Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5678 Jy Het 'n Keuse Om Te Maak

God het gese:

Hartseer is 'n gewoonte, geliefdes. Alas, jy mag se jy voel hartseer, teleurstelling en ellende. Jy mag 'n tekort aan vrede voel meer as wat jy vrede voel. Jy is reg as jy se dat die lewe is nie veronderstel om so te wees nie.

Natuurlik, jy is in die gewoonte om te reageer vir die lewe met 'n sekere mate van drama. Dit is veilig om te se dat jou pragtige hart is nie so pragtig wanneer jy besig is met jou persepsie van die gevare wat loer vir jou in die lewe.

Figuurlik gesproke, is jy reg om van 'n krans af te val. Jy word gejaag deur leeus en tiere. Jy is op die rand van duisternis. Jy is verlore in die bosse van gevaar. Jy vrees aanval, en jy voel weerloos.

Jy mag dink jy het nie die moed nie, maar jy het die moed. Alhoewel, jy gaan uit in die wereld elke dag, nie om jou fortuin te soek nie, maar om dit wat jy as gevaar sien te verhoed. Jy is reg vir gevaar. Wees eerder reg vir goeie geluk.

Jy is gedompel in die idee van jouself te beskerm en jy het geen beskerming nie, jy is versigtig vir gevaar. Die lewe is nie pret vir jou wanneer jy in die proses is om jouself te beskerm van vrees nie.

Jy mag dit ag as prakties. Ek moet jou vra: Hoe prakties is dit vir jou om gevaar te sien wanneer jy weerloos voel? So mag jy gevaar jag en weg hardloop van dit terselfde tyd. Jy is uit in die wereld kaal-bolyf, en die lugryk kan op jou val.

Wat is die punt om jouself te beskerm wanneer jy gevaar sien om elke hoek en so kwesbaar voel? Wat is prakties omtrent dit?

Jy beweeg oor 'n algemene gevaar om uit te vaar teen dit.

Beter om onskuldig van gevaar te wees, liewe julle, omdat as jy aanhou kyk na gevaar, sekerlik sal dit jou vind om elke hoek. Eerder, jy sal dit vind. Moenie langer fokus op gevaar, seer, onderonsie en so aan nie.

Jy vra: Kan dit wees dat gevaar jou bereik deur verrassing in elk geval? Beslis. Intussen, neem deel in vryheid van gevaar. Geniet dit dieselfde manier wat jy los geld in jou sak geniet.

Kommer is definitief 'n kommer. Kommer is nie bedoel om die fokus van jou lewe te wees nie. Asseblief, moenie eens aan kommer dink voor vrede nie. Graviteer na vrede.

Jy het keuse. Die keuse is joune. Op die heel minste, kan jy jouself op 'n gunstige rigting plaas. Watter padkaart kyk jy na en gaan mee? Wat wil jy op staat maak? Maak dan staat op onskuld en skuif vorentoe.

Ek sal ook byvoeg dat jy toelaat dat Ek jou lei. Waar jy dink jy opeindig mag glad nie wees waar jy opeindig nie. Jy het jou standpunt. Onthou, jou standpunt kan 'n wrok wees en niks meer nie.

Jy mag dink: "Hoe on-diensbaar kan God wees aan my?"

Jy mag eerder jouself vra: "Hoe on-diensbaar kan my gedagtes wees?"

Wie se gedagtes hou jy vas aan? Wat as jy van ou maniere van dink kan laat vaar? Wat as jy meer belowende maniere van dink behou? Hoe mag jy dan voel?

Dit maak geen sin dat jy so geredelik jou lewe sal opgee nie. Het jy, dalk, jou lewe weggegee met moedeloosheid? Moet jy moedeloosheid begunstig en dit meer kragtig maak as aanmoediging?

Wees jou eie beste vriend. Maak nie saak wat nie, jy kan steeds jou eie beste vriend wees. Moenie langer jouself verlaat nie. Herskryf jou storie.

Seuns en dogters, Ek is nie jou vyand nie. Maak nie saak wat jou beval het nie, Ek kyk uit vir jou. Dat jy nie verstaan wat aangaan nie is een ding. Dat jy jouself afkraak is 'n ander.

Ondersteun jouself, geliefdes. Op die heel minste, ondersteun jouself.