Heavenletter #5644 Hoekom Nie Paradys Op Aarde Nie
God het gesê:
Wat sal Paradys op Aarde maak waar jy woon? Wat sal die wêreld 'n Paradys maak, hierdie wêreld wat jy sulke horibale dinge van lees en hoor, waar oorloë geveg was en vegters helde is?
Jy mag sê jy glo nie in Paradys nie. Jy mag dalk nie. Terselfde tyd, is dit moeilik om te glo dat die wêreld wat Ek geskape het is nie bedoel om 'n Paradys te wees nie. Hierdie, ook, is moeilik om te glo. Dit is veral moeilik om te glo nou wanneer jy voor jou eie oë sien dat die leeu en die lam lê alreeds saam.
Daar kan vrede wees. Jy het dit al gesien.
Hoe kan dit wees dat vrede is moeilik om gevind te wees onder God se Geskape Mense wanneer meeste mense, by ver, Goeie Bure is? Wat se moontlike vreugde is daar te vinde in verdeeldheid?
Takbokke en honde lê saam. Katte en rotte lê saam. 'n Dier van een spesie lê tevrede saam en versorg die babas van 'n ander spesie. Wat maak mense so selektief?
Wat is dit omtrent dit dat mense teen mekaar is en wrywing skep? In My boek is wrywing wrywing. Dit is drama aan die brand gesteek. Dit is drama uitgelaat van 'n pot soos 'n heks se brou. Binnegevegte is altyd binnegevegte. Dit kan nie nodig wees nie. Dit kan beter wees as antagonisme en vure aansteek nooit van gehoor was nie.
Dit is vrede wat bedoel was om natuurlik te wees in die lewe. Wat se sin maak dit vir bure om teen mekaar te wees? Dit is nie wat bedoel is om te wees nie.
Somtyds is oorlog selfs opgehef. Wat se soort geluk-maker kan oorlog wees? Oorlog is nie 'n geluk-maker. Oorlog is 'n weduwee-maker.
Negatiwiteit mag dalk sekere melk van goedheid en genade uitbring, omdat jy het 'n natuurlike neiging vir dit wat die moeite werd is. Grotendeels, negatiwiteit broei meer negatiwiteit. Jy is nie bedoel vir negatiwiteit nie. Negatiwiteit is nie waardig van jou nie. Dit is glad nie waardig vir jou nie.
Tog kantoor geboue en beroepe salueer oorlog en vier oorlog met applous en eer. Baie aandag gaan in vyandigheid in asof vyandigheid 'n wardevolle besitting is.
Hoodwinking gaan aan in die wereld. Die wereld weet hoe om dit te verkoop wat van die Aarde moet verdwyn. Ah, wel, oorlog is 'n spel gespeel met speel soldate maar word belangrike name en motiewe gegee. Kom ons noem 'n spade 'n spade. Oorlog is oorlog. Oorlog is nie goed nie. Oorlog is van verlore geloof.
Hoe om oorloe te eindig? Deur hulle nie te veg nie, My geliewes.
Daar is meer tot die lewe as die fisiese. Daar is die spirituele wat nie oorlog sal hou nie. Daar is Liefde op Aarde. Hou Liefde hoog. Lig verwyder donkerte. Oorlog doen nie. Liefde is helder lig wat skyn. Die Sterre in die Hemelryk skyn lig sodat wanneer jy opkyk word jy geinspireer. Die Son bo jou stuur vir jou die Helder Lig wat Ek geskape het, dag in en dag uit, sodat jy die Lig van Dag sal sien. Ek sal bollamakiesies maak sodat Vrede op Aarde sal Heers.
Vrede moet ook jou wil wees. Jy voel alreeds meer vreedsaam net deur My te hoor van vrede praat. Vrede. Vrede. Vrede. Vrede maak 'n beter wereld as oorlog. Oorlog is 'n copy-editor woord. Die woord Vrede maak sy eie vibrasie. Die woord oorlog ook. Watter woord verkies jy om uit te roep?
Gebruik die brein wat Ek jou gegee het. Andersins, is jy verlore in 'n Woord wat Nee se vir die Lewe eerder as Ja. Ek raai jou aan om Ja en Ja en Ja te se.
As julle My liewe diere troeteldiere kan maak, kan jy nie jou hart sag maak vir jou susters en broers ook net soos jy jou hart kan warm maak? Kom nou, sit oorlog eenkant en lig op jou Arms van Vrede. Vrede is waarvoor jy gemaak is.