God het gesê:
Jy is buite die blou horison. Jy is ver meer en groter as wat jy kan vebeel. Jy begin nie om te peil hoe ver buite die Heelal jy strek nie. Jy begin nie om te verstaan wie jy is en hoe onbeperk in Waarheid jy is.
Jy het na hierdie Aarde gekom wetend meer omtrent jouself as wat jy van mag droom nou.
Wat as jy meer in jouself kon glo? Wat as jy kan glo dat jy 'n belangrike faktor is in die Heelal, dat jy 'n Toppunt van die Heelal is?
Daar is 'n algemene uitdrukking in Engels wat sê; "Jy kan haar nie af hou op die plaas nie." Ek sien dit om te beteken dat al die mense wat die wêreld as algemeen beskou en mense wat hulle self ook as algemeen beskou breuk deur onverbeelde grense om uit te brei ver verby oud-modiese idees. Wanneer dit kom by glo in jou Self, te veel van My kinders het eenvoudig net op die plaas gebly.
Wanneer laas het iemand jou wonderlikheid verklaar? Wanneer het jy?
Meeste van My kinders in die wêreld het hulle waarde gebasseer op toets tellings en inpas in 'n beperkende geskepte vertrapte wêreld. Dalk het niemand ooit jou glorie gesien of selfs die idee van glorie oorweeg wat ookal toegepas was op hulself of op jou of aan enige iemand. Baie is so aardgebonde dat hulle soos ploeg perde is wat blinders dra en op en af strompel in die landerye.
Dit was ongehoord om te loer om die blinders of om hulle af te haal. Dit was nie verban, tog was dit so geag.
Nou is die tyd om die blinders te verwyder wat te veel Hoè Siele beperk hou om beperkings te aanvaar. Elke liewe een van My kinders is gebore 'n Hoè Siel.
Wie ookal het jou 'n wenk gegee van jou Waardigheid? Wie selfs het 'n kykie gehad van jou in jou Ware Lig? Wie het jou aangemoedig? Wie het 'n groter wêreld gesien?
Ja, inderdaad, grotendeels, almal was onder gehou op die plaas. Wanneer het jy dit gevang dat daar kan 'n plek wees verder waar rape groei en waar groter en groter pragtigheid deurbars waar jy waarlik behoort. Wie het dit aan jou uitgewys? Meesal almal was besig om aan nietigheid en onverdienstelikheid vas te hou.
Dit lyk asof ploeg perd is wat jy altyd was en altyd sal wees. Daar was geen ander moontlikhede vir jou nie. Daar was niks meer om voor te aspireer nie. Ho hum. Daar mag geen ander ware ambisie wees vir jou behalwe as om 'n droon op Aarde te wees en daarin slaag om deur die lewe te gaan sonder te veel pyn.
Nou begin jy te sien vir jouself dat daar meer is tot jou as wat die oog kan sien. Nou kan jy sien dat jy hou 'n groot doel, nie net vir jouself, maar vir ander, en nou weet jy jy is nie die enigste een nie.
Geliefdes, julle gradueer van die wêreld en reik na die Hoè Hemele. Jy begin om 'n impak te het op jouself. Jy reik uit hoog en verken die dieptes van jouself. Jy begin waag om op te kyk. Jy kyk op, en jou lewe, soos jy dit sien, kyk op.
Jy is die horison wat jy begin sien. 'n Voèl van hoop begin in jou hart klop, en jy is versterk.
Eerder, jy begin om jou krag op te merk, wat uiteindelik My Lig binne jou is. Jy begin om te skitter met 'n idee wat jy skaars begryp dat jy eintlik oorvloedig en 'n hoè seèning vir die wêreld is, en dat jy altyd was. Kan dit wees? Ja, dit kan wees. Dit is.
Ek sal dit waag om te sê dat voor nou het jy nie die vaagste benul gehad van die Grootheid wat jy is en altyd was. Jy het oor die bedoeling van die woorde geslur -- gemaak in My beeld. Hierdie was leè woorde vir jou. Net mumbo-jumbo, net geluide wat gemaak is asof sonder fondasie.
Daar was dalk 'n neiging vir jou om nie jouself as goed genoeg vir hierdie wêreld te sien nie. Die verdrukte wêreld was wanvoorgestel aan jou en het die Waarheid van jou versteek.
Nou lig jy jou kop en kom in jou eie in, My Eie, dit is, en die Waarheid van Elkeen. Dus, jy word nederig. Jy weet nou dat om spesiaal te wees kom nie van jou individualiteit nie en dat, nie net jy spesiaal is nie, almal is.