Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter #5679 Vreugde Is Ek

God het gese:

Die materiele wereld is nie so belangrik as wat dit uitgemaak is om te wees nie, tog is dit nie die punt nie, omdat die materiele wereld is al hoe meer belangrik aan almal soos hulle hulself vind om in die lewe te leef. Die wereld is 'n reuse-onderneming.

Nie-ruimte en nie-tyd is iets wat jy hoor en met 'n korrel sout vat as jy dit inneem.

As jy in 'n tronksel is, is jy in 'n tronksel. Okay, okay, jy word gese jy het vryheid van gedagtes, tog voel dit so dringend dat jy uit die bevalling van die vaal sel waar jy jouself op 'n manier in bevind. Jy mag lip-diens gee aan vryheid, tog wanneer jy nie vryheid voel nie, dan ervaar jy nie vryheid nie, en jy is nie vry nie. Jy flous nie jouself hier en nou nie.

Miskien, moontlik, eendag, sal jy Goddelike Vryheid ervaar. Wanneer jy doen, sal jy terugkyk en vir jouself se:

"Alles het ek nie gesien nie omdat ek sulke sienswyse nie geag het as waar of selfs bereikbaar nie. Al die energie wat ek my tyd op gemors het tot my nadeel wanneer ek dit kon gelief het om in die Wereld van Illusie te leef. As Lewe op Aarde als illusie is in elk geval, hoekom dink ek ek moet styf gespan en opgewen wees?

"Dit lyk of ek opgestel was vir lyding in plaas van vreugde. Ek het dit aan myself gedoen. Ek was geneig om my lewe te spandeer in trots of skaamte, opgeblaas in trots of oordoen in skande.

"Ek was die Temperamentele Ster van die Show. Te veel fokus op my klein self, God, waar? Dit was die wet van die land waarin ek geleef het. Ek het ingegstem. Ek het myself gemaak pas in die land soos ek dit gesien het, of ander dit gesien het. Ek het eenvoudig geval om in te pas in daardie wereld. Ek het probeer hou van alles wat al die ander van gehou het, en ek het die belangrikheid oorgekyk van wat dalk die grootste betekenis vir my gehou het, selfs wanneer ek nie sy naam geweet het nie. Ek is nie seker ek ken sy naam nou nie. Dit is 'n goeie weddenskap, nou dat ek daaraan dink, dat sy ontwykende naam Vryheid is.

"Ek het my lewe gemors op ek weet nie wat nie. Ek dit nie verdra om aan myself te se dat ek my lewe gemors het nie. Ek het altyd gedink ek het al die tyd in die wereld. Ek kon meer pret gehad het, maar, heel duidelik, pret was nie hoog op my lys nie. Ernstigheid het die pak gelei.

"Nou, selfs al noem ek myself wyser, wonder ek. Dit lyk of ek 'n vis buite die water is. Ek spartel op droe grond wanneer ek in die water hoort. Wee is ek.

Dierbares, in plaas van wee praat, se, "Vreugde is ek." "Vreugde is ek, soggens, middag en nag." Wees dit.

Draai die tafel op jouself. Se:

"God is lief vir my. God is lief vir my met Sy hele hart. God is my Vriend. Ek hou my oog op God. Ek verwelkom God na my. Ek hou God in vertroue. Ek het na die wereld gekyk soos dit lyk te wees met al die gusto wat ek het, maar nou kyk ek na God, en ek dank God om te wees hier by my waar ookal ek is. Die ding is dat ek saam God is, en God is saam my. Ek gee nie om dat die Waarheid mag snaaks klink nie, omdat, met God, is alles moontlik. Enige iets is moontlik. Alles is moontlik. Ek is moontlik."

Bevestig nou hoe ver jy gekom het meer vrymoedig:

"In die lewe in die wereld - en in my lewe in die wereld - enige iets begeer is meer as moontlik. Alles wat ek begeer is op hande. Alles wat ek begeer is waarskynlik, waarskynlik, waarskynlik. Moontlik, moontlik, moontlik. Op 'n manier of een of ander manier, het my lewe altyd die odds gewen. Hoekom het ek dit nie vroeer gesien nie?

"My dink en se van die woorde maak oop wyd 'n deur na die hele wereld vir my. Nou loop ek deur die lewe met inner gemak en vertroue.

"Selfs wanneer ek deur 'n deur loop wat nie na die skatte gaan waarna ek soek nie, is ek onverskrokke. Ek is ver voor in die lewe slegs oor hoe ek dit bekyk. Hoe ek die wereld bekyk speel 'n belangrike rol. Ek is hier in die wereld om met nuwe oe te kyk.

"Hier is ek met die Lewe voor my. Ek sien nou en lewe nou reguit. Ek sien nou opnuut. Ek leef opnuut. Ek is nie dieselfde nie, en my Lewe is nie dieselfde nie. Dit is die Vrye Keuse wat ek maak."