God het gesê:
Aan wat skryf jy die polsslag van Lewe in die Hart van die Aarde en Vir Ewig en Vir Altyd, toe?
Aan wat skryf jy die Bestaan van Lewe altesaam, toe? Die Lewe is onpeilbaar, is dit nie? Dit is ondenkbaar, tog was die Lewe geskape en toe waargeneem en het sy begin gehad voor al die deelnemers en jy.
Al hierdie te-doen, en nie te-doen oor niks nie, tog te-doen oor 'n droom wat homself opgegaan het en so baie riviere van homself tentoongestel het, kromme- en draaiende stories soos 'n flits in 'n pan, die karakters en geheime planne om vergete te word. Niemand onthou hulle meer nie. Daar is niks vir hulle om mee onthou te word nie, en niemand om hulle te onthou nie.
Voor dit was daar 'n uitroep. Die uitroep was: Skep. En Ek het jou geskape, die Totalitiet van Jou.
En so, in jou verbeelde Lewe het jy stories gemaak. Jy murmureer hulle. Jy visualiseer hulle. Dit kan gesê word dat jy Lewe laat voort bestaan meer as wat jy dit skape. Jy beraadslaag oor die Lewe. Jy mag dalk nie omgee vir jou p's en q's nie, maar jy gee om vir alles verder. Jy mag dalk die lewe sien soos arme klein jy en groot onheilspellende magte wat 'n nommer op jou doen.
As jy verlate voel, het jy jouself verlaat. Jy het jouself van Realiteit ontneem en jouself bedek met stukkende lappe van fantasie wat geroer is in 'n groot pot.
Jy vul jou lewe met alle soorte dinge, nie onverbeelbaar omdat jy hulle wel verbeel. Jy het 'n idee van twis. Jy vul die spasies in. Liefde en skoonheid mag dalk meer vaag wees vir jou. Jy vertel stories van liefde en skoonheid, tog is jy nie oortuig nie.
Jy is 'n plattelandse neef, of jy is 'n dorpsneef. Jy bly in skynbaar aparte wêrelde wanneer die Waarheid is dat niks in die lewe is apart van mekaar nie. Alles is verbind op een of ander manier, selfs soos als wat jy mag ken blyk om te val in 'n afgrond.
Jy mag dalk nie weet hoe om waar aan jouself te wees nie omdat jy nie die Waarheid van Jouself kan peil nie. 'n Man is soos hy dink, en jy weet nie wat om te dink nie of wat om wel te dink. Jy weet nie watter gedagtes om te glo, watter gedagtes om selfs te hoor, watter gedagtes om te hou, watter gedagtes om te bedink, en watter gedagtes om uit te gooi so vinnig as moontlik. Jou verstand dink aan baie kwadrante, en sommige of vele is skrikwekkend.
Die Waarheid is nie skrikwekkend. Die Waarheid is 'n massiewe roos wat afwissel en draaie maak met elke ander roos. Daar is 'n Wese van Roos net soos daar 'n Wese van God is. Die Wese van God deurdring deur elke Menslike Weses wat gestrooi is op Aarde maak nie saak elke watter manier.
Natuurlik, jy was nie gestrooi op Aarde in dieselfde manier as wat koring is nie. Jy was geplaas met groot voorsorg en versorging. Jy tref die merk. Jy was nie willekeurig. Jy was nie 'n nagedagte nie. Jy was op gefokus. Jy is soos 'n pakket wat arriveer. Jy was nie gemaak deur 'n koek-snyer nie. Gesamentlik is julle Een Verenigde Geheel, tog, op die oppervlak, is jy 'n individueel. Jou individualiteit, alhoewel 'n mite, is ook heilig.
Jy was voorspel. Daar is geen ongelukke, tog was jy nie aangestel nie. Jou lewe was vir jou gegee om mee te doen net soos jy verkies. Angstig of vreedsaam, jy kies jou stories, jy vertel hulle, en jy maak hulle waar word in hierdie groot droom wat jy betree het, verdag en onskuldig terselfde tyd. Jou eie vermoede was onskuldig as of niks ooit rerig met jou kan gebeur nie. Op een vlak, is dit absoluut waar.
Natuurlik, op 'n ander vlak, is die Waarheid dat niks gebeur het nie. Daar was gedroom. Daar was 'n dans soos die Virginia Reel, en daar was ander dansstappies met name van hul eie, ritmes en dromslae daarby.
Alles beteken iets, en alles het ook geen betekenis behalwe dit wat jy dit gee. Jy het betekenis uitgevind. Nie dat daar nie betekenis was nie, net groter betekenis as wat jou verstand kan hanteer, subtiele betekenis, betekenis wat op ander betekenis rus, verskuilde betekenis en dieper betekenis wat jy moes afskil om dit te deurdring, betekenis wat jy nie heeltemal aan kan vashou nie of aanvaar of weet wat om van te maak of mee te doen of om nie mee te doen nie.
Nou kom jy nader. Jy is besig om los te breek omdat jy sonder dekking of baie praat is.
"Geskryf deur Gloria Wendroff
Vertaal deur Dawie Steyn"