Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5688 Oorskry Jou Verwagtinge

God het gese:

Hoe kan jy eg wees aan jouself as jy nie eens die Waarheid van wat nog altyd was kan aanvaar en wat jy nog nie in staat was om te sien nie?

Meeste van die tyd mag jy wel glo dat jy op 'n Woestyn Eiland is wat die Lewe genoem word op jou eis. Jy mag wel glo dat Eenheid is Eensaamheid, en jy het genoeg gehad van Eensaamheid jou hele lewe lank. Jy mag jouself sien as apart van die lewe eerder as 'n deel van die lewe waar drome waar word en jy 'n gewaardeerde mens is.

Jy mag voel dat die ergste kom nog. Natuurlik hou jy nie van so 'n prentjie nie. Jy hou nie daarvan om daaraan te dink nie, en jy sal alles doen om te verhoed om aan die doom te dink wat jy voor jouself gegooi het as jy net kon. Gooi eerder blom blare voor jou.

Jy bedoel om geduldig te wees met My, tog mag jy dink jy weet meer as Ek. Jy mag dalk dink Ek is 'n strompellende ou God Wie stories opmaak. Intussen, knik jy jou kop hoflik terwyl jy jou voet tap en ook jou vingers.

Jy bly in 'n pragtige glade wat vol lewe is. Jy het dit oorgesien. Jy sien in 3-D. Dit lyk nie of jy oor jou ou oortuigings kan kom nie. Jy behou 'n ou ingesteldheid. Kom oor dit.

Jy het opgeskuif in die lewe. Jy het deur ander dimensies gegaan. Vat weer 'n kyk. Trek weg die sluiers wat jou geluk bedek. Hou op om dieselfde heuwels te klim en weer af te rol.

Daar is meer as 'n Wonderlike Horison voor jou. Jy is verby die Horison. Jy is ver voor jouself. Jy is alreeds Oor die Reenboog. Jy is vry om ou idees te ontbind en nuwes te verwelkom.

Kom saam My. Wees saam My. Ek hou My hand uit vir jou. Ek sal jou oor al die obstruksies wat jy jou verbeel dra. Genoeg van obstruksies te vat as waar. Hulle is nie Realiteit nie.

Jy is Ryk met Lewe. Jou beursie is vol, tog sien jy net nie. Steek jou hand in, omdat al jou drome is waar. Steek in. Liefde is Waar. Jy is Liefde, tog mag jy Liefde weg hou vanaf jou, net buite bereik. Jy mag soos 'n firecracker wees wat net nie wil afgaan nie.

Jy is My Droom, en Ek is 'n Wel-Doener. Ek is meer as 'n Wel-Doener. Ek is die Deur wat jy deur moet loop. Hierdie Pad na die Lewe. Lewe is aan die Styg. Ek masseer jou hart nou. Engele is uiwerig om jou op te lig. Laat engele jou gedagtes lig. As jy wil styg, staan op uit jou ou gedagtes. Draai om op 'n muntstuk. Maak oop die Gordyne van die Lewe en sien die vreugde - ja, vreugde - wat jou omring. Betree vreugde. Moenie langer terug hou nie.

Goed, jy is moeg vir die verlede. Los dit. Betree die Koninkryk van die Hemel. Eis die Hemel en die Avontuur van die Lewe op Aarde voor jou. Eis wat joune is. Steek jou hand uit. Ontdek jou Stem, en sing tot jou harts genot.

Neem in ag dat jy dalk jouself gemis het. Daar is 'n Hele Wereld van Liefde voor jou. Stap in. Oorskry jou verwagtinge. Dit is jou verwagtinge wat kort.

Dit is nie dat jy moet byhou by modes nie. Hou by Waarheid. Waarheid is nie agter jou nie. Waarheid is reg hier 'n hand se reik voor jou. Jy is ryk in Waarheid.

Kom, vlieg weg saam My. Waag voort saam My. Hierdie is nie ontsnap nie. Dit is Waarheid. Aanvaar die Liefde wat joune is. Weet dat Groot Liefde is op jou voorstoep. Vee af jou trane. Maak skoon jou visie.

Die beste kom nog. Jy het genoeg geabsorbeer van dit wat jy nie wil he nie.

Drink die vars water. Die beste is alreeds hier. Neem in van dit. Jy is nie wat jy gedink het nie. Jy was nooit wat jy gedink het nie. Vang op tot jouself. Vang op tot My. Gee My jou hand. Toer die wereld saam My as jou Gasheer. Spring op, soos Ons seil na Liefde wat die Waarheid is van jou. Die Waarheid van jou is wat jy soek. Kry Waarheid nou. Reik uit. Maak oop jou hand. Aanvaar die juwele wat Ek jou aanbied. Nou.