God het gesê:
Elke Siel op Aarde smag om met Liefde gevoed te word. Sonder 'n gevoel van Liefde aan die Toeneem, raak die harte van My kinders betrokke in 'n frenzy van probeer dat liefde op hulle uitgestort word, of hulle onttrek hulle liefde, en hulle harte word gevries-droog. 'n Gevoel van afwesigheid van Liefde verlam die lovelorn.
Jy kan paniekerig raak oor liefde nie gegee, of jy kan paniekerig raak oor liefde wat terug geneem is, of jy maak gou om jou hart van liefde te desensitise met die idee dat, op 'n manier, liefde is nie bedoel vir jou nie. Vir ander, dalk, maar nie vir jou nie.
Natuurlik is jy bedoel vir liefde. Jy het dalk die lewe ervaar op so 'n manier dat jy aanvaar dat liefde is nie vir jou nie en jy waag nie om meer te hoop nie. Jy draai jou rug op liefde. Liefde en sy tekort het sy nommer op jou gedoen. Jy bedank tot die idee dat liefde, Ware Menslike Liefde, is nie moontlik vir jou nie. Jy mag vir jouself sê dat jy gespaar is, omdat wie wil 'n ewigdurende gebroke hart in een vorm of 'n ander hê, in elk geval? Wat goed is liefde wat koud geword het?
Die mees belangrikste vir jou lewe op Aarde is die toestand van jou hart. Harte is bedoel om lewendig te wees. Mag meer liefde jou in oorvloed bereik. Mag jy, jouself, liefde inisieer. Maak jou hart meer betrokke om liefde te gee. Dit is vir jou om al die liefde in die wêreld te gee.
Geliefdes, bars oop die damme van jou hart.
Liefde hoef nie so 'n persoonlike geval te wees soos wat julle dit gemaak het nie. Julle is bewus dat julle kan nie liefde vereis nie, en tog voel jy jy moet dit het. In jou dwaasheid, mag jy voel dat jy moet liefde het wat oor jou vloei. Jy sal geen vervanger aanvaar nie, en tog mag jy alle soorte van vervangers na jou vee en liefde afsweer.
Dalk aanvaar jy berou in plaas van liefde en sien jouself as gewond. Dalk, laat jy 'n jammerte gevoel van gebrek van liefde invul vir liefde. Dalk voel jy dat jy verraai was omdat die liefde wat jy eens gevoel het in jou hart het nie waar gebly nie.
Nooit het die lewe bygehou met jou smag na lang-durige oorvloedige liefde nie. Jy rou vir jou eens kloppende hart. Jy voel verlate, en so verlaat jy persoonlike liefde wat eens jou elke asem was, eens jou alles, wat in stof verander het.
Wat eens ditself gewys het as liefde het uitgedraai as 'n eens-lieflike geheue wat bes vergeet moet word. Eintlik, was liefde so teleurstellend dat jy kan dit nie verdra om weer deur pynvolle liefde te gaan nie. Wat jy gedink het was groot liefde in jou lewe, het nie gebeur nie.
Die groot verwoesting is dat jou hart is geskeur deur liefde. Jou lewe sonder liefde is leeg. Jy wil niks meer te doen het met liefde nie en terselfde tyd is liefde al wat jy soek, tog die liefde in jou lewe blyk nêrens te bestaan nie. Miskien het sekere mense blywende liefde, maar nie jy nie. Jy het net nie. Jy weet nie hoe om ware liefde te vind nie. Jy het nooit nie.
Wat kan My kinders doen omtrent afwesigheid van liefde? Jy weet dit is on-wys om jou lewe weg te rou. Rou en 'n gevoel van self-bejammering kry jou nêrens nie. Om rock-bottom te wees gee jou nie 'n goeie uitkyk nie.
Maak nie saak hoe jy probeer, jy sal lief wees om liefde te ken, maar, jy skud jou kop, omdat liefde is nie vir jou nie.
En dan hoor jy 'n ou liedjie wat se dat liefde is al wat daar is. En, verder, hoor jy My daardie selfde refrain se oor en oor.
Jy vind jouself terug kom na: "Waar is my liefde dan? Waar is my deel van liefde dan? Waar is dit? Liefde bestaan nie. Liefde bestaan nie vir my nie. Waar is my vreugde in liefde?"
Jy hoor My aanhou soos Ek vir jou sê dat jy is liefde, dat jy gemaak is van liefde, My Liefde. Liefde is wie jy is. Jy is niks behalwe liefde nie. Verwyder al die hindernisse wat jy opgestel het om jou te verdedig teen liefde. Lief nou. Moenie liefde spaar vir een of ander tyd nie.
Jy koop nie in in die idee dat dit beter is om te gelief het eerder as om nooit te gelief het nie. Jy weet dat jy het nooit gelief op die manier wat liefde bedoel was om uitgedruk te word nie. Jy huil vir meer as 'n verlore liefde. Jy huil vir jou hart wat geworstel het met liefde, en sonder was. Jy huil dat liefde jou hart verlaat het. Jy huil dat jy het nooit gelief soos liefde bedoel was om te wees nie.
Wel, dan, wat doen jy nou?