Heavenlette #5533 Nooi Die Sonskyn In
God het gesê:
Waar jy wolke in jou hart het, nooi die sonskyn is. Daar is daardie wolkerige dae in jou hart, en dit is maklik om te swig onder hulle. Dit is maklik vir jou om toe te laat om te swig asof jy geen keuse het nie. Die grys wolke blyk om soos 'n magneet op te tree, en die kleur van jou dag ewe die grys van die wolke.
Waar Ons bestaan, jy en Ek - en Ons bestaan as Een, en Ons is in Helder Lig - bestaan duisternis nie. Duisternis is fantasie. In Waarheid, daar is niks om Lig mee te vergelyk nie.
Eenheid laat niks oor aan kontras en niks om mee te vergelyk nie. Daar is geen met in Eenheid. Geen teen, geen teenkanting, geen ander. Verbeel jou die soetheid van Eenheid.
Jy mag dalk dink jy smag na sjokolade of chewy caramels. Daar is iets meer waarna jy smag. Dis waar. Absoluut, jy smag na meer Eenheid. Jy het meer as genoeg gehad van oënskynlike Andersheid. Nou is jy ryp vir die Soetheid van Eenheid wat alle honger tevrede stel. Hier, vat 'n bietjie Eenheid nou. Eenheid is orals selfs al is daar geen orals nie.
Eenheid is nie-vooraf toegedraai. Dit blyk in te kom deur osmose. Eenheid sink in op die manier wat die Seisoen van Lente arriveer. Skielik, is lente hier, en jy sien 'n krokus en dan meer en meer blomme -- lillies van die vallei, bluets, tulpe. Leeubekkies spring op. Jy is omring deur kleure en jy is vreugdevol.
Dit word gesê dat daar is 'n seisoen vir alles. Somer volg lente. Herfs volg somer. Winter volg herfs. Daar word gesê dat daar is tyd vir elke seisoen. In terme van jou lewe, winter hoef nie somer te volg nie. Lente kan styg in jou hart elke dag. Is daar 'n sekere wet wat onherroeplik sê dat jy moet winter het vir soveel dae 'n jaar ensovoorts?
Dood volg lewe. Dit is gewoon dat droefheid volg dood, en tog in die lewe, wat moet blom, moet jy leuen na droefheid? Ek sê jy moenie.
Blomme wat verdroog en saad word huil nie. En al die ander blomme wat agter gelaat is kla nie oor die blykbare einde van 'n ander blom nie. Dit is deel van die lewe dat blomme dood gaan. Hartseer hoef nie in te storm soos 'n dik kombers van sneeu nie. Daar hoef nie 'n sneeustorm te wees nie. Eerder, daar kan tien sneeustorms wees, en nie een sneeustorm het die onvervreembare reg om jou te ontspoor nie. Daar is geen reëls wat sê jy moet bedroef raak omdat die wêreld dit van jou verwag.
Jou boek is nog nie geskryf nie. Daar is meer son as sneeu in die lewe in algemeen en in jou lewe spesifiek. Daar is geen rede om op sneeu te fokus nie. Sneeu kan ook pragtig wees. Sneeu kan ook die Lig van die Son weerkaats.
Alles is soos jy sê dit is. Daar is 'n sublieme klik in jou verstand wat jou vertel hoe om te reageer vir dit wat die lewe bring. Moet jy gewoonte volg?
Wat as die wêreld alles onderste-bo het? Selfs so, jy mag vat wat die wêreld sê as die evangelie en dit streng volg. Dit was goed genoeg vir jou ouers en almal se ouers, so hoekom is dit nie goed genoeg vir jou nie? Wat is die sin om gewoonte te breek, mag jy dink, en jy ruk jou skouers.
Nou sal Ek jou 'n groot geheim vertel in die lewe. Ek sal jou een manier vertel om weg te kom van bedroefheid en lyding. Jy het dit gesien, en jy mag dit dalk gedoen het. Shh, die manier is om genadig aan iemand anders te wees, om die lewe makliker te maak vir ander, om hulp te verleen aan ander, om jou fokus van jou af te haal 'n bietjie of baie en om 'n ander te verwelkom selfs vanaf jou doodsbed.
Selfs al faseer jy in die avontuur van transmutasie, om gereed te maak om jou liggaam agter te laat terwyl jou siel na Hemel styg, selfs wanneer jy dalk in pyn is, kan jy belangstelling in ander het en hulle oplig en jou storie eenkant sit wat aangaan met jouself. Jy kan dit uit die prentjie hou. Jy hoef nie jou probleme oor te vertel nie. Wees die gasheer of gasvrou aan almal wat voor jou kom ongeag van omstandighede.
Ek het dit gesien. Ek het mense gesien, selfs in hul laaste oomblikke op Aarde, styg en die lewe vreugdevol maak vir ander. Oh, ja, daar is altyd meer om te weet as wat in boeke geskryf is.
"Geskryf deur Gloria Wendroff
Vertaal deur Dawie Steyn"