Heavenletter #5586 Hoe God Die Wonders Van Die Wêreld Geskape Het
God het gesê:
Eendag het jy vir My gesê:
"Geliefde God, weet Jy wat Jy is? Jy is edel, God. Jy is eenvoudig en algeheel van die Hoogste. Jy is bo die wêreld. Wat 'n idee wat U aan gedink het toe U gedink het aan die implementering van die wêreld. Wat 'n waaghalsige ding? Wat 'n amazing ding? God, het U enige idee gehad dat U dalk eendag gefouteer sou word omdat U die Wonders van die Wêreld geskape het?"
Ek antwoord:
Dit is nie dat Ek die wêreld uitgedink het detail vir detail nie. Ek net nie aan dit gedink soos dit nie. Ek het die wêreld begeer as 'n weg-stasis vir My kinders, baie soos iemand sou sê: "Kom ons slaan 'n tent op! Kom ons hou piekniek. Kom ons gaan na die sirkus toe!"
'n Idee het opgekom, en die idee het verskyn so maklik soos pastei. Niks maak my vere deurmekaar nie. Ek het nie aan die dringende behoeftes gedink nie. Dis meer dat die idee van 'n wêreld vol kleur by my opgekom het: "Sal 'n wêreld nie goed wees nie? Het Ek aan Myself gedink.
Ongeag van jou perspektief oor die bestaan van die wêreld, die wêreld het nie per toeval plaasgevind nie. Die Skepping van die wêreld was nie 'n kant-saak nie. Dit was nie 'n bevlieging nie.
Voor die aktivering van die wêreld, het die wêreld by My opgekom. Toe het die wereld in sig in gebars dieselfde manier wat 'n roos uit 'n saad verskyn. Die son het voorts gebars op die horison, en Ek het nooit my verstand verander nie. Onthou, Ek het die Styging van die Skepping van die Wêreld gesien, en Ek het gesien dat dit als goed was. Ek het gesien dat dit pragtig is. Ek het gesien dat dit 'n gebeurlikheid is wat kom vanaf Oneindigheid. Ek het die geboorte van die wêreld gesien en die oorgrote skoonheid van 'n Een soos jy. Ek het gesien. Ek het sulke prag gesien.
En jy het wakker geword van 'n droom wat jy georganiseer het. Geld het later gekom. Sakke en beursies en tjeks en balanse het later gekom. My kinders het soort van speletjies uitgedink soos hulle aan gegaan het. Jy het 'n soort van beswaar gemaak, ook, en jy het gevang hoe om beswaar te maak en fout te vind.
Dis beter om die prag te vind, vriende. Dis beter om die seèning te vind. Dis beter om te seèn as om gierig te wees. Jy het nie gierigheid van My geleer nie. Jy is self-geleerd. Jy het oorboord gegaan met jou besware inplaas van aanvaarding met jou hele hart.
Protes op sy eie is 'n vorm van liefde. Protes is aandag wat jy gee.
Wat 'n mengelmoes bemanning het jy uitgedraai om te wees. Kyk waar het jou verbeelding jou gevat, en waar gaan jy heen?
Jy gaan terug na Gaan. Jy begin opnuut asof jy 'n nuwe pak kaarte oopgemaak het of jy gooi 'n dice in 'n spel van kans.
Verseker, Ek het gesien dat al die stukke nie apart was nie maar dat almal verloof en verwant was by geboorte. Eenheid was nie so maklik vir jou om te sien nie. Selfsugtigheid het begin. Jy het ego gesien asof ego is wie jy is, asof ego belangrikheid en ernstigheid dra, asof ego jou lig is.
Liefde was nie gefabriseer nie. Ego was. Ego was onderlangs. Ego was 'n handvol, 'n uitvloeisel van jou. Ego het omgegee oor baie van niks. Wat 'n opeenhoping die wêreld is soos jy dit sien en bekommer dit en kyk in elke skeurtjie van dit.
Julle het die wêreld opgedeel in nasies en was lief vir sommiges en het ander baklei. Jy het in 'n rustige manier met die wêreld gedeel wat Ek geskape het namens jou. Jy het jou self verslaaf aan die fisiese wêreld wat jy ken. Jy het uit plek geraak met dit.
Sien skoonheid en glo in dit. Ten minste, wys na skoonheid. Skoonheid was geskape vir jou. Ander dinge was ingegooi in 'n wêreld gemaak deur God. Tog was daar spasie vir dit selfs al was daar geen spasie vir minder nie. Enige iets kan van die wêreld gemaak word of bygevoeg word tot die voorkoms van die wêreld -- soos -- jy -- dit -- sien.
Jy mag in sirkels gaan terselfde tyd as wat jy glad nie tangensiaal is nie. Jy is integraal. Die wêreld is nog nie klaar nie. Daar is meer wat plaas vind, 'n samekoms van die Wonder van die Skepping, nog 'n oog opende kyk na wat jy kan sien. Wag totdat jy dit sien!