Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5610 'n Spel Van Tag

God het gesê:

Daar is geen afstand, so hoe kan daar myle wees? Daar is geen tyd nie, so hoe kan daar minute wees? Tog die einste Aarde wat jy op lewe huidiglik ken ruimte en tyd en alles wat die wêreld bely om te weet. Jy is ernstig afhanklik van illusies waarmee jy saam leef en voor wink. Op Aarde, nie wetend wat anders om te doen nie, is jy afhanklik van die ongegronde wat almal mee saam gaan. Jy trap weer en weer 'n Hamster Wiel van die Lewe.

Lewe op Aarde lyk of dit lewe op 'n swak been is, tog, daarin, is ook die vreugdes van die Lewe op Aarde. Jy is kleure en sonlig en maanlig en sterlig, elektriese ligte Kersfees ligte en skadu op skadu toegestaan. Jy het stop en jy het gaan. Jy het verskillende teksture, en jy het verrassings op Aarde, sommige hou jy van, en sommiges nie.

Lewe op Aarde is 'n Wonder van Genot. Aan die ander ent van die spektrum - en Lewe op Aarde het altyd 'n ander ent van die spektrum - lê vrees en terreur en fout. Vrees en terreur en fout is beskikbaar vir jou, maar, moet jy deelneem?

Kan jy nie die kommerwekkende feite van die Lewe uit los nie? Hoekom jou vertroue in dit sit wat jou nie vreugde gee nie? Hoe jammerlik is vrees en terreur soos hulle vrees van die bekende en vrees van die Onbekende en vermeende foute insluit?

Die bloed in jou are is nie gemaak van vrees nie. Jou DNA is dapper en is bestand teen baie. Jou DNA ken nie vrees nie tensy jy vrees in jou DNA forseer. Dit lyk of jy jou DNA trim rondom die kante, asof jou DNA hartseer vereis.

Die Lewe lyk beslis of dit 'n towerspel is, 'n doodsveragtende towerspel selfs al bestaan die dood nie. Jy sien 'n skyn genaamd dood en jy verklaar dit waar. Die dood mag die monster word wat jy vrees terwyl die dood is eintlik geen vyand nie. Dood is nie totsiens nie. Dood is 'n verwelkoming. Jou liggaam mag dalk in die grond geplaas word, tog in die dood, styg jy. Die wêreld, soos jy dit sien, is verward, sal jy nie sê nie? Selfs soos afmetings nie waar is nie, dit is die wet van die land soos gesien deur die oningeligte wêreld oogpunt.

Sulke skoonheid buite die verbeelding word beskou as droewig of onpeilbaar. Jy sien nie 'n loop om die blok vir wat dit is nie. Jy mag monsters sien wat skuil in plaas van goue muntstukke voor jou.

Maak nie saak hoe bang jy is vir die donker nie, jy is ook bang vir die Lig. Maak nie saak hoe vreesbevange jy is vir die Lewe op Aarde, jy is meer vreesbevange vir die einde van jou Lewe op Aarde en die einde van ander se lewens op Aarde.

Daar is 'n briesie in die mis, en jy mag die punt van die lewe mis. Aanvaar eens en vir altyd: Die doel van die lewe is nie om te lei nie. Hoe op Aarde het jy die idee gekry en in jou lapel geplak?

Die vrees is om te lei. Leiding is vreeslaanjaend. Jy mag wel 'n lopende geveg het met die Lewe. Jy mag die Lewe sien as 'n uitdaging wat jy hardloop en jouself gekolf heen en weer. Die Oseaan het 'n groot gety, en dit lyk of jy voor die gety hardloop ten einde te ontsnap. Jy hou aan hardloop terwyl die Oseaan wil hê jy moet speel in dit. Jy is gemaak vir die Lewe, nie om weg te hardloop van die Lewe nie.

En, tog, is jy 'n Vrolike Jaagtog. Daar is, inderdaad, iets omtrent die Lewe, en, diep en somtyds op die oppervlak ook, daar is iets omtrent die Lewe waarvoor jy lief is tot die uiterste. Aanvaar dat jy lief is vir die Lewe. Jy mag dit afjak, tog is jy lief vir dit.

Kan dit wees dat, die Lewe, soos jy dit sien, is 'n spel van tag, en jy is Dit?