God het gesê:
Terselfde tyd as wat jy smag vir meer drome om waar te word en jou hart vol te maak, moenie jou lewe mors deur jouself voor te stel as onvervuld of ontken. Eerder sê Ek:
Hoorah vir onvervulde drome! Hoorah vir drome wat nog nie waar geword het nie. Onvervulde drome is drome oppad na jou toe. Deel van die vreugde van jou rit is dat jy wel iewers kom. Vervulling gee jou vreugde. Gee toe dat daar mag net soveel vreugde of groter vreugde wees in die klim wat jou stoot na die vervulling van jou drome.
Toe jy in graad een was, hoe het jy verlang om 'n groot graad sewe te wees. Toe jy in graad sewe gekom het, het die droom van graad sewe te bereik meer skitterend gewees as die eintlike sukses.
Jy het baie drome wat vervuld is. Is dit nie 'n goeie ding om drome te het wat jy na smag en nog moet bereik? Om vol drome te wees, is dit nodig vir jou om te wag vir sekere van hulle. Om daarna uit te sien hou sy eie vreugdes.
Wil jy regtig aandete het direk na middag ete? Wil jy regtig regtig al jou drome vervuld het onmiddellik? Jy mag dalk blasè word. Daar is 'n thrill tot die oomblik van sukses, maar dan is daardie oomblik verby.
Een keer in 'n rukkie, is dit 'n goeie ding om 'n maaltyd te mis en rerig honger te word, omdat oorvloed kan draai in ooroorvloed. Jy wil regtig onvervulde begeertes het voor jou. Verbly jouself dat jy het dit wat jy na soek steeds voor jou.
Mag alles wat jy soek jou bereik, maar nie alles gelyk nie! Een lepel vol heuning is so soet. Tien lepels vol later, mag jy dalk nie die smaak van heuning waardeer soos jy eens het nie.
Ah, hierdie is die Wêreld van Aarde, 'n wêreld waar alles vergelyk word met iets anders. Is jy bekend met die volkstorie van die Drie Bere? In hierdie volkstorie, is dit die Baba Beer se pap wat altyd net reg is. Net reg is baie begeerlik vir My kinders wanneer jou pap wissel en nie "net reg" is die heeltyd nie.
Jy mag sê dat jy nie hou van uitdagings nie, maar dink weer. Hoeveel is sukses werd as dit jou verniel? Jy mag baie sukses begeer, maar om al jou wense te verkry mag nie so great wees soos wat dit lyk nie.
Jy is geregtig om die hoogtes van sukses te geniet. Jy is ook geregtig op vryheid van sukses. Geniet wat ookal jy kry. Tel jou gelukkige sterre.
As dit wat jy ontvang kronkels in het, werk die kronkels uit. En as daar geen kronkels in dit is wat kom nie, en alles is perfek, dan draai na jou volgende avontuur. Jy soek na avontuur, doen jy?
Verwelkom avontuur dan, en geniet dit. As jy sneeuskoen deur die Arctic storms, geniet die vriesige koue. As jy deur 'n oerwoud sny in moccasins, geniet die hitte. Wees bly vir wat jy het.
As jy ys het om op te skaats, wees bly vir die gevriesde water. As jy water het om in te swem, wees bly vir wat jy kry.
Hier is die storie. Jy hoef nie dat jou wense moet waar word op enige gegewe oomblik nie. Wees bly vir gemak, en wees bly vir ongemak. Geniet wat die Lewe jou aanbied wanneer dit aangebied word. Sê, dankie. Trek die vreugde uit die lewe op een of ander manier. In die Lewe in die wêreld, moet jy enige hoeveelheid van dinge geniet, so geniet wat kom.