Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5686 Soek Waarheid

God het gesê:

Ons kom weer en weer terug na die feit dat jy nie die Lewe so ernstig vat nie. Daar is geen einde aan die lewe nie. Daar is niks wat die lewe stop of selfs pouse nie behalwe soos jou gedagtes heers.

Jy kondig die lewe aan jouself. Jy sien die lewe as 'n saak van lewe en dood. Jy sê so.

Jy sien noodgevalle. Jy sien dringendheid. Jy sien maak gou, maak gou. Jy skreeu: "Hemel help ons."

Jy sien provokasie. Jy mag sloer oor seeninge, so opgevang is jy in verkleinerendes en beserings van die lewe soos jy hulle haastig sien reg vanaf die kolf van die Aarde.

As jy kon terug kyk op die lewe - nie dat Ek jou se om dit te doen nie - sal jy dalk 90% van daardie voovalle wat jy Ernstige Ongevalle noem en hulle skuif in die kategorie Minder Voorvalle. Jy sal. Jy weet jy sal.

Jy val jouself aan met jou gedagtes, beskuldigings eintlik.

Jy span jouself. Jy kla jouself aan. Jy tel jou vuiste op in gereedheid.

Jy is 'n alarmist. Jy alarm jouself. Jy is reg om "Wolf" te skreeu op die val van 'n hoed. Jy is vrot van gevaar. Jy hang uit saam gevaar. Jy sal daarvan hou om uit die weg te kom as jy net weet waar die veiligheidsnet is..

Jy maak jouself vas met 'n tou. Jy trek die tou. Jy lui die klok.

Jy kies vlug of veg enige dag van die week.

Jy is jou eie stroper.

Jy is die Roep tot Wapens wat jy hoor.

Vrees volg jou. Dit is voor jou ook. Jy is omring met vrees. Jy is oortrek met vrees. Jy misgis die Lewe vir gevaar. Jy verwag gevaar. Jy is op die uitkyk vir dit. Soek gevaar, en jy sal vind.

Soek Waarheid in plaas van gevaar.

Wees 'n Spandeerder van Liefde.

Verdraai vrees in Liefde vir die Lewe. Een oomblik van die Lewe is waardevol. Jy is waardevolle goedere.

Die Lewe is 'n seening as jy dit net kan erken. Jy is geseend meer as wat jy weet. Dit maak jou 'n seening. Aanvaar.

Wonderlikheid is nie verlore in die bosse nie. Jy het jouself verklaar as 'n Vreemdeling in Paradys. Jy is geen vreemdeling nie. Jy skrik jouself af. Identifiseer jouself. Jy is Liefde. Lief jouself dan. Herkonfigureer jouself.

Jy is nie 'n seerower nie. En jy is nie 'n gevangene nie. Jy het jouself uitgeslaan sodat jy Aarde toe kon kom. Herwin jou opgewondenheid. Wees vooraf. Bevry jouself van soeke.

Maak skoon die lense van jou oe. Sien My. Sien My. Sien jouself soos jy werklik is, nie hierdie mindere wat jy jouself maak nie.

Jy is 'n verpersoonliking van God. Jy is nie 'n scapegoat nie. Jy is 'n wonder op Aarde. Jy is wonderlik.

Somtyds maak jy jou eie gyselaar. Jy knoop jouself eenvoudig in knope en wil nie los nie.

Gee jouself oor aan My. Gee niks op nie. Verkry alles.

Geen liefde is vermors nie. Liefde is vry vir almal. Liefde bevry jou. Liefde bevry jou aan My. Kalmeer in My Hart in. Eis jouself. Eis jou Ware Toestand as Liefde. Wees Lief vir die Heelal. Minder as liefde is 'n valse mite. Dit is hees.

Le terug. Rus jou rammelende kop op My skouers.

Okkupeer jouself met Liefde, omdat daar is niks anders wat waar is om jouself mee te okkupeer. Liefde is al wat jy het, en liefde is wat jy is. Die waarheid van jou is Liefde. Aanvaar dit. Smelt weg al die verdedigings en verklaar hulle nie meer nie.

Die dagbreek het gekom. Jy is die dagbreek. Jy is die Opkomende Son, so styg dan. Neem My tot hart en jouself nie so baie nie.

Verklaar dat die Lewe het begin eens en vir altyd. Die Lewe het begin werklik. Waarheid verklaar ditself. Daar is meer as 'n amnestie van oorlog. Die Klokke van Waarheid lui en skil oral oor die wereld.

Tokkel die kitaar van vrede terwyl jy is. Nou is 'n goeie tyd.