God het gesê:
Geliefdes, Ek is nie 'n hard-hartige God nie. Ek bou jou krag met al My mag. So ook sien Ek jou nie as swak nie maak nie saak hoe jy jouself afbreek nie. Jy roep uit van waar jy glo jy is, ongelukkig en verkeerd, is waar jy eintlik is. Jy sê:
"God, die Een en Enigste God, Wie in my voortuin bestaan, by wyse van spreke, en my hart aanraak, speel dit soos 'n klavier, stoei teen my wanhoop en lief is vir my, lief my eenvoudig, en nie omgee vir my eienaardighede nie en na my hart luister asof dit die Geheel van my is. God, het Jy gesê dat my hart is die geheel van my? Ek verlang om te weet wat die lewe op Aarde oor is eintlik."
Geliefdes, jou siel is die hart van jou. Oh, jou siel is 'n brug wat jou dra op jou pad wat die pad is van 'n blommende hart. Menslike harte word moeg, asof die harte wakker gebly het die hele nag en nie rus gekry het nie, asof die wêreld harte moes volhou sodat jou hart betekenisvol kan wees.
Jou hart mag lyk soos 'n voetganger. Dit raak agter, asof jou hart blind was en net sy pad kon voel na waar dit jou vat. Die hart van jou en die siel van jou sal buig. Nie meer is jou hart ontroosbaar. Die siel van jou is ferm. Dit dwaal nie. Jou hart kan dwaal en verlore voel. Jou siel weet altyd wat is wat.
Nietemin, die tyd kom wanneer jou hart en siel Een Groot Perd word wat galop na jou Bestemming. Jou Bestemming, maak nie saak in watter vorm dit mag verskyn nie, is niks anders as die Volheid van Liefde.
Die siel weet wat dit doen waarby die hart mag vertoef hier en daar, en styf vas hou. Jou siel is aan die brand dag en nag waarby jou hart uitgedroog mag voel. Ons kan sê dat dit jou hart is wat dwaal.
Sekerlik, jou hart dwaal wanneer dit leegheid kners eerder as liefde. So hartverskeurend soos dit mag wees, jou hart soek sy pad na meer en meer uitgaande wees om Ware Liefde te word wat van 'n Persoonlikheid is wat groei buite kennis. Kolle van Liefde groei in Valleie van Liefde. Jou hart smag om sy eweknie te ontmoet, sy eie siel wat jy sulke wonderlike dinge van hoor en smag om te besef.
Jou hart is soos 'n sienende-oog hond terwyl Volle en Ware Bewussyn van Jou Siel alreeds goed sien. Jou sienende-oog hond vat jou na jou siel vanwaar jou sienende hart vermeerder en 'n groter frekwensie vang. Jou hart, maak nie saak hoe verveeld dit mag wees, is onskuldig.
Dit is moontlik dat die mees vervelige hart die mees onskuldige hart van almal is. Hoe meer korsagtig jou hart -- hoe meer onskuldig dit mag wees. Die oènskynlike gebrek aan liefde mag net bestaan as 'n goed-gekorste Wienerschnitzel.
Dit is waar. Somtyds maak jou hart sy oè toe en begrawe in selfsugtigheid. Die geslote hart mag versigtig glo dat selfsugtigheid is noodsaaklik vir oorlewing. Jy weet, daai ou idee wat gelykstaande is aan selfsugtigheid met jou eie goed en regverdig om uit te kom voor almal asof selfsugtigheid die geheim tot sukses was.
Oorlewing vanself is nie als wat dit lyk om te wees nie. Gewone oorlewing sonder die gee van liefde is nie so 'n groot ding nie. Die Waarheid van Liefde styg tot Liefde. Dit is Liefde wat moet oorleef, en in jou oorleef om te floreer. Liefde, die Ware Liefde binne jou, vat selfsugtigheid verby by 'n myl.
Die Realiteit van die Lewe is Liefde, omdat Liefde is Bewussyn. Selfsugtigheid is soos 'n militêre maneuver. Liefde is nie 'n maneuver nie. Liefde is Waarheid wat Eenheid openbaar. Waarheid en Liefde is bondgenote.
Waarheid en jy en Ek is Een. As die Waarheid bekend word, almal op Aarde is 'n bondgenoot. Die Drie Musketeers bestaan in die wêreld, net, hulle is nie musketeers nie. Hulle dra liefde, nie swaarde, en hulle is Een. Drie word Een. Drie is simbolies van Goddelikheid.
Jy wat Eenheid verteenwoordig word Eenheid. Selfsugtigheid mag aan jou gryp, tog los jy selfsugtigheid agter. Jy sit neer jou Wapens van Selfsugtigheid. Wapens kan nie hulself onderhou nie. Selfsugtigheid kan nie kompeteer met Liefde nie. Liefde betree nie kompetisies nie, tog wen Liefde die resies.