God het gesê:
Een verskil tussen jou en My gaan oor hoe Ons voel omtrent verantwoordelikheid en die uitvoering van verantwoordelikheid in die wêreld. Jy mag verantwoordelikheid voel as swaar-werk en, dalk, voel swaar van hart. Jy mag voel verantwoordelikheid klou aan jou skouers. Jy weeg verantwoordelikheid, en vind dit swaar.
En so, bekommer jy verantwoordelikheid heen en weer soos 'n kat met 'n muis. Jy mag die idee het dat verantwoordelikheid is te veel vir jou. In daardie geval, mag jy jou skouers optrek en een of ander manier vind om uit dit te kom. As jy glo dat verantwoordelikheid is te veel vir jou, dan sal verantwoordelikheid te veel wees vir jou, en jy sal wegskram van dit.
Jy gooi verantwoordelikheid saam met bekommernis. Jy twyfel, jy bekommer oor hoe goed jy sal doen en hoe goed van jou gedink sal word. Sal jy 'n goeie job doen, of sal jy flop met dit?
Jy wil nie voel dat jy tekort het nie. Jy wil nie jouself in daardie posisie plaas nie, en so mag jy verantwoordelikheid afwys. Jy mag jouself verskoon deur te sê: "Ek is iemand wat nooit gehou het van verantwoordelikheid nie. Ek is nie goed met dit nie. Ek wil nie eens goed wees met dit nie."
Die Spel van die Lewe gaan nie als oor approval-ratings nie, maar approval-ratings maak baie saak vir jou. Jy sal lief wees om gewardeer te word ver bo jou wildste drome. Ten minste, jy wil nie afgekeur voel nie. Jy mag wel te veel kritiek gekry het en te min goedkeuring gelry het in jou lewe. Jy weier nie net sekere keuses nie, maar jy dribbel voort in die lewe, skynbaar sonder dat jy omgee.
As jy nie iets doen nie, of as jy nie veel doen nie, sal jy nie die val vat vir enige iets nie, en so is jy sonder aandag. Jou eie aandag mag gaan na veilige aktiwiteit, en net jou lewe liggies raak en op die kant wees. En so short-change jy jouself. Jy mag 'n rustige lewe verkies oor 'n vindingeyke lewe.
Daar is daardie wat verantwoordelikheid vat, en daar is daardie wat dit vermy. Jy kan jouself in enige kategorie plaas soos jy verkies.
Dit mag die karakter van sekere mense wees om verantwoordelikheid te kies en daarvan hou en daarmee te hardloop, tog is daar daardie wat leiers word deur die eenvoudige feit dat hulle hul vrese sluk en waag om leiers te word.
Jy hoef nie 'n vokale leier in die wêreld te wees nie, tog het jy keuse. Het jy gedink jy het nie keuse nie?