Heaven #2566 Jy is Heilig en Immortelle
Heilige geliefdes – nou is die tyd om jou heiligheid te aanvaar. Jy is nie net ‘n gewone mens nie. Jy is ‘n fondasie van immortaliteit. Jy dra net jou fisiese lyf. Jy bly op die aarde, terwyl jy aanhou bly in die Hemel. Jy moet weet dat dit wat jy ‘n mens noem is ‘n heilige immortelle – daar is geen uitverkorenes nie.
Ek verstaan dat dit is moeilik om te glo. Baie keer voel jy nie eers of ander jou soos ‘n gewone mens behandel nie – wat nog van ‘n heilige enige iets.Waarlik julle almal is al neer gesien op- maar nou sal jy nie meer neerkyk op jouself nie!
Nou is die tyd dat jy waarlik sien wie en wat jy is. Jy sal nie meer jouself onderskat nie.
Sê my geliefdes: het jy nie nou die neiging om vir my te vertel van al jou tekortkominge en al die redes waarom jy dink jy verdien dit nie om as n heilige wese gesien te wees nie? Is daar nie n deel van jou wat besef dat jy is baie meer waardevol as dit wat die wêreld jou wys maak nie?
Geliefdes, wat as Ek reg is en die wêreld verkeerd is? Kan dit miskien waar wees?
Jy glo alles van die wêreld. Wil jy nie maar My ‘n kans gee nie? Sal jy My nou glo wat Ek vir jou probeer sê?
Ek sê vir jou – jy is My Heilige Kind. As jy my kind is, kan jy net Heilig wees. Ek sal nie iets skape wat minder as Ek is nie. Hoekom moet Ek?
Hoekom wil jy dan nog bewys hoe verkeerd Ek is? Jy sien hoe harteloos die lewe kan wees en jy weet dat dit nie God kan wees nie. Jy moet weet dat die hartelose wereld is nie deel van jou of enigiemand anders nie. Dis alles deel van n illusie!
Moet nie alles glo wat jy sien nie, want dit is n towenaaar se kuns. Jy en al My Kinders op hierdie aarde is meesters in towerkuns en illusie.
Haal af die masker waaragter jy skuil. Op n manier weet jy dat jy vals is. Jy het miskien jouself oorreed dat jy voorgee as jy ‘n heilige wese is. Jou heiligheid is al wat waar is van jou. Daar is n deel van jou wat jou dit al so ver beny het. Jy weet dat hoe jy jouself voorgee en hoe hy jouself sien is twee verskillende oogpunte. Jy is so n goeie rolspeler en akteur om voor te gee jy is minder as dit wat jy regtig is. Jy is so goed daarin dat jy jouself al oorreed het. Jy steek jou eie vlerke weg – jy het vergeet van jou vlerke. Jy maak staat op die hele wereld, maar dis eintlik op jouself wat jy moet staatmaak.
Jy is goed geoefen om voor te gee jy is minder as dit wat jy regtig is. Jy flous almal, maar jy kan My nie meer flous nie. Ek sien jou vir wie jy regtig is. Jy is ‘n heilige wese wat Ek geskape het. Ek het jou geplant as ‘n saadjie op hierdie aarde vir groot gebeurtenisse, nie vir kleinighede of slawerny nie. Breek jouself nou vry van daardie onsigbare, maar magtige kettings om jou.
Soos wie wil jy wees? Soos wat wil jy wees? Jy KAN dit wees – en op hierdie einste oomblik. Op hierdie oomblik kan jy wees alles wat jy en Ek begeer. Ek sê vir jou jy kan Koning en Koningin wees van jouself. Jy het die mag om te regeer. Jy kan begin om al die liefde waarvan jy gemaak is ten toon te stel. Wys dit vir almal, wys dit vir jouself! Aanvaar die identiteit wat Ek jou gegee het. Aanvaar dat jy ‘n toonbeeld is van My. Aanvaar dat Ek jou in My aangesig gemaak het. Aanvaar jouself!
Wanneer jy klaar hierdie brief van die Hemel gelees het kan jy nie meer die rol speel van die een wat die brief begin lees het nie. Jy is nou hoër en nou gaan jy verantwoordelikheid neem om dit te wees wat jy nog altyd was.
Staan op geliefdes. Jy regeer oor hierdie hele wêreld en nou gaan jy regeer met wysheid en liefde. Jy regeer in My Koningryk. Jy regeer in My Naam. Jy is God van die Heelal. Hou die naam vir jouself, maar weet sonder twyfel dat dit is wie jy is.
‘n Roos weet wat dit is en nou weet jy ook wie jy is – so wees dit, want dit is jou doel in die lewe.


Oh, Nomvula, thank you so
Oh, Nomvula, thank you so much! What a precious language!
Afrikaans
How nice to find a Heavenletter translated in Africaans...almost like Dutch when I read it out load.
Of course there are many different words, but I do understand it...wonderful......
from heart to heart,
namasté, Anneke
Yes, it was wonderful to
Yes, it was wonderful to have Heavenletters translated into Afrikaans.
My understanding of the Afrikaans language is that it was based on the Dutch language, or came from people who spoke Dutch -- you can hear Afrikaans spoken a lot here --yet it is, so I understand, a much simpler Dutch. I heard that there is one verb tense in Afrikaans.
Language is a fascinating subject. I'm so glad to have Afrikaans brought up.
Anneke, do you think an Afrikaans-speaking person here will understand Dutch as easily as you understand Afrikaans?
Afrikaans
Dear Gloria,
Afrikaans came from the Dutch Boeren, so it is based on Dutch, but in many ways different.
I think that the Afrikaans speaking people will understand a great deal of Dutch, but the accent is very different. Maybe they could understand the written Dutch better, I don't know for sure.
Even in the Netherlands the Dutch language has many accents, as in America..
And English in Australia sounds very different from the English in the U.K. or America and even in Africa.
Long time ago my husband's grandma celebrated her 75th birthday and uncle's and aunts who had immigrated to America and Australia in 1953 came to visit her with their husbands and wifes. I had to translate (!) between the uncle from America (married to my husband's aunt from Holland) and the aunt (married to his uncle from Holland) from Australia; they could not understand each other and they both spoke English., odd isn't it?...That is something you never forget....
love and light, namasté, Anneke