Heavenletter #5619 Die Onaantasbare Waarheid
God het gesê:
Daar is geen tyd soos die huidige nie. As tyd wel bestaan het, sou daar net die huidige wees, maar, natuurlik, tyd is eenvoudig nie 'n faktor in Oneindig nie. Jy kan nie Oneindigheid opbreuk in stukkies of paaiemente of vorms nie.
As tyd wel bestaan het, kan dit net bestaan in die spesifieke oomblik wat nou op sy pad uit is soos Ons praat. Elke sogenaamde oomblik word vervang soos een zoemende by na 'n ander. Verbeelde tyd is so vinnig dat dit onmiddelik verby gevat word. Tyd is 'n zipper wat op en af gaan.
Daar is lande wat verklaar op sekere seisoene dat jy jou klok een uur vorentoe of een uur agtertoe draai, en niemand knip 'n ooglid nie.Vol wetend dat tyd is vinnig of stadig volgens hoe jy daaroor voel, tyd speel sy spel en knik vir jou.
So tyd trek terug of bars vorentoe. Tyd is verklaar, en almal gehoorsaam die klok asof tyd die Heilige Graal is.
Tyd is 'n dominante kenmerk. Tyd is soos 'n geloof wat niemand wil disrespek wys nie. Die hele wêreld is op tyd volgens die klok. Dit is 'n ritueel , om na die klok te kyk, en gereeld daarna te kyk. Tyd het jou by die nek. Wie kan tyd in die wêreld vergeet? Almal buig neer tot tyd.
Op een of ander tyd, sal tyd ontbind word.
So ook bestaan ruimte nie. Slegs soos dit op ooreengekom word, doen dit. Dit id gemeet. Ruimte word gekoop en verkoop en word op gebie. Ruimte kan leeg gemaak word, en ruimte kan vol wees. En iemand kan spacey wees.
Illusie is van groot belang vir jou. Selfs al is illusie 'n skouspel spottery, jy sal ruimte en tyd tot die einde beskerm. Jy verklaar ruimte en tyd joune asof jy hulle besit en word verwag om hulle joune te maak. Natuurlik, om te lewe in die wêreld vereis dit.
Jy versterk jouself met die idee dat die stoel waarop jy sit is solied. As die stoel waarop jy sit nie solied was nie, sou jy op die vloer val. As die vloer waarop jy staan nie solied was nie, sou die vloer jou ook nie op hou nie. As ruimte nie solied was nie, waar op Aarde sou jy wees?
Jy sou nie Dorothy in Kansas wees nie, so ook sou jy nie die Wizard van Oz wees nie. So ook sal jy nie Hans Brinker wees wat skaats op ys in Holland. So ook sou jy nie Emil en die Speurder in Duitsland wees nie. Sonder illusies, sal geen van jou stories bestaan nie.
As jy swem, swem jy in dade van jou verbeelding. As jy in die woude loop, is jou bene molekules en so 'n dwarrel. As jy 'n kersie pastei eet, sou jy 'n lieflike stukkie verbeelding eet.
Terselfde tyd, sou jy hou by die prentjies wat jou verstand teken. Jy sou onfeilbare geloof hê in prentjies wat jy teken en die uitknipsels wat jy van hulle maak. Jy sou glo in al die eensydige nuus, en jy sou ballerinas verbeelen baie verskeie soort dinge en in hulle glo heeltemal.
Jy sien wat nie is nie. Jy sien nie die Siel Lewe wat die innerlike werkinge van jou is nie.
Hoeveel van My kinders glo werklik in hulself as meer wat die oog kan sien? Jy mag My opvat met 'n graan van sout - meer as sout - meer soos kant. Jy mag oorleun en My bestaan suspisieeus vind.
Die kersie op die koek sal wees dat Ek in jou vervat is! Wanneer Ek jou hierdie Waarheid sê, hoor Ek jou sê: "C'mon - get outta here! Hoe kan ek hierdie gemors sluk, U, God, deel uit?"
As jy regtig diep werklik glo in die fiksie wat jy dink Ek uit deel, vrees jy dat jy dalk in la-la land is.
Geliefdes, jy is in la-la land huidiglik omdat Ek jou die Ware Goedere gee. Jy skud jou kop asof om te sê, "Onmoontlik," wanneer Ek jou die Onaantasbare Waarheid gee.