Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5651 Vind Jouself In Eenheid Bewussyn

God het gesê:

Oneindigheid bestaan. Die woord Oneindigheid is dieselfde as om te sê dat tyd is nie-bestaand. Daar is geen verlede, huidige of toekoms nie. Daar is geen tyd-lyn, nie eens 'n soupcon van tyd nie, selfs nie eens 'n teelepel van tyd nie. Alles is gelyktydig, selfs al is gelyktydig opgelyn met tyd. In die lewe in die wêreld, speel tydsberekening 'n groot rol.

Jy word gereeld ge-adviseer om in die huidige te leef. Wat beteken dit regtig? Ons kan sê dit beteken om gefokus te wees op Oneindigheid. Daar is 'n dubbele-kruis hier omdat Oneindigheid is tydloosheid. Oneindigheid is Groter as die Groot.

Oneindigheid is verseker meer Wese as Gedoenery. Hoeveel keer is dit al gesê?

Tog, daar is ooreenstemming dat dit is raadsaam om in die oomblik te leef. Om te lewe in die sogenaamde oomblik kan 'n Daad van die Wil wees. Ek dink nie dat om in die oomblik te leef 'n keuse is wat jy maak nie. Om te lewe in die oomblik kan 'n begeerte en 'n voorneme wees, tog jou bewustelikheid van "die huidige" gebeur nie by dint of 'n klap van jou vingers nie. Jy kan nie jouself so maklik afskakel van die verlede en die toekoms nie, selfs al wens jy jy kon.

Om te leef in die oomblik vat geen fokus nie. Jy kan nie fokus om in die huidige te wees nie. Jy is waar jy is nou, ligtelik of met volle fors oral oor die plek. Jy is nie in staat om die jets van die lewe aan en af te skakel nie, enigsins meer as wat jy eerlik liefde aan en af kan skakel met jou wil nie. Jy is waar jy is.

Waar jy nou is is nie waar jy moet wees of waar jy altyd sal wees nie. Jy sal nuwe seë vaar. Jy kan op dit staat maak.

Liefde en om te leef alleenlik in die oomblik is bewussynstoestande. Almal op Aarde het sekerlik die vreugde van om ten volle te lewe in die oomblik al ervaar, omdat Bewussyn is nie 'n konstante plat lyn en geen verder nie.

Wanneer jy in die oomblik leef, sê en dink jy nie: "Oh, wat, ek leef in die huidige." Wat jy mag waarneem is dat jy leef in die huidige, tog is waarneming ook na die feit, altans, in alle eerlikheid vir die lewe, om die huidige te betree maak nie saak wat nie is is ook moontlik. Dit is moontlik vir jou. Dit is onvermydelik vir jou.

Iemand wat in die verlede leef weet hy her-lewe of onthou en dat daardie geheue is herleefde geheue. Almal weet dat dagdromery is om te kyk met vreugde na begeerlike gebeurtenisse wat nog kan wees.

Dalk om te leef in die huidige is meer soos om te lewe in die gapings tussen woorde.

'n Kunstanaar wat 'n skildery verf. Op die oomblik dink hy nie: "Ek is 'n kunstenaar wat verf." Hy is verlore en te vinde in sy skildery.

Nog 'n manier om dit te se mag wees dat hy, die individueel, het homself vergeet en Eenheid betree. Sy individualitiet tree nie in nie.

As jy met jou wil in die huidige kan leef, sal jy altyd gelukkig wees. Om te lewe in die huidige is gereeld gegee as 'n manier vir gelukkigheid. Om te lewe in die huidige is inderdaad 'n manier om gelukkig te wees, tog is gelukkigheid die resultaat van om te lewe in die huidige. Jy soek nie vir geluk deur die wa voor die perde te plaas nie.

Wanneer jy in die oomblik leef, dan is geluk gewaarborg. Jy mag dalk nie daarvan hou om potte en panne te was nie, maar wanneer jy in die huidige leef, sal jy vreugde voel om hierdie pot of daardie pan te was omdat jy spontaan geniet om 'n pot te laat blink.

Jy doen dit nie omdat jy moet nie. Jy leef nie deur dit nie. Jy geniet hierdie oomblik soos jy in dit leef.

Godwriting is 'n voorbeeld van lewe in wat genoem word die huidige. Natuurlik, wanneer Godwriting plaasvind, sal Ons se jou bewussyn skuif oor 'n milimeter - dan kan jy jouself vind in Eenheid.