Heavenletter #5571 Die Veld Van Die Lewe Waar Drome Waar Word
God het gesê:
Daar is 'n veld wat jy in loop. Ons loop deur dit gesamentlik, jy en Ek. Dit word genoem die Lewe, hierdie veld. Dit is 'n eindelose veld van baie kleure en teksture. Niks ontbreek in die veld nie. Dit is 'n veld van alle moontlikhede waar drome waar word en, tog, vir 'n bepaalde denkbeeldige ruk, sekere drome word nie waar nie of nie vinnig genoeg of op die manier wat jy jouself voorstel dit moet waar word. Tog, wat maak dit saak, dit is die Veld van die Lewe. Die Veld van die Lewe vorder die manier wat dit doen.
Dit gaan in baie rigtings, hierdie Veld van Lewe in die Wêreld. Dit is bodemloos, hierdie veld, en daar is geen plafon nie. In die gemanifesteerde wêreld asook in die Goddelike, die lewe is onbeperk selfs soos perke gil in 'n luid stem na jou in die wêreld. Perke is nie aansienlik nie. Perke is dit wat jy perke noem. Jy kies perke net soos jy cherries kies.
Jy teken bokse en jy noem hulle perke. Die realiteit van lyne getrek beloop tot lyne getrek, dis dit. Wat jy werklik noem is skaars die Waarheid. Jy noem beperkings werklik, en , so, versterk jy perke en jy buig af na hulle of, ten minste, jy hou terug, en vra omverskoning dat jy in hulle vasgeloop het.
Perke is soos ander Gode wat jy voor My plaas, omdat jy glo in hierdie haastig-getekende of oorerflike beperkings. Perke is onvas, lendelam, ongebalanseerd, omvallig, gefragmenteerd, tog glo jy in perke en jy maak 'n altaar vir hulle. Onsigbare beperkings word opgestel en dit is al wat jy kan sien. Jou verstand kudde jou. Van als wat heilig is in die wêreld, perke is nie een van hulle nie. Genoeg van beperkings koester en aanbid. Aanbid vryheid en eindeloosheid eerder.
Wees spelerig. Lammers van God is spelerig. Lammers bars deur die lewe en is gelukkig in elke spelerige oomblik van die dag. Daar is geen perke tot die spelerigheid van lammers nie. Lammers hou nie vas aan vooropgestelde menings soos jy doen nie. Hulle sien vreugde.
Jy, aan die ander kant, mag jou voete sleep. In ieder geval, jy glo in perke meer as wat jy in My glo -- of glo in vreugde, dalk. Perke blyk waar te wees vir jou, tog My teenwoordigheid mag nie waar wees vir jou nie. Jy mag omring wees met perke wat jou aanhoudend vertel: "Jy kan sover gaan, en geen verder nie. Hou nou op. Staan terug. Moenie jou kop teen 'n klipmuur stamp nie."
Geliefdes, Ek bou nie klipmure nie. Ek vra jou nie dat jy jou kop teen 'n muur stamp nie. Dit sal jou hoofpyn gee. Daar is 'n ander manier, en jy het dit gemis, so het jy vasgekyk aan die idee van perke. Daar is altyd 'n ander weg. En daardie ander weg, wanneer jy die ander weg sien, is 'n tower deur.
Prestasies is maklik, nie moeilik nie. Stop om te frons. Stop om so hard te probeer. Stop om te sê die lewe is hard. Stop om te sê dat die lewe nie volgens jou gebeur nie. Dis net dit, die lewe gaan volgens jou. Hou aan om die lewe te vertel dat dit hard is of selfs onmoontlik, en dit is wat jou lewe na sal lyk.
As moeilikheid in jou lewe kan insluip, so kan die vervulling van jou begeertes. Eintlik, lê sukses onder die oppervlak. Wanneer jy sien waar sukses uithang, wanneer jy dit herken, verwelkom dit, bring dit naby jou, dit is duidelik. Jou antwoorde was daar die hele tyd. Die manier wat jy kyk vir 'n onthoude gedeelte in 'n boek, en jy kan dit nie vind nie, en skielik vind jy dit. Dit was daar die hele tyd, maar jou oë het dit gemis.
Uiteindelik, sig jy, en sê: " Hier is jy. Jou rascall van 'n stukkie, jy was hier die hele tyd. Ek het dit net nie gesien nie. Ek het jou oorgesien. Ek weet waar jy nou is. "
Jy het die antwoord tot alles. Nie soos 'n slim-aleck nie, maar as een wat vertroud is met 'n ander weg, en dat dit sal open vir jou. 'n Lig sal aangaan, en jy sal dit sien. Jy sal dit bymekaar sit, en die antwoord sal daar wees reg voor jou en waar dit was nog die heel tyd. Het jy dit nie ervaar nie?