God het gesê:
Wat is hierdie wat in jou opkom, en jy voel as of jy 'n onskuldige slagoffer van jou eie keuses is? Jy regverdig aksies en in-aksies met verskonings. Jy kan dit nie help nie. As iemand nie jou beeld van jouself seer gemaak het nie, sou jy kalm wees. Jy sou bly wees om kalm te wees. Die vrede van kalmte is die keuse van kampioene. Verskonings is nie.
Niemand maak jou iets doen nie. 'n Ander persoon is nie 'n verskoning vir jou aksies of in-aksies nie. Dit mag wees dat jy 'n vinnige besluit geneem het sonder dat jy vierkantig sien dat jy jouself 'n keuse gemaak het wat nie op jou geforseer was nie. Dit kom terug na jou toe, liewe een. Jy verkies om te doen soos jy sê, of jy kies om dit nie te doen dit wat jou belofte was.
Vooraf beplan of nie, jy het die bal laat val. Behalwe vir dit en dat, sou jy jou woord hou. Ten spyte van dit het niemand jou gemaak terug gaan op jou belofte nie. Dit mag dalk teen jou wil gewees het om minder as perfek te wees in die wêreld. Alhoewel, jy mag sê jy is te besig. Natuurlik, om te besig te wees maak jou menslik, maar dit maak jou nie jou ideaal van jouself nie. Hoe jy daarvan sou hou om goddelik te wees. Jy sou daarvan hou. As ander net goddelik was, sal jy geen bekommernis het nie.
Dit is ongetwyfeld waar. Hierdie diepte van kalmte is nie maklik bekombaar in die algemene wêreld nie.
Niemand sou 'n atoombom afsit behalwe vir die of daai rede nie. Goeie redes is maklik om te vind. Goeie redes is nie wonderlike verskonings, alhoewel. Jy mag dalk wegkom met verskonings, tog is hulle eerlikwaar nie jou vrye pas nie. Dit mag so blyk, maar vroeër of later, trip verskonings jou. Beter om skelmstreke in die oë te kyk.
Ja, dit is nie waardig om fout te vind nie, tog, dit betaam jou om na jouself vierkantig te kyk. Jy is nie altyd die held nie, maak nie saak hoe jy begeer om te wees nie. Jy mag jou oë toemaak tot jouself en jouself bedrieg.
Buitendien, jy het nie so baie tyd om jouself te verwyt nie. Jy het 'n lewe om te leef, en jy is van plan om dit te leef. Jy kan nie so baie terug kyk nie. Jy het nie tyd vir daai gesegde: mea culpa, mea culpa, mea culpa.
Jy is reg. Jy het ook geen tyd of vermoë om jou verantwoordelikheid op iemand anders te plaas nie. As jy 'n karretjie stoot en van die goedere mors uit, wat doen jy om 'n ander te blameer of 'n bult in die pad vir die vermorsing?
Jy het nie 'n toesmering nodig nie. Jy het nodig om meer bewus te wees. Altyd is daar 'n geleentheid vir jou om hoër te styg. Wat nou gebeur hang van jou af.
Hoe is dit dat jy jouself verskoon van verantwoordelikheid en stry dat verantwoordelikheid nie joune kan wees nie. Wat doen jy in elk geval om redes te soek om beloftes te verbeek? Moet jy verskonings maak vir jouself om jouself onveilbaar te bewys. Wat het jy as jy 'n verskoning het en dit aanvaar as korrek?
'n Verskoning regverdig jou nie. Natuurlik kan jy altyd 'n saak maak vir dit. Dit is niks nuut nie. Kom uit daardie hele arena van verskonings maak. Wat wen jy as jy wen? En wat mag jy dalk kry wanneer jy nie verskonings maak nie?
Daar is nie veel om te kry deur jouself te bewys nie. Jy mag geregverdig voel vir 'n ruk, dan is daar 'n ander tyd en nog, en jy begin om te sien jy is nie 'n regverdige gladiator nie. Daar is nie veel wenners in daardie veld oor nie.
Daar is meer dinge om te begeer wat die moeite werd is as om jouself te regverdig. Onthou jy wat die enigste ding is wat jy waarlik kan verander, geliefdes?
Groei, geliefdes, groei. Maak jou woord iets beteken, anders moet dit nie se nie.
"Written by Gloria Wendroff
Translated by Dawie Steyn"