Heavenletter #5642 Die Wa Van Die Lewe
God het gesê:
Die Lewe gebeur in oomblikke soos die klikker van 'n kamera. Klik, klik. Die lig van die lewe het die voorkoms van beweging. Lig blyk te flikker. Omdat daar lig is, dieselfde heuwel verander volgens die siklus van die Son.
Volgens die wêreld, is daar akkurate afmetings van 'n heuwel wat gemaak is. Ongeag van akkurate afmetings gemaak, die lewe self is nie presies soos 'n heuwel wat jy kan afmeet nie. Die hoeke van waaruit jy kyk in die lewe het nie sulke presiesie nie. Die lewe is meer vry-form.
Soos die Son beweeg, so beweeg die lewe. Jy kan loer, jy kan wonder, jy kan reflekteer, tog die oppervlak van die lewe staan nie stil nie, nie eens vir een oomblik nie. Daar is geen stil-lewe potrette in die lewe nie. Daar is beweging. Sonlig en skaduwee beweeg. Die stilte bly weggesteek. Kerslig flikker. Op sy basis, lewe self is stilheid.
Dit is al gesê geen mens kan in dieselfde rivier stap vir 'n tweede keer nie. So is die wêreld van Aarde wat jy in beweeg en lewe in.
En, so, lewe op Aarde is bewegend waarby Waarheid dit is wat dieselfde bly. Waarheid is onveranderbaar. Waarheid is ewigdurend. Waarheid is Stilheid vasgevang.
Daar is geen lewe sonder Liefde Verby Mates. Liefde in die wêreld spring rond. Liefde in die wêreld verskyn gereeld soos jello. Dit shimmie, en dit skud. Dit hardloop rond en rond.
Nietemin, die Bestaan van Liefde is 'n konstante. Jy weet dat binne jou is 'n liefde wat nie afwyk nie. Dit is Pure Liefde in jou wese. Die Put van Ware Liefde word nooit droog nie. Hierdie Ware Liefde is Wese. Wese is Liefde in Sy Kern. Welkom aan My Liefde. Ek het jou Al My Liefde gegee, en Ek gee dit vir jou nou - altyd - selfs al bestaan tyd nie.
Liefde is joune. Liefde is aan die groei. Jy mag speel met die Liefde binne jou, skaars om dit te glo, wil nie graag daarna kyk nie, tog die Grootheid van Liefde is ten volle joune, en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie.
Wese is Liefde wat nie flip-flop nie. Wese van Liefde is nie flibbertigibbet. Liefde is sekuur in die wonderlikheid van ditself. Hierdie Wese van Liefde benodig geen rede nie. Wese is die fondasie van rede. Bestaan self is Liefde. Daar is geen afwyking nie. Liefde self is sy eie rede, maar het niks te doen met dit wat jy noem rede nie. Liefde is. Lewe is. Doel is. Daar is geen afbreking. Waarheid maak nie staat op rede nie. Liefde is die basis van Waarheid. Daar is geen rede behalwe liefde nie.
Moenie Liefde verkeerd opneem nie. Aanvaar Liefde as jou einste kern, omdat jy is die Wese van Liefde. Enige iets anders is fiksie. Liefde, in Waarheid, is soos die Son.
Eens op 'n tyd, het die Son Homself Verlig. Toe aangesteek is, was daar niks in die bestaan behalwe die Lig van Liefde nie. Liefde en Lig is nie kort-lewend nie. Liefde en Lig is die Ware Realiteit. Liefde en Lig gaan nie op in rook nie. Liefde en Lig is Een. Hulle is die Eenheid van Ewigheid, en jy, ongeag die kronkels wat jy neem, is ook die Eenheid van Ewigheid.
Geen een en niks op Aarde kort die Eenheid van Ewigheid en sy Uitdrukkings van Liefde en Lig nie. Wese skyn. Wese, so stil en rustig soos wat dit is, is die Wa van die Lewe. Almal ry op dit. Hierdie kwaliteit waaruit die Aarde Ontstaan het, hierdie Liefdes Lig wat soos die Son styg en op almal skyn, dit is jy.
Hoekom, dit is jy wat My woorde lees en koppel daardie wat nie My woorde lees binne hierdie Sirkel van Liefde wat genoem word die Lewe aangebied vir jou nou vir jou om te weet waarvan jy werklik gemaak is.