God het gesê:
Wanneer Ek die wêreld bekyk van die Geseënde Setel van Gewete wat Ek op sit, dink Ek somtyds die wêreld funksioneer, nie so baie op illusie tyd as so baie as wat dit funksioneer op verskonings nie. Jy weet wat? Verskonings is lam.Verskonings is geen verskoning nie. Dit lyk of daar 'n algemene ooreenkoms is tussen die verkopers van verskonings en die koper van verskonings asof hulle vir mekaar wink.
'n Gegewe rede is selde 'n ware verskoning, tog My kindersparry verskonings in orde om deur die lewe te gaan. Daar is so baie in-staan verskonings wat My kinders opnames van kan maak wat hulle baie tyd en energie sal bespaar.
Grotendeels, 'n verskoning is 'n verskoning is 'n verskoning. Dit is 'n invulling. Katoen vulling.
Waarskynlik het jy al die veskonings in die wêreld gehoor.
"Ek het nie tyd gehad nie. Ek moes eet, Die bus was laat. Ek het vergeet. Ek het besig geraak. Ek moes inkopies gaan doen. Ek was te moeg. Ek is net te vriendelik, en ek kan nie nee sê nie. Dit is hoe ek is. Ek kan dit nie help nie."
Is hierdie familiêr vir jou?
My kinders wil glo in hul verskonings as virtuele realiteit wanneer die waarheid is dat verskonings is swak fabrikasies wat 'n manier van lewe kan word.
Die waarheid van 'n situasie is meer soos: "Daar is iets anders wat ek wou doen. Daar is iets anders wat meer belangrik is vir my as wat ek jou belowe het. Ek hou nie daarvan om op staat gemaak te word nie. Ek vat te veel aan. Ek maak beloftes wat ek nie kan hou nie."
Die waarheid is jy maak beloftes, en jy verbreuk jou beloftes bedoelend om jou onskuld te regverdig.
Die ware storie is bedek.Die ware storie is dat te veel is glad om verskonings te maak en hulle is glad om nie deur te volg op wat hulle sê nie. Die ware storie is dat hulle plaas hul gemak ver voor hulle woord.
Daardie wat verskonings maak dilly-dally. Hulle wil verskoon word van verantwoordelikheid. Hulle wil nie feite aanvaar nie. Hulle wil hulle tyd gebruik. Hulle soek ook krediet.
Ek is nie gewoonlik 'n voorstander van wat genoem word harde feite nie, tog, wanneer dit kom by 'n saak van verskonings, verlang ek vir die nitty-gritty feite van die saak.
Verskonings is aanspraakmakers tot die troon. Hulle is warm lug. Verskonings is nie klippe wat jy op trap om na die ander kant te gaan nie. Hulle is nie 'n fondasie nie. Hulle is glipperig. Die aanspraakmakers hou vas aan niks en fop om oorkant te gaan. Hulle hardloop in die rondte. Hy hou daarvan om te glo in sy verskonings opreg wat eintlik te sê is hy is magteloos.
Verskonings is 'n manier om weg te kom met iets. Verskonings stel uit. Die wat verskonings maak begeer om illusie vol te hou en die wol oor hul eie oë te trek.
Te veel is daar 'n vennootskap met verskonings. Dit is die een wat inkoop in verskonings of voorgee om. Wanneer iemand plak diamante koop en aanvaar hulle is eg, is hy ook 'n vennoot in illusie en speel 'n rol in die misleiding. Die herhaalde ontvangers van verskonings mag pliggebonde voel om die illusie te aanvaar ook. Albei die verskoning-gewer en die aanvaarder van verskonings stel hulle verantwoordelikheid uit. Watter tipe penarie is dit?
Selde is 'n verskoning verskoonbaar. Die ding is jy wil glad nie verskonings maak nie. Beslis, dit kan waar wees dat jy 'n pap wiel gehad het , dis hoekom jy laat is. Dit kan waar wees dat jy nie jou beursie in jou handsak gehad het nie. Dit kan waar wees dat daar 'n vuur was. Hoe gereeld, egter? Hoe gereeld? 'n Dikwels gebruikte verskoning is glad nie goed nie.
Beter om verantwoordelik en waar te wees tot jou gesproke intensie. Doen dit wat jy sê, of moet dit nie sê nie. JY het ook 'n setel van gewete wat jy op sit. Jy wil hê jou setel van gewete moet solied wees en nie wankelrig.
Eerlikheid is 'n groot guns tot die relatiewe wêreld. Eerlikheid is verkrygbaar, en eerlikheid is so 'n verligting. Beslis, die hoof ding is om eerlik met jouself te wees. Vir wat se waarde is dit vir jou om jouself te koggel onder 'n blote dekmantel. Wat se waarde is leë woorde?
Moenie kommer oor die verlede. Begin nuut. Jy verdien die gee en ontvang van die simpel waarheid.