Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5578 Juwele Van Glorie

Heavenletter #5578 Juwele Van Glorie

God het gesê:
Word selfs Juwele van Glorie oue hoed in die wêreld? Is daar enige liefde of vreugde wat nie lyk of dit verminder met tyd nie? Ek veronderstel dit kan verwys word na jou wat gewoond raak aan goeie nuus, en, daarvoor, selfs die verhewe roos mag sy gloei verloor, en jy, dalk, voel uitgelaat.

Toe jy eers jou oè oopgemaak het vir My, was jy jubelend. Jy was op 'n piek in die lewe. Ons kan sê dat jy hoog op die boot was. Dan, na 'n sekere tyd, voel jy in die steek gelaat. Skynbaar, het Ek in die agtergrond in vervaag.

Daarvoor, jy bied jouself met 'n geleentheid vir 'n groter styg in vibrasie. En so, die buitengewone het begin lyk na die algemene, omdat, van die relatiewe aspek in die wêreld kom verandering. Jy soek vir die groei omdat jy was altyd bedoel om te verander en groei. Somtyds lyk die verandering hartverskeurend vir jou. Jy sou verkies dat jou lewe in plek sou bly en nie verander nie, ten minste, nog nie.

Jy was verstaanbaar op Wolk 9, en nou, alas, jy voel net nie hierdie Ligheid van Wese meer nie. Op een of ander manier voel jy swaar-voetig.

Wanneer jy die piek van 'n berg bereik, weet jy dat jy iewers gekom het. Dan lyk dit of die kontras uitfasseer, en jy soek meer, en meer en meer. Meer en meer bestaan altyd, en jy soek die meer nou onmiddellik. Jy is bedoel om dit te soek. Jy is bedoel om dit te hê. Jy moet dit hê, en, so, tevredenheid lei tot ontevredenheid.

Verseker, verandering is 'n komponent van die wêreld oor die algemeen. In Waarheid, daar is nie verandering nie. Jy is die Glorie virewig en ewig. In Waarheid, Glorie kan nie opgebruik word nie. In Waarheid, Glorie styg soos die dagbreek. In Waarheid, Glorie is soos die dou op die gras, tog, in die wêreld, lyk dit of die Son die dou opdroog tot die volgende oggend wanneer die dou voor die Son styg.

Ek sê vir jou dat, selfs in die wêreld, is daar goed in elke ding. Maak nie saak hoe suspisieus jy mag wees nie, daar is 'n reènboog reg voor jou. Wees lief vir die wêreld wat voor jou rol. Moenie langer dit sleg sê nie. Seèn dit. Seèn die wêreld voor jou want dit lei jou voorwaarts. Selfs soos jy nadink, die wêreld lei jou voorwaarts. Wat ookal die wêreld na lyk vir jou op enige gegewe oomblik, die wêreld vat jou by die hand. Dit vra jou vir 'n dans. Die wêreld mag vir jou na 'n plomp lyk, tog die wêreld sal jou na Grootheid lei.

Waar kan 'n held wees as die wêreld soos dit lyk perfek is in almal se oè?

Wanneer jy op die Hoè Pad is, sal die wêreld heel anders verskyn vir jou. Gesien van bo, is die wêreld nie dieselfde nie. En, so, die wêreld word anders gesien afhangend van waar jy staan. Staan op jou tone, geliefdes, om te sien wat jy kan sien.

Die wêreld, maak nie saak hoe wisselvallig dit vir jou mag lyk nie, is op sy tone. Dit mag lyk of die wêreld op 'n grondpad is, tog die wêreld en die stof wat jy sien por jou aan tot Groter en Groter. Wat jy mag sien as struikelblokke, wat jy mag sien as 'n ramp en selfs as die wêreld lyk of dit jou sin van Self breek, die wêreld breek ook grense vir jou. Jy kan op Aarde wees en tog bo die Aarde. In werklikheid, jy was nog altyd meer as slaggate ensovoorts. Terwyl jou voete op die Aarde mag wees, jou hart en siel vlieg in die Hemel. Hemel en Aarde sal ontmoet. Hulle ontmoet wel.

Hulle ontmoet in jou.