God het gesê:
Julle is Opperste Weses wat Ek in die Holte van My Hart hou. Julle vul My hart tot bo. Goedheid, Godheid, en Vrede is vir julle. Vir julle, is alle goeie dinge oppad. Dit is 'n Absoluut. Daar is geen weg kom van dit. Julle is in My Sorg.
In een sin, is niemand spesiaal in My Hart nie. In 'n ander sin, is almal totaal spesiaal in My hart. Daar is geen manier om dit nie, geliefdes. Ek hou julle veilig in My arms. Ek hou julle naby aan My. Het vertroue in My, jy, wie Ek in vertrou.
As jy die Bron van Alles kon sien, sal jy verseker gelukkig wees. Jy sal jou waarde ken, en jy sal My erkenning van jou waarde ken. Jy sal weet wat jy vir My beteken en hoe niks jou kan seermaak nie, die Jy van Jou. Hierdie is deur die bank, sonder uitsonderings.
Verseker, een klein haar op jou kop kan seer kry. Dit is wat jy sien as verskriklik beloop tot. Die fisiese wat so oorweldigend belangrik is vir jou kan geduik word of weg geneem word, tog is jy ongeskonde en ontsterflik. Daar is geen onklaar maak dit wat Ek geskape het, verstaan julle My?
Lê terug in jou begrip van My. Jou veiligheid is verseker. Al jou bekommernisse is vir niks. Jy hyg en is uitasem vir dit wat jy verbeel waar is wat nooit waar was en nooit kan waar wees. Jy kan nie gemors word nie. Jou lewe kan nie gemors word nie. Dit is als goed, net dit wat jy nie meer kan vashou nie kan jy nie meer vashou nie. Selfs tydelikheid kan nie gemors word nie. Lewe op Aarde word nie gemors nie. Ah, al die verwikkeldheid van die lewe wat jy nog nie heeltemal die waarde van kop nie, nietemin, dit is waardevol. Ek waardeer jou meer as enige iets waaraan jy kan dink.
Daar is 'n sekere hoek wat jy neem in die lewe, en dit is nie maklik vir jou om die hoek te vermeerder wat jy na kyk nie. Eendag sal jy sien, en jy sal sien, inplaas van hoe belaai jy was of gedink het jy was of is, sal jy sien dat jy is goedheid en altyd was.
Dieselfde is waar vir die lewe. Lewe is goed. Die bestaan van lewe is goed. Liewe Een, jy hou aan soek vir die Heilige Koppie wanneer die Heilige Koppie stewig ingebd is binne jou. 'n Sagheid van My is ingeplant in jou en permanent gestoor en ster binne jou.
Jy mag dalk skeef gekyk het op Aarde. Dat jy nie die glories voor jou gesien het nie beteken nie meer as net dat jy het nie die glories reg voor jou gesien nie. Jy het dit gemis met 'n myl. Jy het mis gekyk. Jy het gesien wat nie daar was nie, en jy het nie gesien wat voor jou gebrand het nie.
Daar kom 'n tyd, vroeer of later, waar jy die lewe en jou lewe sien as goue bolle van lig. Jy was nog altyd verlig en My Geliefste Gesalfde Een. Daar is niks meer as My Lig nie, en My Lig is Oral, jy het dit net nie gesien nie. Jy het geknik, of trane het jou visie verskuil.
Daar is geen raaisels, of, die enigste raaisel is dat jy nie alles gesien het wat Ek voor jou gesit het nie. Ek het liefde gestrooi en alle soort juwele voor jou. Jy klim oor hulle of om hulle en sien hulle net nie eenvoudig nie. Jy sien ander dinge soos vrees en verskillende gevare en gebreuke. Jy sien een manier en nie 'n ander nie. Jy mag duidelik sien wat nie daar is nie en miskyk dit wat werklik voor jou is, en jy noem jouself slim.
Tog, jy het kykies van die Son tussen die wolke. Selfs dan, mag jy weier om te aanvaar die glorie van jou kykie. Jy noem illusie Realiteit, en jy noem Waarheid 'n afwykende illusie. Jy mag deurmekaar wees nou, tog sal jy duidelik sien gouer as wat jy glo. Jy sal nie in die donkerte bly nie. Jy sal die blinders verwyder op jou eie gesag. Jy sal die glase verwyder wat die Son blok, en dan sal jy sien hoe eenvoudig die lewe is en altyd was. Jy sal soos 'n dolfyn wees wat uit die water spring van tevore.