God het gesê:
Al wat jy moet doen is om by My te wees. Om te Wees saam My is Wese. Wese is soos 'n platform waarop jy staan. Wese is nie doen nie. Vanaf hierdie platform van Wese, is jy. Al wat jy hoef te doen is om by My te wees. Daar is geen gedoen om te doen nie. Daar is Wese om te Wees, wat jy alreeds is. Jy sien net nie wat voor jou is nie. Jy mag skeef opkyk.
Jy hoef nie op tip-toes te staan om by My te wees nie. Dit is nie 'n ver reik om by My te wees nie. As Ek Alomteenwoordig is, is Ek reg by jou. Ah, ja, jy dink aan My as apart van jou. So jy sien My buitekant jou. Buitekant jou beteken apart van jou. Heel moontlik dan, die beeld wat jy van Ons het is nie heeltemal korrek nie.
Jy kan My benoem 'n Vennoot saam jou. Dan, jy is ook 'n Vennoot saam My. Die grap is, hoe meer jy My soek asof weg van jou, apart van jou, hoe meer self-geabsorbeer sal jy wees. Te eindig, blyk dit. Te eindig vir woorde, dit is.
Die wêreld gebruik woorde soos verder en nader, tog is daar geen distansie tussen Ons nie. Jy mag so voel, tog gevoelens, so waar as wat hulle mag lyk, is nie waar nie. Hulle is 'n spogding wat jy aanneem as waar. Jy noem jou gevoelens waar. Jy het hierdie gevoelens aanvaar. Jy dra dit asof dif jou volg. In elk geval, hierdie gevoelens is nie jou realiteit nie. Ek is jou Realiteit. Jy het jou gevoelens toegepas aan jou bokant. Gevoelens, maak nie saak hoe belangrik vir jou nie, is niks meer as vernis op hout nie. Vernis is nie die hout nie. Vernis is net 'n bietjie film wat op die hout geverf is. Vernis is beslis nie die hout nie.
Jy speel peek-a-boo met jouself. Jy sal jou Ware Self ontken aan jouself en ander. Jy het 'n sekere genot om jou Ware Self buite beperkinge te plaas. Goeie Hemele, wat as jy werklik Grootheid is? Wat mag van jou verwag word? Vertrou jouself, en jy sal vertroue het in My. Wat is die verskil tussen jou en My? Wel, Ek weet Wie Ek Is. Jy mag dink dat jy niks is nie, wanneer jy Intelligensie en Hart Opperste is.
Bestaan is bewys vanself van meer as wat die oog kan sien.
Sherlock Holmes homself sal sê jy kyk skeef na leidrade. Jy jouself is die enigste bewys wat jy benodig. Die Waarheid is dat jy is vervat binne-in 'n fisiese liggaam. Jy mag dalk meer na die houer kyk wat jou bevat as wat jy kyk na die hart van die saak. Seuns en dogters, Ek is vervat binne-in jou asof jy daarvan hou of nie.
Jy mag 'n illusie van jouself verkies oor die Realiteit van jou Self en die Realiteit wat jy werklik van gemaak is. Jy is gemaak van My Liefde. Jy is gemaak van My Liefde, en My Liefde agtervolg jou ook.
Jy mag dalk nog nie bewus wees dat jy na My soek, tog het jy altyd jou oog en jou hand uit vir 'n seëning. Die feit is, met of sonder jou bewustheid, dit wat jy na soek soek jou ook. Jy wat mag soek oral oor is ook die Gesoekte. Jy is wat na opsoek is. En jy sal jou Self vind. Jy mag jou Self dalk in die donkerte vind, soos dit is, die laaste om te weet, tog sal jy verlig word, omdat jy, My kind, is werklik die Lig.
Of, Ons kan sê dat jy is 'n Goddelike Reënboog Aangedryf deur die Son, geidentifiseer deur God as Sy Seun of Dogter of selfs as Sy einste Siel wat skyn in die lug en op Aarde. Jy is oralste wat bestaan, asof jy dit bewustelik sien of nie.