Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5676 'n Nuwe Idee

God het gese:

Ek sing 'n lied vir jou elke dag. Ek sing 'n lied van liefde. Ek sing My lied van liefde vanaf die balke van die Hemel en Aarde. Selfs al bestaan ruimte nie. Ek sing vir jou vanaf oral. Selfs al bestaan tyd nie, Ek sing vir jou sonder ophou. Ek sing 'n ode tot jou. Ek sing vanuit My Hart. Dit is die enigste plek wat ek van weet om vanaf te sing. Hoor My sing.

Verwyder die idee vanuit jou denke dat ek jou oordeel. So ook adviseer Ek jou om nie te oordeel nie. Ek vertel jou nie een ding en Myself 'n ander nie. Vir watter doeleinde sal Ek dit doen? Ek is alreeds omnipotent en al die ander omnis wat jy aan kan dink. Ek het geen behoefte om andersins as totaal eerlik met jou te wees nie.

Jy mag My op die mat sit. Dit is wel-bekend dat jy met My stry. Ek fouteer jou nie, so ook speel Ek nie om die bos nie. Ek verander nie My storie om jou te pas nie. Het jy gedink dat Ek is verplig om dit te doen?

Jy mag aanklagte teen My opmaak wanneer jy aangeval voel deur 'n nuwe wending. Verseker, jy weet die antwoord wat Ek jou gee:

Geliefdes, eenvoudig vang jy nie al die nuanses van die lewe nie. Jy ken nie al die underpinnings van jou lewe nie. Jy sien nie dieper redes nie. Vir jou oe en hart, kan daar geen rede wees om al die houe wat jy gehad het te regverdig nie. As jy kon sien wat Ek sien, sal jou oe oplig. Jou hele manier van dink sal buitengewoon verander as jy kon sien soos Ek sien.

Moeilikheid het jou besoek. Moeilikheid is jy goed mee om te herken. Totale prentjie -- is jy nie so goed mee -- omdat jy is oortuig dat Ek, willy-nilly, kan jou net straf. Jy mag dalk 'n rowwe pad het, tog is jy verkeerd ingelig, verkeerd geinterpreteer, en short-changing jouself. Jou verstand eenvoudig, huidiglik, is nie moontlik om verder te sien nie. Geleentheid wag vir jou. Dit sal great wees as jy vanuit 'n ander hoek sou kyk.

Wat as daar seening is in elke twist en turn in die lewe, maak nie saak hoe gruwelik dit vir jou is persoonlik soos jy segmente van jou lewe bekyk nou? Dit is 'n feit dat jy nie om die draai sien nie.

Ah, as jy maar net verder as jou huidige denke sal gaan. Ek sal dit jou verkeerd-dinkery of onvolledige dinkery noem. In plaas van My skuldig te bevind, kan jy My nie bietjie toegeeflikheid gee nie? Ek is verwonderd oor hoe vurig en oortuigend jy My skuldig bevind van verraaiing van jou ego, liewe vriende. Ego vind kleinoortredings. Waarheid kyk elders.

Jy, wat so graag vryheid begeer -- en so regmatig dit begeer -- weier om My vryheid te gee. Solank as wat jy nie die verwikkeldheid van My Wil begryp nie, mag jy selfs weier om selfs na My te kyk. Oh, ja, jy wil he Ek moet liefdadig teenoor jou wees, en jy mag vurig weier om liefdadig aan My toe te staan. Dit is selfvernietigend, stem jy nie saam nie?

Jy hou nie daarvan om te hoor dat jou denke is beperk. Op een of ander manier vertel jy jouself jy verkry 'n soort van oorwinning deur My te ignoreer of te verwerp. Elke twee-jarige is seker hy is reg. Ja, beslis, vanuit sy persepsie, is hy reg. Hy is ongelukkig om nie sy speel-trok te het nie. Iemand of iets het dit van hom weg geneem. Dit kan nie reg wees nie. Daar is geen omstandigheide waaronder dit kan reg wees nie. Is jy nie warm met die idee dat die lewe nooit teen jou vereistes sal gaan nie?

Kan jy begin om meer liefdadig te wees teenoor almal betrokke? Wat 'n nuwe idee!