God het gesê:
Alles wat jy kies in die lewe is jou keuse. Hier is wat Ek bedoel:
As jy hartseer is, kies jy hartseer. As jy hartseer kan kies, kan jy geluk kies.
Jou lewe is gebasseer op jou keuses. Onder alle omstandighede, het jy keuses om te maak. Jou ervaring en die wêreld self mag vir jou sê dat onder sekere omstandighede, kan jy net ongelukkig wees. Om dit te glo of om dit nie te glo nie is ook 'n keuse wat jy maak.
As jy woede kan kies, kan jy ook vrede kies. Jy mag sê dat jy nie woede kan verhelp nie. Jy mag sê dat jy dit nie kies nie, maar skielik verskyn dit en lyk of dit jou oorneem -- jou emosies, jou gedagtes, jou bloeddruk. Dink jy net jy kan die val-man wees vir woede?
Geliefdes, as jy nie woede gekies het nie, wie het dan? Wie kan dit vir jou kies, liewe julle? Enige Tom, Dick of Harry?
Kyk, as iemand in die wêreld woede omgedraai het in vrede in, wat verhoed jou om dieselfde te doen?
Jy mag sê dat woede is jou lewens ervaring. Jy mag sê dat jy moet 'n alchemist wees om jou volume van woede te verlaag in vrede in.
Ek sê: Wees 'n alchemist dan. Jy kan selfs woede omdraai in liefde en begrip in. Dit is nie net Groot Geestelikes wat dit gedoen het nie. Selfs oënskynlike doodgewone mense het hul vyandigheid verdraai in liefde in.
In die wêreld, word dit vergifnis genoem, tog herhaal en herhaal Ek: Wat maak jou so hoog en magtig om nie iemand te vergewe vir hierdie vlak van bewussyn nie? Wie dink jy is jy?
Omdat iemand anders dalk homself in gedrang geplaas het, jy hoef hom nie te join nie. Jy hoef nie. Jy moet net nie. Die sogenaamde ander adresseer jou vanaf sy eie woede of sin van ontneming en inslag op die lewe. Wat -- gaan jy jouself die ongelukkigheid gee wat hy na homself getrek het?
Hy mag dink hy het die laaste woord gehad met jou. Doelbewus of ewekansig, hy het jou aanstoot gegee en jou hart seer gemaak of selfs iemand na aan jou beseer. Asof gekies of ewekansig, dit is dieselfde verskil vir jou, omdat, in wêreld terme, het hy vrede van jou af gesteel, en jy het hom toegelaat.
As jy daarop neerkom, wil jy hierdie ongelukkige siel toelaat om sy woorde oor te dra op jou en jou los met die ekwivalent van sy woede of haat?
Is dit hoe jy hom wys dat jy meer magtig is? Is dit hoe jy sy lydende siel verslaan tenkoste van jou? As jy nou sien soos hy sien, en jy sien kwessies van reg en verkeerd as swart en wit en offensief, hoe dien dit jou of enige een? Lig jy die wêreld of verlaag jy dit?
Daar is nie iets wat jy nie kan doen nie. Jy kan selfs lat vaar van gedagtes of emosies wat niemand in die wêreld bevoordeel nie, of die wêreld, en sekerlik nie jouself nie. As jy 'n vyand soek, is dit baie maklik om een te vind. Beter is dit om inlyn met vrede en vryheid te wees.
As hierdie persoon 'n geliefde van jou seer gemaak het, het hy verseker nie 'n reg gehad nie. Maak nie saak sy redes wat geldig gelyk het vir hom op daardie oomblik of hy is totaal onbewus van hoe hy inbraak op jou gemaak het, hy het geen reg gehad nie.
In dieselfde asem, jy het geen reg om die tafels op hom te wil draai nie.
Die enigste persoon om te verander is jy. Jy moet nie wraaksugtig of onvriendelik wees onder enige omstandighede nie. In jou gedagtes, woorde, en dade, jou enigste toevlug is om te styg bo omstandighede.
Toegestaan, dit is moeilik vir jou om van pittige hartseer te laat vaar as iemand nie by jou standaarde kom nie. Ek moet jou vra: Wie het jou aangestel as die waghond van die lewe. Wees die vervuller. Laat vaar van dit wat jou pla.
Dit lyk of dit als gewoonte is, is dit nie, hoe jy reageer? Nou, dan, verander jou gewoontes.