy bowling pins opstel net om dit weer om te gooi. Jy is Aeschylus van Griekse mitologie wat die boomstomp op die berg rol net vir dit om weer af te rol. Jy hou aan om oor te begin, dag na dag. Dit is hoe dit is met jou opgehoopte ontsteltenis met jouself. Jy sing die gekibbel wat jou gedagtes blyk vol te wees van.
Jy roep uit na My:
"Asseblief, God. Maak my met een verstand. Hou my lomp gedagtes uit my verstand uit. Maak my verstand een van genade. Kry my uit hierdie geestelike chaos wat ek blyk in te wees. Help my om een manier te wees, nie twee nie. Gee my Een verstand. Gee my Een hart. Hou weerspraak weg van my af. Wat is al hierdie gehakkel wat my verstand jabber? Ek huil oor hierdie aanhoudende breedsprakigheid wat in my verstand parkeer. Hou hierdie argumente uit my hart en verstand. Ek wil 'n goeie siel wees. Ek soek, en ek soek, en somtyds kom ek nêrens nie. Ek vind myself terug waar ek nie wil wees nie. Sal dit wees dat ek genade op myself het en my gedagtes sal stop om te nit-pick.
"God, bevry my asseblief van dit wat my terughou van die Glorie wat U my will laat onthul. Trek uit al die kaf van die koring wat ek binne myself stoor. Ek is so moeg dat ek nie alles of selfs halfte is van dit wat ek wil wees en wat U wil hê ek moet wees nie."
Nou goed dan. Ek verklaar jou vry van die verlede en al die weerspraak wat binne jou gehuisves is. Ek eis vrede nou vir jou. Geen meer tiranie vir die verlede nie. Begin nou, sê Ek vir jou dat jy het niks te doen met enige oorblyfsels van onbarmhartigheid nie. Ek maak jou gedagtes skoon van dit.
Van jou kant, as ongewenste gadagtes verskyn, gaan oor hulle koppe en vervang hulle met gedagtes wat jy wil hê. Jou wil is selfs meer magtig as ewekansige ongewenste gedagtes wat uit die Donker Eeue van die Verlede kom.