God het gesê:
Onder alles, is jy 'n pragtige hiasint wat in lente-tyd verskyn maak nie saak hoe baie sneeu geval het nie.
Onder dit alles, blom jy. Dit is die Waarheid van jou, glo dit of nie. Dit is beter om dit te glo. As jy dit nie kan glo nie, gaan by dit in elk geval. Kyk op. Selfs snags, bied sterlig lig. Wie kan glo in sulke skoonheid as sterre as hulle nie opgekyk het en die sterre vir hulself gesien het nie?
Nietemin, as jy nooit die sterre gesien het nie en nie geglo het in hul bestaan nie, sterre sal steeds skyn.
Hoe lojaal jy glo in moeilikheid. Jy kyk vir die hoek vanwaar moeilikheid kan kom. Jy kyk vir sku gebeure in die verte en bring hulle nader aan jou. Jy voorspel 'n ramp. Jy lewe met gedagtes wat jou mag siek maak op een of ander manier.
Jy is seker jy is reg om al die negatiewe moontlikhede in die gesig te staar. Jy noem dit realisme en ag hierdie shoddy realism as deugsaam.
Ek noem dit valse geloof. Ek noem dit jy wat jou lot besluit.
Ek sê vir jou dat jy bestem is om te skyn in die wêreld, en nie jouself rond te trek met gedagtes van doem wat nie op 'n ander sal toewens nie, tog hang jy aan ter wille van realisme.
Jy mag wel glo in skrille realisme en sê jy is slim om vir dit te soek. Glo jy dit werklik? Dink jy jy is slim om oneindige negatiewe moontlike te huisves. Jy mag selfs vashang aan hierdie valse veronderstellings vir jou lewe of soos 'n kleed. Jy jaag jouself met vrees asof vrees 'n ou klleed is wat jy moet dra.
Geliewe Kinders van My, verwyder ou vrees gedagtes vanaf die gesig van die aarde. Vrees gedagtes beskerm jou nie. Moenie dat vrees gedagtes jou vleis en aartappels word en jou op 'n afwaartse koers sit nie.
Genoeg van negatiwiteit. Dit trek jou af. Wat is fout om jouself op te lig? Jy het tonne negatiwiteit opgehoop om jouself onder te hou. Vertel My, wanneer het hierdie dribs an drabs van ou gedagtes jou ooit geluk gegee of jou gepunt na geluk? Geliefdes, om aan negatiwiteit vas te hou weerspreek jou ware roeping. Moenie langer jouself verkeerdelik lei nie.
Jy gooi kole op jou kop. Jou gooi beledigings op jou verstand. Jy val jouself aan. In Gods naam, herstel optimisme. Wees klaar met vrees gedagtes. Nooi in positiwiteit. As jy vreugde in jou lewe begeer, moet jy absoluut nou jou onsekerheid en vrees leeg maak en sê, "Klaar met julle. Moenie meer by my bly nie. Ek gaan van nou af op myself bet. Ek gaan op God bet van nou af."
Ek, God, wonder hoekom sal 'n Verligte Wese soos jy verplig voel om jouself in modder te sit en jou lewe af te draai?
Binne jou is 'n hart en siel. Iewers binne jou is daar geen nederlaag nie. Jy mag wel jouself verslaan het vanaf die begin. Jy mag jouself die val ou gemaak het. As jy jouself tot vrees en onsekerheid gevonnis het, is hierdie 'n geval van saai en maai. Dit is nie nodig dat jy jouself verslaan en jou hande opgooi en sê: "Sien? Sien hoe die lewe my behandel?"
Nee, My geliefdes, moenie langer dat die lewe en die wêreld skadus oor jou gooi nie. Kies lig van nou af. Genoeg van dooi takke. Kies lewendige takkies. Hou op om jou oè op teenspoed te plaas. Jy moet nie jouself 'n martyr maak tot die verlede nie. Omdat daar 'n negatiewe gebeurtenis was gister beteken nie jy moet 'n soortgelyke gebeurtenis vandag voorspel nie. Kom uit die modder uit.
Kyk hoog van nou af. En Ek bedoel dit.