Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5559 In 'n Groter Veld Van Liefde

Heavenletter #5559 In 'n Groter Veld Van Liefde

God het gesê:

Hoekom sal Ek elke dag met jou praat tensy dit is van My begeerte om jou te dien en jou goed te dien? Ek mors nie My tyd of joune nie. Daar is 'n mate ingewing wat gedoen moet word. Daar is ingewing wat joune is om toe te laat. Skuif uit jou pad uit. Geen meer jouself blok van uitbreiding nie.

Aldus Stilheid 'n groot deel van die lewe is, in terme van groei, moet jy ingee. Jy kan nie dieselfde bly en ingee terselfde tyd nie.

Hier is 'n ander manier om dit te sê: In jou geskiedenis, is dit nou tyd om in te gee. Soos jy ingee, skuif jy aan. My boodskap aan jou vandag is: "Seil voort," Ek sê, "Seil voort" 'n dosyn kere per dag, as jy maar net sal hoor.

Vir jou, voel dit so braaf vir jou om voort te seil. Dit mag voel vir jou dat, soos jy voort seil, verloor jy jouself. Jy is reg. Ja, dit is tyd vir jou om jouself te verloor, omdat jy plek maak vir jou Hoër Self om na vore te kom.

Wat laat vaar jy? Dit is grense wat jy laat vaar. Laat vaar jou eensame gebonde klein self en stuur na die Grootheid van jou Self. Hierdie mag voel soos iets wat weg gevat word wanneer, eintlik, dit 'n groot gawe is, omdat nou sal jy op styg van die as van die verlede.

Die manier wat jy opstaan uit 'n swembad en jouself afdroog in die Son, staan op van jou omskrewe verlede. Jy versprei jouself in die Son van jouself in. Soos dit gesê was, jy verloor jouself om jou Self te vind. Jy vind jou Self, wat te sê is jy verloor jou ou denke en jy styg na 'n Nuwe Visie soos jy die oues laat vaar. Jy kom uit jouself uit en jy kom nader en nader aan My en verder en verder weg van self-gesentreerdheid.

In die wêreld, is dit asof jy 'n Kursus in die Lewe begin het, en nou is jy reg vir gevorderde kennis. Hierdie gevorderde kennis is nie gebou op ou studies nie, alhoewel.

Terselfde tyd wat jy jou Self vind in 'n Groter Veld van Liefde, loop jy steeds op Aarde. Jy is nie gekonfronteer met een of die ander keuse nie. Jy het geen keuse nie. Soos jy bars uit jou skulp, bars jy voort van ou gewoontes van beperkte denke. Jy word weer gebore, en jy verken in die wêreld opnuut. Jy hou een voet op Aarde. Jy vlieg in Hemel terwyl jy ook loop op Aarde. Dit is 'n balansering toertjie, geliefdes, om twee lewens te lei, om aan te gaan in die wêreld terwyl jy styg na Hemel en saam My heelhartig is.

Jy anker diep in Eenheid in. Laat vaarding van ego en laat vaarding van die belangrikheid van ego is 'n groot gawe in jou lewe. Versterking van ego hou jou nie in goeie gemoed nie. Vermindering van ego hou jou in goeie gemoed omdat verlies van ego is 'n groot gewin.

Wese is Wese. Jy hoef nie te leer hoe om te wees nie. Jy leer hoe om te wees terwyl jy gedompel is in die Lewe op Aarde. Jy leer hoe om uit jou pad te kom. Jy leer om te styg bo die herhaalde verlede. Jy leer om hoog te vlieg en steeds gegrond te wees op Aarde. Met ou baggasie wat weg is, is jy lig genoeg om te styg. Dit vat geen doen nie, eenvoudig net Wees.