Heavenletter #5575 Omverskonings Mag Verskonings Wees
God het gesê:
Moenie langer met jouself raas om net deur die lewe te kom of wanvoorstelling van My of jou Self. Absoluut, moenie jouself verslaan nie.
Jy was baie goed om jouself te verslaan. Daar is geen persentasie om jouself in die kaak te hou in die eerste plek nie. Klim van jou eie rug af. Onthef jouself van swakheid. Om jouself te verslaan is 'n groot swakheid. Dit oortref om 'n valse verdediging, alibi, of verskoning op te maak. Om jouself te verslaan bevoordeel nie jou of enige een nie.
Verskonings is net woorde. Om jouself te verslaan is ook net opgemaak van woorde. Gee op die woorde, en wees lief vir jouself weereens en vir altyd. Wees lief om vir jouself in die oog te kyk. Jy is 'n mens wat dalk daarvan gehou het om weg te hardloop van verantwoordelikheid. Die hele populasie is wel bekend met die begeerte om verantwoordelikheid te ontglip. Wen dan omdat jy jou plaat te hoog opgestapel het. Sweer af hierdie tipe van toegewing wat verdediging genoem word terselfde tyd wat jy jouself laat ly oor jou foute. Moenie meer met jouself raas oor jou foute nie.
Geen langer moet jy geniet om te probeer om jouself uit 'n situasie te kry wat jy jouself ingesit het so foutloos. Moet ook nie langer in berou delf nie.
Binne jou lê 'n volwassene en 'n kind. Die kind in jou kyk vir loopholes oralste en gryp een die manier wat die seun in die kwekery rympie 'n pruim uitgetrek het en gesê het: "Wat 'n goeie seun wat ek is!" Om waarheid te vermy is nie 'n goeie idee nie. Om jouself te flous is nie 'n goeie idee nie.
Die volwassene in jou kyk jou reg in die oog en eien op tot jou verantwoordelikheid teenoor jouself, nie erg nie, en nie aan die wêreld soos 'n filmster dalk 'n wandaad sal erken. Jou volwasse self probeer nie om weg te kom met enige iets nie. Jou volwasse self gaan aan met die lewe en bly uit dramas uit.
Vir elke verskoning wat jy maak, word jy 'n bietjie korter. Omverskonings dra ook nie by tot jou hoogte nie. Omverskonings verskoon jou nie van verantwoordelikheid nie. Omverskonings is nie jou doel in die lewe nie. Vra omverskoning aan jouself vir al die verskonings wat jy gemaak het.
Wie ookal gesê het dat die waarheid is die beste weg het die spyker op die kop geslaan. As jy jouself wil verlos, al wat jy moet doen is om eerlik te wees. Die pad na waarheid is die maklike weg na vrede. Is daar 'n ander? Wees eerlik met jouself in die eerste plek.
Moenie langer van jouself wegkruip nie. Wat 'n bevrydende ding is dit om jouself eerlik te antwoord met self vertroue. Dit verander jou hele postuur. Eien op tot jou vervallings, en jy is sterker as ooit, maar moenie jou vervallings op parade sit en erge verskonings maak nie.
Wat het jy voor weg gekruip? Wat wag jy voor? Hoekom stel jy die onvermydelike uit? Kom Ons skud hande op jou volgende stap wat is om vorentoe te skuif. Baie geluk.
Dit is onvermydelik dat jy jouself sal slytasie spaar en jou Ware Self sal terug bring en jou Ware Self na vore bring. Jou Ware Self is geen swakkeling nie. Jy is die ware goedere. Jou Ware Self kan op staat gemaak word. Maak staat op jou Ware Self. Laat vaar die res.
Jy is Helder Sonskyn. Jy is glad nie 'n skadu figuur nie. Jy gaan nie in en uit Waarheid nie. Jy is onwrikbaar in My Beeld. Onthou Wie Dit Is Wat Jy Verteenwoordig. Jy speel nie Dodgem nie. Wees waar aan My Beeld. Lig die wêreld op. Hou dit hoog.
Moenie vergeet, jy dra My in jou DNA. Ek dra jou in My hart. Jou DNA is My hart geplant in jou.
Laat jou Hoèr Self vir jou praat. Laat vaar die verbeelde verlede.