Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5674 Die Lewe Is Nuut Elke Dag

God het gese:

Wat sal dit van jou vat om te laat vaar van lyding? Wat is lyding in elke geval? Lyding is 'n alarm wat afgaan. Lyding dien om jou hoofpyn en hartseer te gee. Lyding is 'n tipe van self-medikasie wat jy 'n groot dosis van neem. Dit wil lyk of My kinders aanvaar lyding meer geredelik as gelukkigheid. Lyding is jou antagonisme tot die oppervlak van die lewe wanneer die lewe, soos jy dit sien, jou reels breuk.

Jy oortuig die lewe dat dit teen jou is. Jy weerle die lewe. Jy is oortuig dat dit wat jou seermaak in jou Aardse lewe is onregverdig en onaanvaarbaar. Liewe julle, wat ookal lyding in jou hart veroorsaak het alreeds gebeur. Jy kan nie die lewe omverwerp soos dit gebeur nie. Jy mag dalk geluk weg wys en skik vir lyding, of jy mag gryp aan lyding soos 'n lewensboot in die middel van die see. Jy maak 'n groot protes. Jy weier dat dit, in Realiteit, kan nie verander word nie. Jy kan nie verhoed wat alreeds gebeur het nie.

Skuif aan.

Jy kan redelik aanvaar dat die ergste wat die lewe kan bied is vir jou gegooi. Jy skop en skerm. Dit kom van oppervlakkige relatiwiteit van lewe op Aarde. Dit is asof lyding jou verdediging is. Jy protesteer en veg tooth and nail dit wat gebeur het, en wat jy nie kan ontdoen nie.

Kom van die verstand dat die lewe is soos die lewe is. Die lewe het geen vendetta met jou nie. Die lewe gebeur met almal. Maak nie saak wie jy is nie, vroeer of later, die lewe sal wegneem die fisiese teenwoordigheid van geliefdes. Die lewe is nie uit om jou te kry nie. Die lewe bedoel om jou vorentoe te skuif.

Jy kan se dat die lewe is soos 'n vloedgolf, en vloedgolwe is onpartydig. Dit mag lyk vir jou of die lewe gunsteling speel, en so neem jy aanstoot vir die lewe en baklei dit. Niemand kom totaal-vry uit die lewe nie. Die goed wat jy sien besoek almal. Die ongewenste wat jy sien in een form of 'n ander besoek almal.

Jy is nie 'n teiken nie. Eerder, dit kan gese word dat jy teiken gedeeltes van die lewe en weier om te aanvaar wat nie ontken kan word nie.

As dit brandende somer is waar jy is, kan jy nie lang dae en son weier nie. Somer sal aangaan so lank as wat dit aangaan. Somer verstel nie tot jou versoeke nie. Jy moet tot somer verstel.

En wanneer koue winter kom, kan jy warm aantrek, en jy kan 'n vuur aansteek, maar jy kan nie winter stop nie. Hoekom fuss en fume omtrent dit?

Wanneer dit somer of winter of droogte of vloede is, mors jy nie jou tyd deur sulke voorvalle persoonlik te vat nie.

So ook in die lewe lees jy nie gister se koerant oor en oor tot jou ontsteltenis of self-seermaak nie. Elke dag stuur nuwe boodskappe vir jou.

Die lewe is nie teen jou nie. Die lewe is net die lewe. Daar is geen profyt om fout te vind met die lewe nie. Wat jy glo jy verloor het, moet jy laat vaar van. Niemand ontken dat 'n seer hart in skok is moeilik om verby te kom, tog is alles in die lewe om mee vorentoe te gaan, en so moet jy.

Wat ookal jy verloor het kan nie vervang word nie, tog is ander skatte uitgele voor jou. Gee jou hart 'n goeie druk en vee weg sy trane. Met of sonder jou deelname, moeilikhede verdwyn. Hartseer is sterflik. Hartseer is nie permanent nie.

Moenie wee dra nie. Moenie 'n monument tot hartseer bou nie. Vergewe wee. Vergewe hartseer. Vergewe jouself. Vergewe alles wat jou laat breek. Sit jouself aanmekaar. Maak vrede met die lewe. Wat anders is daar vir jou om te doen? Jy is hier terwille van die wereld. Gee vrede vir die wereld. Kyk hoer as die dieptes van lyding. Ontmoet die lewe halfpad. Sit jou gebroke hart aanmekaar