Heavenletter #5654 Die Ongegronde Verlede
God het gesê:
Kom oor jou ou gevoelens van die verlede. Moenie aan hulle vashou asof hulle waardevol is nie. Ek praat van ou swaar-gewig verwerping en neerslagtigheid van kinderdae wat jy saam bring na die huidige, gevoelens wat nou weergalm binne-in jou, 'n gevoel dat jy nie van gehou sal word nie, of nie vir lank nie, of dalk glo in ander se oënskynlike oogpunt dat jy onvoldoende en ongeliefd is, en dat jy dit mag vashou asof jy goed doen om hierdie dwalende indrukke vas te druk.
Jy het groot liefde gehad, liewe julle, maar wonderlike liefde in jou kinderdae was nie so algemeen soos Ons sou wou wens. Onsekerheid het van een of ander plek gekom, maar nie van orals nie. Jy het 'n geloof versterk dat jy nie aanvaarbaar was nie. Hierdie gevoelens was nie handig vir jou toe nie, en hulle is waardeloos vir jou nou. Laat vaar hulle nou. Daardie wat jou daardie indrukke gegee het kan nie laat vaar van die gevoelens omtrent jouself nou nie.
Jy is My kind, en Ek is lief vir jou. Wat ander van jou gedink het eens op 'n tyd het niks te make met jou nie. Niks. Die gevoelens wat jy teweeg gebring het as gevolg van daardie tye was onregverdig en ongegrond. Jy was geoordeel en valslik veroordeel. Jy het hierdie valse veroordelings as fotos van jou gevat. Jy net nooit hierdie fotos vergeet nie. Die fotos wat geneem was het jou bloedstroom betree, jou selle, jou hart, wanneer, die heeltyd, dit 'n ander se foutiewelike begrip was.
Jy was en is My kind, en jy was en is om gelief te word.
Ten minste, doen dit vir My en behou jouself in liefde.
Om die waarheid te se, daar was 'n hoek in jou kinderdae, en dit het jou hart gesny. Waarlik, daar is geen rede om die sny te open en te heropen nie. As jy geweet het toe wat jy nou weet, sou jy nooit die wereld se valshede ingeneem het asof hulle kredietwaardig was nie. Jy sou nie.
As iemand snaaks is met jou nou, moet jy laat dit jou dag ruineer? Omdat iemand anders ontsteld of dwaas is, hoekom moet jy jou lieflike tyd hier op Aarde ruineer? Genoeg van die verlede.
Vanuit jou bewussyn, nou assosieer jy met My. Ek het altyd met jou geassosieer. Soos dit is, jy het nog nie begin om op te kyk nie. Jy was opgetrek in die wêreld, en die wêreld het nie altyd opgekyk na die Son nie. Die wêreld het net nie van beter geweet nie. Eens het jy ook nie van beter geweet as om net kritiek te absorbeer nie.
Jy weet beter nou. Ander se staar of onttrekking of gunstige aandag het niks te make met jou nie. Ander se skadu menings verlig op jou. Jy was nie verkeerd om jouself te wees nie. Jy was 'n kind. Die wat na jou gekyk het, het dalk mis gekyk omrede jou ras of ander sulke nonsens of eenvoudig net dat hulle dag moeilik was, of net omdat jy 'n weerlose kind was.
Ek vra omverskoning aan jou vir almal wat ooit onvrygewig was aan jou.