Heavenletter #5649 Oorwinning
God het gesê:
Jou intensie, begeerte, en voorneme is trail blazers. Intensie, begeerte, voorneme, toewyding, en hunkering is die petrol wat jou evolusie aanhits.
Ek het geen byl om te slyp met geld nie. Ek het geen byl om te slyp met die soeke en begeerte vir geld, tog verskyn geld meer as 'n resultaat van kreatiwiteit en energie eerder as 'n begeerte vanself. Begeerte vir geld mag dalk die pomp begin, tog is daar nog 'n soort vuur ook wat jou begeertes aansteek om jou te bereik.
Jy mag wel die aankoms van geld op jou tong proe. Dit voel so waar jy kan dit in jou mond hou. Jy mag ywer het omtrent groot somme geld wat vir jou groot vryheid sal lewer wat geld kan koop. Jou uiteindelike begeerte is groot vryheid, en die onskuldige vryheid van volopheid.
Elke begeerte het sy eie vibrasie. Dit beteken dat elke begeerte kweek sy eie kwaliteite binne-in jou. Terselfde tyd, alle begeertes kweek ook iets van 'n gelyke frekwensie. Begeertes tweak jou hart. Binne-in elke frekwensie van begeerte, is sekere van die begeerte baie dieselfde.
Jy sal dit weet volgens hoe jy voel.
Jy mag ywerig wees omtrent wraak, kom ons sê, tog weet jy alreeds sonder om daaraan te dink dat gedagtes van wraak of regverdiging dra 'n ver meer verskillende vibrasie as gedagtes van goed vir almal. Begeerte om 'n ander tereg te wys is nie goeie wil nie. Geliefdes, die begeertes wat jy mee sal floreer - en wat die wêreld mee floreer - ondersteun en lig almal op.
Lelikheid beteken kleinheid. Kleinheid van begeertes beteken lae vibrasies. Hoe vibrasie voel beter. Hoe vibrasie kramp nie jou hart nie. Hoe vibrasie sny nie deur jou soos messe nie.
Pasop vir begeertes wat jou afsny van liefde. Selfs al het jy sukses in jou pogings vir oorwinning, jy het net sukses in slegte-wil, en slegte-wil is geen triomf nie. Slegte-wil is nie goed nie.
Negatiwiteit is self-vernietigend. Met liefde, gaan jy vorentoe. Die gevoel vlak stel die gety.
Die Hoë Pad skep 'n beter pad vir jou om op te ry. Die lae pad is slordig.
Jy weet hoe jy voel wanneer jy goed aangetrek is. Wees so goed ingestel tot jou sensitiwiteit as wat jy is met jou klere. Wees ingestel -- nie hoe jy vaar maar tot goeie wil. Trek terug die pyl van goeie wil. Enige iets minder is, wel, minder.
Onliefdevolheid is nie werd om oor gepraat te word nie en ook nie om te begeer nie. Moenie enige een se val begeer nie. Begeer dat ander styg. In elk geval, dit betaam jou nie om dit te begeer wat seer maak, omdat die mes wys na jou. Moet nooit weer iets in jouself wond nie. Trek die mes nou uit. Moet dit nie eens in die eerste plek gebruik nie.
Moenie selfs vir een oomblik goed wees om ander seer te maak nie. Ongesiend, maak jy jouself seer. Selfs al bring dit jou rykdom deurdat jy 'n ander seer maak, bring dit jou niks. Dit bring jou bitterheid. Dit bring jou dwaasheid. Dit is 'n dwaas wat seermaak strooi.
Negatiwiteit is soos negatiwiteit doen.
'n Slaggat wat jy voor iemand anders sit, alas, is 'n slaggat waarin jy trap.
As 'n onregverdigheid aan jou gedoen is, dan is die onregverdigheid vir jou om van te styg. 'n Ander se kleinheid en/of foutiewe weë is nie vir jou om na te maak nie. Kopie grootheid oor kleinheid enige dag.
Gaar ligheid in jou stap. Verlig die pad vir almal. Wees 'n Lig-Bringer. Maak oop die blinds. Moenie die shades aftrek nie, omdat jy is bestem is om 'n ander soort Onderwyser te wees.
Onderrig wat jy wil weet. Maak oop die vensters. Laat die vars lug in. Vou die lewe netjies. Moenie dit opmors nie. Moet dit nie krinkel nie. Omhels dit. Lief die Lewe. Namens Eenheid, vat die lewe aan om skatte te verkry.