Heavenletter #5628 Van Oseane en Sand
God het gesê:
Verseker is daar tye wat jy wonder wat jy doen hier op Aarde. Jy wonder hoe jy daar gekom het? Jy wonder wat is hierdie roeping tot geveg wat die lewe blyk te beweer? Jy mag wonder of die Lewe op Aarde net 'n geveg is of dat Lewe op Aarde 'n groot oorlog is. So mag dit lyk vir jou.
Dit mag lyk vir jou dat jy uit op die sloot lyne is, blykbaar sonder die God-Gegewe Seening van Vrye Wil.
Elke dag moet jy opstaan asof jy nou wil of nie.
Elke liewe dag moet jy styg en skyn, jou gesig vir die wêreld aansit, en 'n diep asem vat soos jy by die deur uitgaan.
Daar mag niemand wees wat totsiens sê vir jou nie, of daar kan iemand wees wat jou 'n drukkie gee voor jy gaan, of iemand wat blyk nie om te gee of jy kom of gaan nie. Alas, Harte van Liefde het dalk gerus.
Die Lewe is nie bedoel om 'n dooipunt te wees nie. Die Lewe is bedoel om 'n reis of 'n groot reis na die Heilige Graal te wees. Daaglikse Lewe, wat 'n droom is terwyl jy op Aarde is, is bedoel om 'n droom te wees wat jy van sal hou en gretig is om te neem. In plaas van bewe vir die dag wat kom, moet jy die dag groet soos jy 'n liewe vriend sal.
'n Reenerige dag kan steeds welkom wees. 'n Bergagtige trek kan vreugdevol wees. Jy kan dit selfs geniet om sneeu op te graaf. Wat ookal die Lewe jou gee, jy is bedoel om deur dit te kom met vlieende vaandels.
Vertel My, wanneer alles gesê en gedoen is, was daar ooit enige iets wat jy nie van uitgekom het aan die ander kant, jouself opgetel het en afgestof het, en vorentoe gegaan het?
Somtyds mag jy dink: "As die Lewe net nie so daagliks was nie."
Roep dan elke dag as 'n viering. Jy hoef nie 'n spesiale geleentheid te het om te seevier nie. Jy sal die Lewe vier. Breek om hierdie groot geleentheid wat die Lewe genoem word te seevier. Vier jou aankoms hier. Vier die Draai van die Wiel. Skakel straat ligte aan. Dans in die strate. Speel die fluit. Spring hoog. Lewe is die petrol waarop jy hardloop. Liefde het jou aan die lewe gebring. Jy was genooi, en jy het aanvaar.
As jou lus vir die Lewe verswak of afgedraai is, herstel dit. Lewe op Aarde is 'n gawe aan jou. As jy gedink het die Lewe is 'n moelike tyd, neem 'n nuwe benadering tot die Lewe.
Oh, tog, as lewe vir jou gegee is om 'n week of 'n maand terug of net vir een dag te hou, sal jy spring vir dit. Jy sal graviteer tot die Maan en die Sterre. Jy sal die planeet seen en meer dankbaarheid het as wat jy kan hou. Jy sal 'n blom op hou. Jy sal neerbuig tot die gesig van 'n jong kind, 'n kind wat jou aanbid, of 'n kind op die straat. Dit sal nie saak maak nie, want alle kinders sal soos kuns in 'n museum wees.
Jy sal water eerbiedig. 'n Doodgewone appel sal 'n lekkerny wees. Wurm gate sal 'n wonder wees.
Kniee en elmboe en ledemate wat beweeg sal ontsagwekkend wees. En wat van woorde? Jy sal jou lippe beweeg, en daar sal woorde wees wat uit babbel, en jy sal boeke sien vol woorde in alle vorms en groottes.
Oh, en musiek. Wie kan selfs musiek uitdink? Dit sal ondenkbaar wees, tog sal jy dit hoor. En, wonderwerk na wonderwerk, sal jy vind dat jy kan sing. Jy kan sing!
Jy sal jouself vra: "Watse spesiale Hemel is hierdie Aarde waarop ek loop? As hierdie nie Hemel is nie, watse soort Paradys is dit?"
Jy sal weet dat jy geseend is om te weet van Oseane en Sand. Jy sal bollamakiesies maak van vreugde. Jy sal hardloop en spring en elke laaste krummel van die lewe geniet. Jy sal smeek om langer te bly. Erken dit, om langer te bly op Aarde sal jou vurige gebed wees.