God het gesê:
Jy mag My sien meer as 'n Aanhitser as 'n Verskaffer! Hou daarvan of nie, Ek verskaf jou met lewe. Die Lewe gee jou 'n kans om goud te spin.
Somtyds in die lewe , is jy oorweldig. Somtyds is jy om gegooi, en jy moet opstaan. Een dag -- en dit mag binnekort wees -- sal jy die hang van dit kry om die lewe te vat soos dit kom. Jy sal jouself vinniger optel. Jy hoef nooit plat te wees vir die telling nie.
Huidiglik, voel jy asof jy verdrink in die golwe van die lewe, tog leer jy om te swem. In die bestaande wêreld, is dit tyd dat jy leer om te swem en voort te wei selfs al het jy jou rigting verloor.
Jy mag die laaste een wees om te weet dat jy leer. Jy sien nie enige doel vir al die verskeie soorte hoofpyne en hartsere wat jou beval nie. Jy sien toetse wat jou verwilder. Jy kan nie eens iets soos dit bedink -- wat dit ookal is wat met jou gebeur nie. So goed as wat jy kan sien, is daar net sekere gevare in die lewe wat eindig in donker gange wat bo jou is om skoon te vee.
Hoe kan dit wees dat 'n geliefde weg gevat is van jou so genadeloos? Jy sien verlies en nie 'n blik van wins nie. Tog is jy staal wat getemper word. Jy is hout wat gekerf word. Jy is diamante wat gepoleer word. Daar is geen rede vir jou om swak-knieg te voel nie.
Jy mag voel dat jy rock-bottom slaan en dat jy nooit weer sal opstaan nie, tog, jy sal, en, jy weet jy sal. Jy weerstaan om dit te weet. Kneusplekke vervaag, en jy sal weer in die sonskyn stap. Weereens, sal jy die vreugde van warmte voel.
Kan heldery geleer word, wonder jy? Kan gate in die lewe ooit weer gevul word? Jy kan voel dat die beste wat jy kan doen is om deur die lewe te struwel, dalk kruip deur dit, en dat die lewe nooit weer dieselfde sal wees nie, en dat jy nooit weer dieselfde sal wees nie.
Tog sal jy in terme van die lewe wees. Jy sal jouself verwek en hernu. Wat anders is daar vir jou om te doen? Jy mag dalk nooit die lewe ten volle verstaan nie. Jy sal begin om die lewe te aanvaar soos dit is, alhoewel, en jy sal voorwaarts gaan.
Lewe mag vir jou hartseer wees, tog is jy steeds, deur alles, lewendig. Jy mag dalk nie op al vier plate brand nie, tog is jy lewendig. Wonde mag nie perfek genees nie, tog is jy verder vorentoe. Jy dra merke. Die wonde is nie meer vars nie, en tog mag hulle pyn nietemin.
Daar is tye wat jy agterkom dat jy vergeet het van al die pyn vir 'n ruk. Jy mag ook vind dat afwesigheid van rou is ook hard om mee te leef. Jy kan nie so gevoelloos wees nie, en, tog, moet jy die akuutheid van jou leiding opgee.
Geliefdes, dit is nie 'n fout om van pyn te vergeet nie. Die verlede is, in elk geval, die verlede. Wat agter jou is is agter jou. Kyk, lyding is nie 'n verskoning om nie vreugde te het nie. Sit weg die warm ysters van lyding en kyk op na die Son. Lig is jou verantwoordelikheid. Lig, nie donkerte, is jou krag.
Om aan te hou ly is nie goed nie. Om aan te hou ly is swakheid, nie eer nie. Eer die verlede met die huidige. Niemand wil hê jy moet ly nie. Jy moet dit opgee. Vir watter rede ookal of geen rede wat jy kan sien, jy moes deur die pyn gaan, tog nou, moet jy dit laat vaar.
En so nou, sê aan jou gewonde hart:
"Sayonara, hartseer. Styg na vreugde. Jy moet die verlede weg sit. Jy kan nie meer met hierdie brandende kole speel nie. Jy kan jouself nie meer flous nie. Spring na die huidige. Styg op in Oneindigheid. Nou is Oneindigheid, en dit is waar jy hoort. Jy moet op die trein klim wat beweeg. Jy kan nie stil sit nie, en jy kan nie terug gan nie."
Dit is hoe jy met jou hart moet praat.