God het gesê:
Die dae, maande en jare hou aan verby gaan. Seisoene verskyn, en seisoene gaan verby. In winter of somer, is jy steeds. Asof jy bo die ewenaar of onder die ewenaar is, jy is. Op Aarde en in Hemel, is jy. In illusie, is jy jou naam soos gegee in die wêreld. Jy mag Joe of Mary genoem word, tog is jou Ware Identiteit ver meer as enige identiteit wat aan jou gegee is.
Bewus of onbewus, jy is opsoek na jou Ware Identiteit. Jy weet diep binne dat jy ver meer is as wat jy lyk te wees. Die wêreld roep jou naam, en jy antwoord. Jy dans volgens die lied van die wêreld, asof jy op outomaties is, asof jy 'n outomatiese reaksie is, 'n bandopname wat jy jouself hoor herhaal. Die stem wat uit jou stem-boks kom word gerapporteer as joune, tog is jy nie seker waar die stem wat jy praat en hoor bly nie, of iemand jou wel hoor en reageer, of, maak jy net mosies soos jy aangaan.
Jy is seker lewe is bedoel om meer te wees as 'n formaliteit, tog is jy nie seker waar jy is in hierdie hele transaksie wat genoem word die Lewe. Jy sal daarvan hou om te weet, regtig weet, wie jy is en vanwaar jy is en waarheen jy gaan. Kan jy regtig net 'n gedagte in jou verbeelding wees? Is hierdie die ware skouspel of net 'n oefening? Om die Waarheid te sê, jy weet nie wat op is en wat af is nie. Dit lyk vir jou of jy versprei is oor die Heelal soos 'n komeet. Terselfde tyd, staan jy stil en is onbekend en ongesien.
Hoe jy daarvan sal hou om te weet wat aangaan in hierdie wêreld. Wat op Aarde gaan aan? Gaan enige iets aan? Somtyds voel jy of die Aarde nie beweeg nie, en jy ook nie. Jy wonder of dit is wat bedoel word met 'n time-warp? Is jy vasgevang in tyd, of is jy enige iets eintlik? Jy wonder of jy bestaan in hierdie tydelike bestaan op Aarde. Jy wonder waar jy is, en jy wonder of dit is dat jy 'n helder ster in die donkerte is wat op gewens kan word.
Jy bepaal dat jy iewers is. Dit lyk of jy op dieselfde plek is waar jy nie is nie. Somtyds blyk jy nie waar te wees nie, of dat jy enige keuse het in enige iets nie. Het jy jouself opgedink? Jy wonder wat jy vir jou bemaak het as daar ooit 'n ware self is.
Jy sal daarvan hou om wakker te word van hierdie droom wat jy in is. Jy mag net sowel die Merry-Go-Round perd wees en enige iets anders. Tog, selfs die Merry-Go-Round perd het 'n bewustelikheid van een of ander soort terwyl jy soek vir joune.
Jy het nie 'n maklike tyd met dit nie, om te probeer jouself te vind. Dis veronderstel dat jy sit op 'n stoel in 'n kamer, dalk voor 'n komper, tog is jy nie seker dat dit is waar jy is of selfs wel iewers is nie.
Jy het verstaan dat Ek vir jou gesê het dat jy vul die hele Heelal en dat jy Groter as die Heelal is wat lyk of dit bo jou is en ver verby jou verstand. Jy wonder somtyds of jy 'n will-o-the-wisp is, en of dit al is wat jy ooit sal wees.
Op die meeste, nou, voel jy dat jy 'n skip is wat verby vaar in die aand, maar wat op Aarde gaan jy verby? Jouself? Wat? Jy kan alleen wees op die hele planeet, en daar is niemand om verby te gaan nie en niemand om verby jou te gaan nie. Hoe het jy hier gekom, en wat doen jy hier al is dit net in jou verbeelding?
Wat is die scoop? Waarheen lei die vraestel? Jy weet nie hoe om dit te voltooi of wat enige iets beteken nie.
Nietemin, binne al die geskryf en gestryery, leuen jy na My. Jy rus in My.