Heavenletter #5543 Wanneer Jy 'n Breuk Nodig Het
God het gesê:
Wanneer jy gefrustreerd voel verby uithou, vat 'n breuk. Kry 'n nuwe perspektief. Gaan in 'n ander rigting vir 'n rukkie. Moenie nou na jou frustrasies kyk nie. Sit dit eenkant.
Frustrasie is hees musiek. Jy hoef nie na dit te luister nie. Gaan loop en restoreer jouself. Doen iets wat jy van hou om te doen. Oorweeg dat jy 'n skool vakansie het en maak die meeste daarvan.
Wanneer jy oorloop van frustrasie, kyk by die venster uit, lees 'n romantiese storie, gaan rus, doen iets wat jy van hou om te doen en wat jou 'n mate van vreugde gee en jou verstand af kry van dit wat jou pla.
Dit is nie weg hardloop nie. Te veel is te veel. Frustrasie is nie bedoel om 'n uithouvermoë toets vir jou te wees nie. Jy hoef nie aan jouself te bewys dat jy aanhoudende ernstige frustrasie kan weerstaan nie. Dit is nou tyd om te breuk van dit vir 'n ruk.
Wanneer jy voel dat jy nie meer die frustrasie kan vat nie, is dit 'n goeie teken dat jy dit nie meer kan vat nie. Dit is nie oorgee nie. Dit is tyd vir 'n skiet stilstand, want, waarlik, jy het oorlog gemaak met frustrasie.
Baie dinge, selfs meeste dinge, sal self genees. Meeste frustrasie sal weg gaan in elk geval met of sonder dat jy dit moet weg stoot. Die reën sal stop. Elektrisiteit sal weer aan skakel. 'n Vloed sal sak. Dit wat jou frustreer sal nie vir ewig daar wees nie. Lei jouself weg van jou irriterende aandag op dit wat jy frustrerend vind. Kry jou verstand van dit af.
Dit maak nie saak waarmee jy tans deel nie, dit mag dalk nie frustrerend vir iemand anders wees nie. Iemand anders mag dalk geniet om te doen wat jy frustrerend vind. Iemand anders mag lief wees om met dit te deel. Daar is ander aspekte van die lewe wat jou plesier gee wat nie plesier gee vir ander nie. So wat? Wat het iemand anders te doen met dit wat vir jou na 'n enorme muur lyk nou?
Vat 'n breuk. Wees goed vir jouself. Om met frustrasie te deel is nie bedoel om die totaliteit van jou lewe te wees nie. Wat frustreer jou in elk geval? Dit is iets wat jou teenstaan om te doen dit wat jy wil hê moet glad verloop en wat jy glo, in intense oomblikke, is jou behoefte.
Jou behoeftes is min, geliefdes. Een groot behoefte, egter, is vrede. Plaas vrede voor enige iets wat jou pla.
Asof jy frustreerd of nie frustreerd moet wees is nie 'n vraag om te vra nie. Dit is irrelevant. Daar is eenvoudig net tye wat jy 'n breuk nodig het. Moet of moet nie het niks met dit te doen nie. Jy is verantwoordelik vir jou eie vreugde. As 'n volwassene, is jy verantwoordelik vir jou eie welsyn, niemand anders nie. Jy kan nie wag vir iemand om jou te kom bevry van wat jy ondraaglik vind nie.
Beslis, Ek sê nie jy moet weg hardloop van alles wat jy nie van hou nie. Glad nie. Terselfde tyd, jy hoef nie als te doen nie. Jy moenie jouself toets om te sien hoe ver jy kan gaan nie. Ek sê vir jou dat wanneer jy 'n breuk nodig het, dan het jy 'n breuk nodig. Jy hoef nie dit op die ken te vat nie.
Beslis, hou in gedagte dat wanneer jy frustreerd is, is dit 'n ooreenkoms wat jy gemaak het. Jy het daartoe ingestem. Jy hoef nie te besluit dat jy moet frustreerd word en dan frustreerd te bly totdat jy net nie meer kan nie. Dit is 'n transaksie wat jy met jouself gemaak het. Gaan voort. Hierdie kontrak is nog 'n ding wat jy moet breuk van. Breuk hierdie ou kontrak nou.
"Geskryf deur Gloria Wendroff
Vertaal deur Dawie Steyn"