Heavenletter #5570 Watter Limiet Plaas Jy Op Die Uitbreiding Van Jou Hart
God het gesê:
Oorweeg dit dat jou huidige lewe 'n voorskou is wat kom voor die film in teaters verskyn. Jou huidige lewe is 'n voorskou van wat gaan kom, maar, eerder, tonele van 'n ou film. Van hier af, van nou af -- dit is waar jy vanaf begin. Van hier, jou nuwe avontuur begin. Lang termyn of kort termyn, jy het 'n bestemming in gedagte. Nou is die opklim plek en tyd wat jy op jou volgende vlug klim. Sit af na die streke wat jy begeer.
Waar jy jouself nou vind is 'n begin. Nou is jou vertrekpunt. Nou is nie 'n opeenhoping van die verlede waaraan jy moet vashou nie. So ook moet die verlede nie aan jou vashou nie. Dit is waar jy begin van. Hier is dit. Hier is waar jy terugtrek op die pyl van jou lewe en jy mik vir wat jy wil hê.
Geen meer die verlede afskiet nie, selfs al is dit 'n minuut terug wat die verlede jou verontwaardig het. Die verlede het jou hier gebring om nuut te begin.
Dalk wil jy 'n staaltjie vertel van hoe die wêreld en daardie wat dit bewoon jou nie reg behandel het nie. Kom nou, jy hoef nie aan die verlede of enige een wat jou verontwaardig het en jou nou verontwaardig te pik nie. Laat hulle vaar. Laat jou verontwaardiging vaar. Hoekom aan die verlede vashou?
As jy moet praat, praat oor die seëninge wat aan jou gegee is. As Ek mag sê, geliefdes, in terme van die wêreld, jy mag ook nie perfeksie wees nie.
Wanneer jy geirriteerd is, is jy geirriteerd. Miskien het jy iets om oor geirriteerd te wees. Alhoewel, hoekom jou verontwaardiging adverteer? Dag vir dag, gaan sonder enige klagtes. Jy kan dit doen.
Skuif aan.
Wat mense sê of doen is een ding. Wat mense is vir jou in jou hart is 'n ander.
Is jy lief vir jou hond omdat hy blou strikke wen? Daar is dieper in almal om van te hou en iets dieper in jouself vir jou om te lief.
Watter limiet plaas jy op jou hart?
Wat as jy misnoeë laat vaar? Waaroor sal jy dan praat? Wat sal jy het om te sê? Dink aan 'n ander onderwerp.
Sê goeie dinge. En sê hulle. Jy het nie regtig al die drama nodig nie, en jy hoef nie met jouself te identifiseer as 'n slagoffer nie, so ook is jy nie 'n leeu-temmer in die sirkus wat ander onderrig in hoe hulle moet optree om jou te pas nie. Wie het gesê dat almal moet jou pas?
Is dit selfs moontlik dat jy kan iets leer van die persoon voor jou?
Sedert wanneer is jou hele lewe 'n dryfkrag om almal te verander om jou te pas?
Wanneer jy perfeksie vleesgeworde is, miskien dan deel van jou perfeksie is om ander te respekteer soos hulle is? Jy mag selfs van hulle hou. Jy mag selfs hul imperfeksies waardeer en hul eienaardighede. Is dit moontlik om van daardie om jou te hou en hulle te geniet net soos hulle is. Vir een ding, laat vaar die denke dat ander jou skuld om anders te wees as wat hulle is.
Dat Ek voorstel dat jy daardie om jou aanvaar en nie probeer om hulle te verander of verbeter nie, is nie te sê jy moet lief wees om tyd met hulle te spandeer nie. Draai nie jou rug op enige een nie, tog is jy nie geforseer om jou lewe te spandeer en probeer om gemaklik te wees wanneer en waar jy nie is nie.
Op die ander hand, staan terug, liewe nederiges. Moenie so veeleisend op jouself wees nie. Haal asem. Laat vaar jou soeke om die wêreld te maak in jou beeld.