God het gesê:
Dit is nie nodig vir jou om so baie te beraadslaag soos jy doen voordat jy 'n besluit neem om vorentoe te gaan nie. Dit is nie dat jy enige een ding moet doen nie, en so bedoel dit ook nie dat jy moet jaag om vorentoe te beweeg nie. Jy het niks om te bewys nie. Jy leef. Geniet die lewe wat jy lei.
Niks sê dat jy moet perfekte keuses maak nou nie, tog, terselfde tyd, kan jy nie altyd wag vir 'n noodgeval vir jou om te besluit nie. Die ding is dat daar is keuses vir jou om te maak. Somtyds kies jy ander mense, soos om vir 'n president te stem. Wat weet jy? Dalk is jy seker dat jy weet, of, dalk is jy seker jy doen nie.
Somtyds is 'n keuse maklik om te maak. Somtyds het jy geen idee wat is 'n goeie besluit om te maak nie. Somtyds maak jy jou oè toe. Somtyds kan 'n keuse net so-so wees, okay, dalk nie so baie beteken nie.
Jy het geen manier om te weet wat se deure jou keuse sal open nie, of watter deure jou besluit sal toe maak. Dan is daar tye wat die lewe jou optel, en jy kan nie 'n keuse stop van gebeur nie. Daar is alle vorm van keuses selfs binne keuses. Somtyds word jy gewaai deur die wind. Somtyds maak jy jou oè toe en pen die stert op die donkie.
Somtyds maak jy vinnige besluite en ander kere lyk dit of jy net nie kan besluit nie, asof 'n sekere mag jou terug hou. Sommige keuses lyk of jy dit net nie kan stop nie. Op een of ander manier, skuif jy hier, of jy skuif daar, en jy kom iewers. Alle paaie lei na My.
Jy maak keuses, en jou keuses maak jou lewe, geliefdes.
Somtyds maak jy 'n vinnige besluit omtrent 'n gewigtige geval. Dit is amper asof jy 'n kaart kies oor wie jy gaan trou, en, tog, sal jy jare lank wonder oor 'n ligtelike saak of twee. Dink jy dat daar 'n foolproof manier is om 'n regte besluit te neem? Selfs met net goeie keuses om te maak, is dit moeilik om een te kies en jouself in 'n rigting te stuur. Eintlik, kan dit gesê word dat alle keuses is blinde keuses. Die lewe is nie so feitelik nie.
Lewe vanself is baie kere 'n gooi van 'n dice. Dit lyk of sommige mense die beste van selfs 'n swak besluit maak, en sekere mense kan nie die beste maak van 'n wyse besluit nie.
Op 'n manier maak jy besluite, of die lewe maak dit vir jou.
Of het jy ooit regtig 'n besluit in jou lewe gemaak? Was jy aangehits? Dalk het 'n keuse jou gekies. 'n Keuse het sy hand op jou skouer gesit en wou nie los nie. Dalk was jy selfs geflei.
Ja, daar is keuses wat jou noodsaak om te maak waarby ander keuses mag buite jou beheer wees. Jy mag eenvoudig net saam gesleep word. Wanneer jy 'n sekere roete vat in jou kanoe, mag jy die rotse bereik. Jy het 'n rigting gekies, tog het jy geen idee gehad waar die rigting wat jy gekies het jou sal lei nie.
Meeste keuses is gewoonlik nie doodloop keuses nie maar eintlik oop-eindigend.
Wat as jy die idee kan vang dat alle keuses is goed? Selfs wanneer 'n besluit wat gemaak het jou nie vat na jou bestemming wat jy wou gehad het nie, jy het wel iewers gekom met dit. Dalk is jy nou seker dat jy nie die keuse soek wat jy gekies het nie. Jy het iets geleer. Dalk het iets onbekends aan jou homself uitgewerk.
Ons kom terug na die idee: Hoe weet jy wanneer iets goed is of nie? Somtyds proe medisyne sleg, tog is dit goeie medisyne nietemin.
In die lewe, beslis, soek jy nie na 'n cure nie. Jy leer om bly en dankbaar te wees vir die rit. Nie nodig om dit op te tel nie. Dit was 'n rit, en die rit het jou iewers geneem, en nou is hier meer ritte om van te kies.
Kies om vreedsaam te wees. Het geen berou nie. Omhels die lewe. Jy volg die lewe, en die lewe volg jou. Wees vriendelik teenoor die lewe. Die lewe hoef nie altyd pragtig te wees en jou tevrede te stel nie.
Geliefdes, al wat jy hoef te bereik is die lewe! Daar is geen ander verpligte vereistes nie.