God het gesê:
Kyk, almal hoef nie dieselfde as al die ander te wees nie. Almal hoef nie uitganklik te wees nie. Almal hoef nie die lewe van die partytjie te wees nie. Almal hoef ook nie solo te gaan nie.
Dit is heeltemal perfek om te wees net soos jy is.
As jy van jou eensaamheid hou, dan hou daarvan.
As jy van jou eiers hou met die geelkant bo, dis fyn. As jy van jou eiers hou in 'n omelet, dan is dit ook fyn.
Die tema vir vandag is dat jy hoef nie te aspireer om soos al die ander te wees nie en so ook hoef jy nie te aspireer om anders as al die ander te wees nie.
Dit kan wees dat al die ander probeer om hul eie prentjie van andere se beeld by te hou. Hulle het dalk hulself verlaat iewers langs die pad. Beslis, jy mag dalk begeer om 'n middel van die pad een te wees. Hey, dis jou keuse.
Jy hoef nie anders te wees as wat jy is nie. Dit is nie wat al die ander of enige iemand dink van jou wat saak maak nie. Dit is wat jy van jouself dink wat saak maak. Kanse is, jy is die een wat dink jy moet 'n sekere manier optree selfs al bring dit jou nie vreugde nie.
Sedert wanneer is die ophou van style, byvoorbeeld, wat jou maak wie jy is?
Dalk hou jy daarvan om gremering te dra. Dalk nie. Tydskrifte wat gremering adverteer gaan die dra van gremering promoveer. As die dra van gremering jou laat goed voel, dra dit. As die aansit van gremering te veel is vir jou, moet dit dan nie aansit nie. Almal is Een, tog almal hoef nie identies te wees in die wye wêreld nie. Selfs al is jy die enigste een, selfs al is iemand in dieselfde kategorie as jy, wie sê die manier of daardie manier is wat jou maak? Niemand moet stem oor hoe jy jou lewe leef nie. Jy is die stemmer van jou eie lewe.
Kyk, as jy verkies om in 'n oerwoud naby die Amazon te woon, hoekom nie? As jy verkies om te woon in New York Stad, wie het meer sê in die geval as jy, liewe julle?
Hoeveel beteken publieke opinie? Een verkiesing jaar is 'n presidensiële kandidaat ingestem. Die volgende jaar is hy nie. Is jy iemand wat homself of haarself verander in dit wat die wêreld soek op 'n spesifieke tyd, of is jy eenvoudig net jy? En hoekom nie, geliefdes? Hoekom nie terwyl jy op Aarde leef, vind uit wat is betekenisvol vir jou? En wees dit? Jy hoef nie enige iets te bewys in elk geval nie. Jy is in 'n proses om jouself te ontdek, wat dalk weggesteek is onder verskillende kostuums wat jy nie van bewus is nie.
Alles in die wêreld is 'n keuse wat jy maak. Maak jou keuses, wees jou keuses.
Daar is geen wet wat sê jy moet dit of dat wees nie. Dalk het jy nie eens gedink nie. Dalk sou jy in 'n verskillende rigting geloop het, maar 'n skare wat in 'n massa rigting gaan het jou opgevang en saam gesleep asof 'n sterk wind jou saamsleep.
Dit is regtig okay vir jou om vir jouself te dink en te wees wie jy is OF om uit te vind wie jy is.
Te veel van My kinders is opgevang in die leef van hul lewens die manier wat iemand sê, en, so, hulle vergeet hul eie mag om te kies soos hulle wil en hul eie natuur of vang nooit op tot dit nie.
Dit is nie te sê dat dit is nie fyn om in 'n skare te wees nie as dit is wat jy wil hê. Een is nie beter as 'n ander nie. Dit is die punt wat Ek wil maak.
Jy kan net reg wees vir jouself selfs al is jy die enigste een. Jy hoef nie enige iets te wees behalwe wat jy is nie.
Wie is jy?
"Geskryf deur Gloria Wendroff
Vertaal deur Dawie Steyn"