Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5604 Nader Aan God Is Jy

God het gesê:

Nader aan My is jy. Jy storm na My soos Ons nou praat. Jy beweeg vinniger en vinniger na My. Jy beweeg so vinnig dat jy nie eens voel dat jy beweeg nie. Jy mag voel dat jy glad nie beweeg nie, dat jy, eintlik, gevries is in tyd, asof jy van die Ys Tydperk is.

Jy hang vanaf 'n afgrond van tyd; jou enjin hardloop voluit, en jy is die laaste om te weet.

"Waar oh waar is die Verligting wat ek van hoor," pleit jy. "Die vooruitsig om verlig te wees word voor my gehou soos 'n wortel op 'n afstand, 'n wortel net buite my bereik. Eens en vir altyd, wanneer kry ek myne? Wanneer gaan hierdie gepraat-van Verligting eintlik myne wees? Kom Ons kry die jaagtog om, God. Ek is bly vir almal om Verligting te kry, net solank ek myne kry. Miskien het iemand verlig geword, maar dis nie ek nie. Wat vat dit so lank?

Geliefdes, Verligting is nie iets wat jy kry nie. Jy besit dit nie. Verlig is iets wat jy alreeds is. Dit is jou Wese. Jy is Dit, maar, vir jou, die Toestand van Verligting voel so ver weg, dat dit net sowel buite sig is.

Wat Verligting weg hou van jou beleerde bewustheid is die dunste sy of dunste muskietnet wat jy aan kan dink. Verligting is nie kort nie. Dit is jy wat die Waarheid van jou mis.

Dit is net wat Ons van gepraat het. Jy kyk deur die verkeerde kant van die teleskoop. Jy fokus op die negatiewe asof die negatiewe wat jy sien die bestaan van jou is. Briljantheid is wie jy is. Nietemin, jy is geneig om op die afwesigheid van wat jy begeer te fokus eerder as sy teenwoordigheid.

As jy hierdie Verligting wil ken wat Ek sê jy van gemaak is, oorweeg dan die moontlikheid of aktualiteit dat jy My kind is, dat Ek vir jou sê dat jy verlig is, dat jou DNA en My DNA Een en Dieselfde is. Jy soek bewyse. Aanvaar aanvaarding. Begin vanaf die veronderstelling dat jy alreeds verlig is. Op die manier, kyk jy deur 'n ander lens.

Wees soos Sherlock Holmes met sy wonderlike vergroot glas. Hy soek vir leidrade. Hy is seker die leidrade is daar as hy hulle maar net bymekaar kan sit. Hy begin deur van voorneme te wees om die leidrade te sien. Hy het die AHA ervaring omrede van waaraf hy kom.

Hy loop nie rond en sê: "Ek kan nie die leidrade vind nie. Ergo, die leidrade is nie daar nie."

Geliefdes, daar is so 'n delikate verskil tussen kan en kan nie, net 'n nie agter aan. Jy is nader aan hierdie Toestand van Verligting wat jy soek as 'n hop, skip, en spring weg.

Ek sal weer vir jou sê dat afstand, ruimte, tyd ens. is nie Waarheid nie. Afstand, ruimte, tyd, ens. is valse voorstellings, tog glo jy in hulle vir als wat jy werd is. Hulle is nie jou sekuriteit nie.

Het meer vertroue in dit wat nog nie sigbaar is vir jou nie. Wat nog nie sigbaar is vir jou nie is meer waar as diamante. Daar is meer waar diamante op Aarde as die blink silwer en goud. Daar is God, en daar is die nageslag van God wie reg is om Verligting te herken binne die gemaal van hul daaglikse lewens.

Natuurlik, Ek verstaan dat dit klink soos flim-flam vir jou.

Breek 'n opmerking en adviseer jouself om te kyk vir Verligting om elke hoek.

Verligting is nie 'n sprokies verhaal nie. So ook is Verligting nie die alles-verterende ridder wie na jou toe ry op sy dapper perd en die lewe perfek maak vir jou soos jy glo die lewe moet wees. Dit is meer dat daardie moelikhede jou nie meer so verkeerd opvryf nie soos hulle so gereeld doen nie. Jy het 'n groter prentjie van die lewe. Wat jou nou mag oorweldig vat net sy plek in 'n hele panorama van Lewe in die Wereld.

Die Storie van die Lewe word 'n Storie van die Lewe Kom-Wat-Wil.

Dwaasheid bestaan nie, en jy sal sien vanuit 'n groter perspektief sonder jou huidige belegging in krake op die mure en in die plafon