God het gesê:
As jy jou hart druk, dan is dit wanneer jy angstig raak. Hart-drukking is die oorsaak van alle angs.
Jy maak die besluit om jou hart toe te druk. Jy mag sê dat dit wat jy voel is nie in jou hande nie. Iemand sê of doen iets, en jy mag sê jy kan nie help hoe jy voel nie. Wie kan help? Ek sien niemand anders behalwe jy nie.
So dink weer, liewe julle. 'n Buzzer lui -- en jy kies dat dit moet 'n sein wees vir jou om te reageer. Jy is die interpreteerder en besluiter van seine wat afgaan. 'n Rook alarm gaan af in jou kombuis terwyl jy brou. Jy maak 'n gevolgtrekking tot die betekenis van die rook alarm. Maak nie saak hoe baie kere al, die rook alarm was 'n vals alarm, en jy spring daarvoor. Jy reageer tot sekere seine op sekere maniere. Vrees is oordoen, geliefdes.
Vrees sekerlik lyk werklik. Jy reageer vir vrees. Dit mag dalk natuurlik wees, tog is dit nie onvermydelik nie.
Sal jy asseblief jou aandag weg draai vanaf vrees en na liefde draai? Verwag liefde. Stel jou hart in tot die harmonie van liefde. Verstel jou hart om liefde te verwelkom, geen meer vrees nie. Verstel jou hart na 'n instelling van liefde, liefde wat inkom en liefde wat uitgaan.
Liefde is sirkelend. Liefde doen die rondtes. Liefde is jou verbinding met die Hemel. Liefde is jou ware uitdrukking. Stel jou hart in vir liefde en vreugde. Stel jou atome in vir liefde. Wees verbly. Liefde is nou. Liefde is hier, en meer liefde is oppad.
Laat liefde jou keuse wees. Laat vrees weg gaan.
As jy 'n vis was, sou Ons sê dat liefde is die water waarin jy swem. Vir jou, liefde is jou element. Laat toe dat liefde die einste lug is wat jy inasem. Laat Liefde jou Ware Naam wees.
Jy is hier op Aarde om liefde te sirkuleer. Jy is die beoordelaar van liefde. Moenie liefde besluit nie, eerder, straal dit uit. Wees dit.
Onthou Liefde, en moenie dit vergeet nie. Liefde is jou fortuin. Soos die drie klein vartjies, gaan jy uit in die wêreld om jou fortuin te gaan soek, dis waar, tog is liefde jou fortuin om te gee. Gee jou fortuin weg. Stuur jou fortuin van liefde uit in die wêreld in.
Speel jou kaarte. Laat elke kaart wat jy speel Liefde genoem word. Gee liefde oralste aan almal. Wees goeie moed. Geen meer vir een minuut moet jy liefde weerhou nie. Jy het niks om te bewys behalwe liefde nie. Almal vereis liefde en is waardig van jou liefde. Lief.
Liefde druk 'n drie en die herald engele sing. Ja, Liefde vloei. Liefde is die Kursus van die Lewe. Daar is geen goeie rede vir Liefde om ooit te spartel nie.
Totdat jy Liefde vanuit jou hart gee, is jy 'n vreemdeling tot jouself. Neem liefde in jou eie hande. Lief nou. Daar is geen debat nie. Jy is My erfgenaam tot Liefde. Dit is jou erfporsie. Liefde is nie om te kies en keur of rond geshop te word om te spaar nie. Liefde moet nie gestoor word nie. Liefde moet soos die sterre wees wat vrylik vir almal skyn. Liefde moet soos die Son wees wat vir almal skyn ongeag enige iets. Liefde is soos die sneeu wat val soos jy styg. Jy is 'n Wese van Liefde.
Wie moet die onderwerp van jou liefde wees? Dit moenie moeilik wees om dit te bedink nie. Almal moet die onderwerp van jou liefde wees. Jy is die dienskneg van Liefde. Jy moet Liefde uit gee. Strooi Liefde. Daar is liefde om te gee, Liefde vermenigvuldig. Begin nou. Haal Liefde uit van sy skuilplek. Draai al vier branders van liefde aan. Liefde is 'n seën wat joune is vir jou om te gee. Waarvandaan vloei Liefde? Dit kom van My. Waarvandaan vloei My liefde? My liefde vloei deur jou hart.