Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5682 Die Avontuur Wat Jy Op Is

God het gesê:

Wanneer jy daaraan dink, wat kan tussen jou hart en Myne gebeur behalwe liefde? Meeste van die tyd, dink jy nie regtig daaraan nie. Somtyds, kan jy van 'n soort van belediging kom. Jy is terug gevat. Jy mag nie eens die goedheid sien of glo wat jy jouself in bevind nie. Jy mag voel dat jy vervolg was op 'n manier, tot die punt wat jy jou lewe verloën en jou getrouheid aan My.

Beter om Kalmte met die Lewe te het. Beter om nie so baie met die Lewe te stry nie. Moenie jou wag opstel nie. Die Lewe is comme ci comme ca. Kom dit as 'n verrassing vir jou? Lewe in die relatiewe wêreld is op en af, vorentoe en agtertoe, in en uit, en gereeld vind jy jouself dikmond.

Dit is heel maklik vir jou om dikmond te word. Eintlik, kan dit niks vat nie, 'n klein ding, om jou uit sync te kry met die lewe en in 'n slegte bui in.

Moet jy so ultra-sensitief wees? Jy kan rol met die stote van die lewe. In elk geval, jy hoef nie geskok te word met elke draai in die pad nie. Jy is nie bedoel om die lewe se slaansak te wees nie. Elke klein onsteltenis is nie daar om verwoesting te saai met jou nie. Daar is sake in die lewe wat nie groot gemaak hoef te word nie. Eerder, daar is sake in die lewe wat van minder gemaak moet word.

Dis die ding. Alles in die lewe in die wereld is relatief. Alles in die lewe hoef nie baie van gemaak te word nie enigsins meer as wat die lewe net oor gekyk moet word. Kan klein voorvalle nie klein bly nie? Moet hulle opgeblaas word uit proporsie uit? Moet jy uit balans wees?

Natuurlik wil jy he die lewe moet jou seen met ongelooflike goedheid elke sekond. Terselfde tyd, mag jy dalk fussy, picky, foutvinderig, te veronderstel en, te veeleisend. As die lewe jou nie koninklik gaan dien nie, dan mag jy dalk kwaad wees met die lewe en met dit veg. Jy sal die lewe wys dat jy meer werd is, en so mag jy 'n mindere kant van jou openbaar. Jy hou daarvan om te dink dat jy die Lewe sal wys hoe om op te tree!

Somtyds lewer die lewe net halfte van wat jy verwag. In plaas van bly wees vir die halfte wat jy ontvang, kla jy oor die halfte wat jy nie ontvang of opmerk nie.

Die Lewe is nie 'n vaas van perfekte gerangskikte blomme wat jy kan herrangskik dag in en dag uit. Daar is meer tot die lewe as om jou tevrede te stel. Is dit 'n nuwe gedagte?

Somtyds is die lewe goud in jou oe en perfek gerangskik. Somtyds kom die lewe nie perfek bymekaar nie, maar maak nie saak, die lewe is wat dit is, en jy moet aanskuif in elk geval. Die lewe is in proses. Die lewe volg nie altyd of selfs gewoonlik die planne wat jy vir dit gemaak het nie. Baie van die lewe is ad lib.

Wag en sien wat gebeur in die lewe. Die lewe gebeur altyd, maar dit wat jy meeste begeer mag nie kom on cue of glad nie. Jy mag die idee het dat die lewe moet jou ontstel. Dit is 'n idee wat jy het. Wees 'n bietjie meer tegemoetkomend tot die lewe. Buig 'n bietjie, en gee respek vur die gebeure van die lewe.

Solank as wat jy lewend is op Aarde, is daar geen einde aan die lewe nie. En selfs tot die dood van die liggaam, is daar geen einde nie. Die Lewe is aangaande. Die Lewe het alles in order, selfs al is dit nie jou versoekte order nie. Op een of ander manier het die lewe jou in sy greep. Hou jou hoed vas. Jy is in vir 'n rit.

Hou in gedagte dat die Lewe mag wyser as jy wees. Wat is die doel met jou fussing met die lewe? Dit is nie so 'n goeie idee om vuisgevegte met die lewe te het nie. Sal jy regtig verwag om die lewe af te skrik van sy multi-tasking? Noem die Lewe die Avontuur wat jy op is, 'n opdrag, 'n spesiale toer van die Heelal net vir jou om te geniet. Laat vaar van vashou aan die verlede en dit saam jou te dra. In plaas van, gaan voort, raak betrokke in avontuur.