Heavenletter #5645 Die Ryk Ryp Pluim Van Jou Hart
God het gesê:
Ag jou hart die Kamer in die Oornaghuis. Daar is altyd Plek in die Oornaghuis van Jou Hart vir elkeen en elke kreatuur en vir alle goedheid op Aarde soos dit is in die Hemel. Daar is geen beperkinge tot die omvang wat jou hart kan bereik nie. Hoekom op Aarde sal jy jou hart krimp?
In terme van Liefde is jou hart vergrootbaar. Jou hart is nooit vernietigbaar nie. Daar is plek in jou hart vir al die liefde in die wêreld. Jy neem deel van hierdie liefde. Hierdie liefde is gereed en wagtend. Jou hart sal hardloop om hierdie liefde te bereik. Jy kan nie regtig klaar kom sonder dit nie. As jy dink jy kan minder wees as vol liefde en steeds grasieeus en gelukkig wees, dan is jy verkeerd. Besluit op liefde as jou manier van lewe eens en vir altyd.
Op Aarde, leer jou hart hoe om homself te verleng. Jou hart mag clumsy wees en oor homself trip. Jy is hier op Aarde sodat jou hart -- kan aanhou groei. Daar is hoogte waartoe jou hart kan groei. Jou hart is gemaak vir groei. Weet dat jy het 'n groen duim wanneer dit kom by jou hart. Met liefde, swel jou hart. Ja, jy is bedoel om 'n hart te het wat verder as alle denklike grense gaan.
Jou hart is nie bedoel om terug te hop na minder as vol nie. Daar is plek in die Oornaghuis van jou Hart. Hierdie is jou blydskap -- om nog meer liefde te voel vir alles en elke Wese. Alle liefde is moontlik, en alle liefde is bedoel, en alle liefde is vir jou om na jou hart te neem.
Hoe maklik liefde is wanneer jy nie daaroor fuss nie. Al wat jy hoef te doen is om te kies om te lief en nie meer te besluit en kies nie. Kies om te lief nou eens en vir altyd. Wees klaar met kies. Kies om jou hart wyd oop te maak, en jy het gekies vir altyd. Jy betree die Ewigheid van Liefde.
Liefde is om jou hart wyd oop te maak en oop te hou. Het 'n goeie aptyt. Berei Liefde voor jou, en maak vol op liefde. Hou aan om jou hart te vul met al die Liefde in die Heelal. Jy kan nie te veel liefde het nie. Jy verloor nie jouself in liefde nie. Jy vind jouself in liefde. Jy bak in die Son van Liefde. Bak tot jou harts genot.
Jou hart is die Hart van die Saak. Liefde is nie 'n bauble nie. Liefde is 'n waardevolle steen om te deel vanuit jou hart se wonderlikheid. Liefde staan nie stil nie. Liefde is lewendig. Liefde is nou in hierdie einste sekond. Liefde moet nie terug gehou word nie. Liefde moet oop gemaak word soos die beste Kersfees geskenk wat jy ooit kan ontvang en ooit gee. Ah, ja, liefde is die geskenk wat aanhou gee. Liefde is die geskenk.
Hart en verstand is bedoel om saam te gaan. Dit is slim om jou liefde te groei. Jou hart is nie 'n hot-house blom wat spesiale sorg benodig om te groei nie. Solank as wat jou hart swel met liefde, is jou hart okay. Om te skimp met liefde maak die hart honger. Jy is nie bedoel om swak-hart te wees nie. Jou hart is nie bedoel om te kies en keur nie en sy verstand te verander nie. Jou hart is bedoel om almal en alles te lief. Dit is hoe jy jou hart vry maak om te wees wat jou hart voor gemaak is. Lank lewe die hart.
Liefde is verklaar. Die wêreld het 'n verklaring van liefde gemaak. Al die vlae van die wêreld dra 'n boodskap van liefde aan die wêreld. Die skepe op die see dra liefde en lewer liefde van kus tot kus. "Ahoy, Liefde," is die aankondiging.
Liefde seil die sees, en liefde bereik die verste hoeke van die wêreld. Daar is nêrens waar liefde nie is nie. Liefde is op die hit-parade. Liefde is almal se carry-on.
Sonder liefde, is daar niks van waarde nie. Liefde is al wat jy wil hê, en liefde is al wat daar is. Drink vol. Liefde is hier om te bly. Liefde is reg voor jou. Liefde groet jou, en liefde volg jou. Liefde het ge-arriveer. Jy is die gewer van liefde. Jy.